Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby Wêreldbeker - skrums
Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27232] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoe sterk is die SA span oorsee se skrums? Het advies om dit te
verbeter, maar weet nie wanneer om dit te pos nie.

Gelukkig is dit nie voor Sondag se wedstryd teen Skotland gepos nie. Te
kort tyd om dit toe te pas. Het net die 2e helfte gesien - dit was
pragtig gewees. :)
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27233 is 'n antwoord op boodskap #27232] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Adam  is tans af-lyn  Adam
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
In my opinion their real weakness is in the back line, especially at
fullback, flyhalf and centre. They looked totally at sea against a very
weak Spanish team, flat-footed, butter-fingered and without any imagination
whatever. There'll need to be a massive improvement for them to be
competitive against NZ, Oz and England. They could even lose to one of the
weaker teams.... And without their second string flyhalf they don't have a
kicker either. What was Mallett thinking?

David

___________________________________________

reisiger wrote in message ...
> Hoe sterk is die SA span oorsee se skrums? Het advies om dit te
> verbeter, maar weet nie wanneer om dit te pos nie.
>
> Gelukkig is dit nie voor Sondag se wedstryd teen Skotland gepos nie. Te
> kort tyd om dit toe te pas. Het net die 2e helfte gesien - dit was
> pragtig gewees. :)
>
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27268 is 'n antwoord op boodskap #27232] Di, 12 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga van Meerbergen-V  is tans af-lyn  Inga van Meerbergen-V
Boodskappe: 20
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Boodskappe vir die Springbokke kan gestuur word na
sa...@icon.co.za
Die e-pos word elke dag afgelaai en uitgedruk en op hul kennisgewingbord
geplaas.
Ons ry lekker na Glasgow om die wedstryd teen Uruguay te sien!
Groete uit Vlaanderen.
reisiger heeft geschreven in bericht
...
> Hoe sterk is die SA span oorsee se skrums? Het advies om dit te
> verbeter, maar weet nie wanneer om dit te pos nie.
>
> Gelukkig is dit nie voor Sondag se wedstryd teen Skotland gepos nie. Te
> kort tyd om dit toe te pas. Het net die 2e helfte gesien - dit was
> pragtig gewees. :)
>
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27309 is 'n antwoord op boodskap #27232] Wo, 13 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Inga van Meerbergen-Verreet" wrote:
> Boodskappe vir die Springbokke kan gestuur word na
> sa...@icon.co.za
> Die e-pos word elke dag afgelaai en uitgedruk en op hul
> kennisgewingbord
> geplaas.
> Ons ry lekker na Glasgow om die wedstryd teen Uruguay te sien!
> Groete uit Vlaanderen.
> reisiger heeft geschreven in bericht
> ...
>> Hoe sterk is die SA span oorsee se skrums? Het advies om dit te
>> verbeter, maar weet nie wanneer om dit te pos nie.
>>
>> Gelukkig is dit nie voor Sondag se wedstryd teen Skotland gepos nie. Te
>> kort tyd om dit toe te pas. Het net die 2e helfte gesien - dit was
>> pragtig gewees. :)
>>

Baie dankie vir hierdie wonderlike inligting, Inga. :)))
Jy is 'n baie pragtige mens. Die innerlike is belangriker as die
uiterlike, juffrou. Of is dit mevrou?

Hoe gaan dit met julle daar in België? Die wedstryd teen Skotland was
pragtig. Het net die 2e helfte gesien. Het julle dit geniet?
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27356 is 'n antwoord op boodskap #27232] Do, 14 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
> Jy is 'n baie pragtige mens. Die innerlike is belangriker as die
> uiterlike, juffrou. Of is dit mevrou?

Hoe weet jy hoe sy lyk? O nee jy kan deur die internet sien en Gloudina
sit meestal net in haar deurtrekkertjie en tik ...
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27388 is 'n antwoord op boodskap #27232] Vr, 15 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> reisiger wrote:
>> Jy is 'n baie pragtige mens. Die innerlike is belangriker as die
>> uiterlike, juffrou. Of is dit mevrou?
>
> Hoe weet jy hoe sy lyk? O nee jy kan deur die internet sien en Gloudina
> sit meestal net in haar deurtrekkertjie en tik ...

Lou, hy het nie van my gepraat nie. En hou op met jou erotiesefantasering.
Sou jy ooit so oor 'n man gepraat het. Dit is
seksisties boonop. Ek wag nog vir die verduideliking van die
opstanding van die vlees.

Gloudina
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27389 is 'n antwoord op boodskap #27232] Vr, 15 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> reisiger wrote:
>>> Jy is 'n baie pragtige mens. Die innerlike is belangriker as die
>>> uiterlike, juffrou. Of is dit mevrou?
>>
>> Hoe weet jy hoe sy lyk? O nee jy kan deur die internet sien en Gloudina
>> sit meestal net in haar deurtrekkertjie en tik ...
>
> Lou, hy het nie van my gepraat nie. En hou op met jou erotiesefantasering.
> Sou jy ooit so oor 'n man gepraat het. Dit is
> seksisties boonop. Ek wag nog vir die verduideliking van die
> opstanding van die vlees.
>
> Gloudina

Hmmm - dis nou die vrou wat sê dis Ok dat mense op geslag geskei word
maar nie op ras? Ek sou nie so oor 'n man praat nie - hulle kan nie 'n
deurtrekkertjie dra nie - dis bra ongemaklik sou ek sê - gewoonlik is
dit 'n jock strap :)

Ek het mos my verduideliking gegee - nog een van jou duck en dive
metodes?
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27390 is 'n antwoord op boodskap #27232] Vr, 15 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>> Jy is 'n baie pragtige mens. Die innerlike is belangriker as die
>> uiterlike, juffrou. Of is dit mevrou?

Enige mens wat 'n mens help met sulke pragtige advies is pragtig, Lou.
Wat help dat die span darem advies kry, en hopelik die beker terugbring.

> Hoe weet jy hoe sy lyk? O nee jy kan deur die internet sien

Party mense is heldersiende, jy weet? :)

> en Gloudina
> sit meestal net in haar deurtrekkertjie en tik ...

Ten minste verstaan die tannie (miskien net, wie weet) met die kappie
vryheid van uitdrukking. :)
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27391 is 'n antwoord op boodskap #27232] Vr, 15 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

>> opstanding van die vlees.
>
>
> Ek het mos my verduideliking gegee - nog een van jou duck en dive
> metodes?

Nee, Lou. Ek wag vir jou beskrywing van wat "die opstanding van dievlees"
beteken. Leendert se jy bely dit elke Sondag in die Kerk.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: London World Cup A2 v B2 Cricket Tickets
Volgende onderwerp: >>>>SA Krieket Alliansie<<<<
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 04:12:20 MGT 2024