Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Anglo-Boere Oorlog: 100 jaar later en nog steeds kriewelrig
Die Anglo-Boere Oorlog: 100 jaar later en nog steeds kriewelrig [boodskap #27223] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Cyber Sakkie  is tans af-lyn  Cyber Sakkie
Boodskappe: 20
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Volgens die Engelse was die 1880-81 gebeure mos nie 'n oorlog nie en praat mens
dus van die Anglo-Boere Oorlog pleks van die Tweede Anglo-Boere Oorlog waarmee
ons groot geword het. Hoe kan 'n mens 'n oorlog wen wat nooit plaasgevind het
nie?

Nietemin, vandag is dit 100 jaar nadat die ZAR se ultimatum vestryk het en daar
oorlog verklaar is teen die Empire. Ek sluit die Engelse in onder my "naaste"
vir wie ek lief het, maar nogtans voel ek vandag besonder kriewelrig as ek dink
aan die gebeure een eeu gelede en gekwel oor wat die Engelse gedoen het met die
verbrande aarde beleid en die konsentrasie kampe. Ek sal nie omgee as Lord
Kitchener na al die jare as "oorlogsmisdadiger" verklaar word nie.

Is daar ander wat ook vandag effens anders voel oor die gebeure 'n eeu gelede?
Re: Die Anglo-Boere Oorlog: 100 jaar later en nog steeds kriewelrig [boodskap #27224 is 'n antwoord op boodskap #27223] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja Sakkie,
Ek voel ook so!
'k lees in vandag se Burger dat die ingelse Tony Blair of Elizabeth Regina
II moontlik sal askuus kom vra oor die vrouens en kinders in die
konsentrasiekampe.
Net langsaan 'n berig oor 'n ander ingelsman wat glo wil beweer dis die
boererate wat veroorsaak het dat so baie vroue en kinders gesterf het.
So asof kitchener (met 'n klein k), want hy was maar een..., enige planne
gehad het om medisyne aan die konsentrasiekampe te voorsien...

Cyber Sakkie wrote in message ...
> Volgens die Engelse was die 1880-81 gebeure mos nie 'n oorlog nie en praat mens
> Nietemin, vandag is dit 100 jaar nadat die ZAR se ultimatum vestryk het en daar
> oorlog verklaar is teen die Empire. Ek sluit die Engelse in onder my "naaste"
> vir wie ek lief het, maar nogtans voel ek vandag besonder kriewelrig as ek dink
> aan die gebeure een eeu gelede en gekwel oor wat die Engelse gedoen het met die
> verbrande aarde beleid en die konsentrasie kampe. Ek sal nie omgee as Lord
> Kitchener na al die jare as "oorlogsmisdadiger" verklaar word nie.
>
> Is daar ander wat ook vandag effens anders voel oor die gebeure 'n eeu gelede?
>
Re: Die Anglo-Boere Oorlog: 100 jaar later en nog steeds kriewelrig [boodskap #27251 is 'n antwoord op boodskap #27223] Di, 12 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raka[1]  is tans af-lyn  Raka[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 12 Oct 1999 00:14:49 GMT, @sympatico.ca wrote:

> Raka wrote:
>
>> Janee, ek voel ons oorblywendes is seker geregtig op 'n bietjie
>> restitusie soos die oorlewendes van die "holocaust". Etniese
>> suiwering bly immers etniese suiwering, of wat.
>
> Ja-nee Raka, ons vergeet veral nie die etniese suiwering van dieKhoi en die San
> ensovoorts ensovoorts ook nie.

Natuurlik. Kom, Ant Liesbet, dok op. Ek't heelwat Khoisan bloed in MY
are.
Re: Die Anglo-Boere Oorlog: 100 jaar later en nog steeds kriewelrig [boodskap #27252 is 'n antwoord op boodskap #27223] Di, 12 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Raka wrote:

> Janee, ek voel ons oorblywendes is seker geregtig op 'n bietjie
> restitusie soos die oorlewendes van die "holocaust". Etniese
> suiwering bly immers etniese suiwering, of wat.

Ja-nee Raka, ons vergeet veral nie die etniese suiwering van dieKhoi en die San
ensovoorts ensovoorts ook nie.

Gloudina
Re: Die Anglo-Boere Oorlog: 100 jaar later en nog steeds kriewelrig [boodskap #27253 is 'n antwoord op boodskap #27223] Di, 12 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...
> Raka wrote:
>
>> Janee, ek voel ons oorblywendes is seker geregtig op 'n bietjie
>> restitusie soos die oorlewendes van die "holocaust". Etniese
>> suiwering bly immers etniese suiwering, of wat.
>
> Ja-nee Raka, ons vergeet veral nie die etniese suiwering van dieKhoi en die San
> ensovoorts ensovoorts ook nie.
>
> Gloudina

Wie is "ensovoorts ensovoorts" ?
Re: Die Anglo-Boere Oorlog: 100 jaar later en nog steeds kriewelrig [boodskap #27287 is 'n antwoord op boodskap #27223] Wo, 13 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , Hamb...@spam.net
(Raka) wrote:
> On 11 Oct 1999 03:25:57 -0700, Cyber Sakkie
>
> wrote:
>>
>> Nietemin, vandag is dit 100 jaar nadat die ZAR se ultimatum
> vestryk het en daar
>> oorlog verklaar is teen die Empire. Ek sluit die Engelse in
> onder my "naaste"
>> vir wie ek lief het, maar nogtans voel ek vandag besonder
> kriewelrig as ek dink
>> aan die gebeure een eeu gelede en gekwel oor wat die Engelse
> gedoen het met die
>> verbrande aarde beleid en die konsentrasie kampe. Ek sal nie
> omgee as Lord
>> Kitchener na al die jare as "oorlogsmisdadiger" verklaar word nie.
>>
>> Is daar ander wat ook vandag effens anders voel oor die gebeure
> 'n eeu gelede?
>>
> Janee, ek voel ons oorblywendes is seker geregtig op 'n bietjie
> restitusie soos die oorlewendes van die "holocaust". Etniese
> suiwering bly immers etniese suiwering, of wat. (En moenie
> vergeet nie, ou Siener van Rensburg het nog ellende vir die
> engelse vrouens en kinders voorspel ook.)

Jan Smuts het die boek "Een eeu van onreg" geskryf. Nadat hy terug
gekom het van Engeland, het hy ontken hy het dit geskryf. Klink dit
bekend? :)

Vorige onderwerp: Ten slotte
Volgende onderwerp: Sir Div Graaf oorlede: Moontlik ou nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:30:45 MGT 2024