Re: I is , of I am ? [boodskap #26993] |
Ma, 04 Oktober 1999 00:00 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Desert Fox wrote in message ...
> I am word te alle tye gebruik, behalwe wanneer jy na die negende letter
> van die alfabet verwys.
>
> skryf in boodskap news:37F92853.C0D6B9E0@sympatico.ca...
>> Kobus Pietersen wrote:
>>> Kan mens in Engels " I is...." sê, of moet dit altyd " I am ... " wees
?
>> " I am " is tog seker net wanneer jy met die werkwoord "to be" werk.
>> Gloudina
En Yudelman skryf:
Always "I am" or "I'm".
Always "you are", whether singular or plural. Never "you is".
Always "he/she/it is"
Also "we are"; and "they are"
Veels geluk. Not an easy or consistent language, but immensely rich and
flexible.
Nou waarom kan mens dan sê : I was ... en I were ?
|
|
|
Re: I is , of I am ? [boodskap #26994 is 'n antwoord op boodskap #26993] |
Ma, 04 Oktober 1999 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Kobus Pietersen wrote:
> Kan mens in Engels " I is...." sê, of moet dit altyd " I am ... " wees ?
" I am " is tog seker net wanneer jy met die werkwoord "to be" werk.In die
volgende sin " I is one of the letters of the alphabet" is "I is.."
dan wel toegelaat, sou ek dink.
Gloudina
|
|
|