Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TSAFENDAS, TSAFENDAS
TSAFENDAS, TSAFENDAS [boodskap #27194] Sa, 09 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
So, Tsafendas is dood. Wie sal ooit die hele storie ken?

Was hy die "apolitiese malmens" wat na 'n lintwurm in sy binneste
geluister het om Verwoerd te vermoor?

Of was hy 'n sterk politiese mens, wat gevra het om van "wit" tot
"kleurling" ge-herklassifiseer te word, kort voordat hy Vervoerd
vermoor het? (Onthou sy presisie met die messteke...)

Ek onthou die "wit" rou met Verwoerd se dood, ek was klein.
Uniegebou in purper. Gedog die wereld kom tot 'n end.

Later, in die tyd van PW, onthou ek die uitlating: "Tsafendas,
Tsafendas, where are you now that we need you?

Bees
Re: TSAFENDAS, TSAFENDAS [boodskap #27231 is 'n antwoord op boodskap #27194] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Teresa Gilliam  is tans af-lyn  Teresa Gilliam
Boodskappe: 10
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek was Saterdag op sy begrafnis.

Bees wrote in message ...
> So, Tsafendas is dood. Wie sal ooit die hele storie ken?
>
> Was hy die "apolitiese malmens" wat na 'n lintwurm in sy binneste
> geluister het om Verwoerd te vermoor?
>
> Of was hy 'n sterk politiese mens, wat gevra het om van "wit" tot
> "kleurling" ge-herklassifiseer te word, kort voordat hy Vervoerd
> vermoor het? (Onthou sy presisie met die messteke...)
>
> Ek onthou die "wit" rou met Verwoerd se dood, ek was klein.
> Uniegebou in purper. Gedog die wereld kom tot 'n end.
>
> Later, in die tyd van PW, onthou ek die uitlating: "Tsafendas,
> Tsafendas, where are you now that we need you?
>
> Bees
>
Vorige onderwerp: Vrymesselary in perspektief
Volgende onderwerp: Re: Die Anglo-Boere Oorlog: 100 jaar later en nog steeds kriewelrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 05:37:22 MGT 2024