Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » taalmonument 'meer toeganklik'???
taalmonument 'meer toeganklik'??? [boodskap #26900] Wo, 29 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Jaco Strauss  is tans af-lyn  Jaco Strauss
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Alles wat Afrikaans is moet in die slag bly om sg "multi-lingualism" te
bevorder. Die afskaling van Afrikaans en die beweeg in die rigting van 'n
enkel-taal kultuur in SA is egter al wat behaal word.

Niemand wil bv die 1820 setlaarsmonument verander nie. Niemand kla oor UCT
wat net eng is nie, maar dat Sbosch net Afr is, is blykbaar 'n probleem. Die
ou geykte 11 taal storie is net 'n manier om Afrikaans te 'nail'

Antwoord net dit: Is SA nou (de facto) meer veeltalig sedert ons 11
amptelike tale het as toe ons 2 gehad het?
Re: taalmonument 'meer toeganklik'??? [boodskap #26964 is 'n antwoord op boodskap #26900] Sa, 02 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fam. Geijtenbeek  is tans af-lyn  Fam. Geijtenbeek
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Antwoord net dit: Is SA nou (de facto) meer veeltalig sedert ons 11
> amptelike tale het as toe ons 2 gehad het?

Nee; in de Europese Unie is al die nationale tale van die lidstate tot
officiële taal 'gebombardeer.' Nu spreek men in Straatsburg en Brussel slegs
nog Engels en Frans.
Waarskynlik gaat Suid-Afrika ook in die rigting en sal alleen Engels als
officieel taal oërblyf. Miskien het die Afrikataal nog toekomst als
thuistaal voor cultuurgroepe.

Blyf Afrikaans dan nog wel bestaan?
Re: taalmonument 'meer toeganklik'??? [boodskap #26971 is 'n antwoord op boodskap #26900] So, 03 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darryl E. Jacobs  is tans af-lyn  Darryl E. Jacobs
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Stellenbosch Afrikaans? Waar kom jy daaraan... Die oorgrote meerderheid van
die handboeke vir bv. die Natuurwetenskappe is in Engels. Baie klasse word
in Engels aangebied. Gaste sprekers wat kom lesings aanbied is meer dikwels
as nie Engels sprekend. Uitruil studente ens.

Ek glo stellig dat 'n enke-taal kultuur wel S.A se voorland is. Maar dit
noodwendig die "Queen" se engels is betwyfel ek. Soos Amerika en Australië
hulle eie engels ontwikkel het sal dit heel waarskynlik ook hier gebeur.
Heel waarskynlik 'n verbastering van engels en Afr (en 'n paar ander tale)

Enige taal moet tog groei en ontwikkel, anders is dit of dood of besig om
dood te gaan.

Jaco Strauss wrote in message ...
> Alles wat Afrikaans is moet in die slag bly om sg "multi-lingualism" te
> bevorder. Die afskaling van Afrikaans en die beweeg in die rigting van 'n
> enkel-taal kultuur in SA is egter al wat behaal word.
>
> Niemand wil bv die 1820 setlaarsmonument verander nie. Niemand kla oor UCT
> wat net eng is nie, maar dat Sbosch net Afr is, is blykbaar 'n probleem. Die
> ou geykte 11 taal storie is net 'n manier om Afrikaans te 'nail'
>
> Antwoord net dit: Is SA nou (de facto) meer veeltalig sedert ons 11
> amptelike tale het as toe ons 2 gehad het?
>
Re: taalmonument 'meer toeganklik'??? [boodskap #27022 is 'n antwoord op boodskap #26900] Di, 05 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dit herinner my. Toe ek (so skuins na Metusalem) geswot het aan my
Ingenieursgraad by Tukkies, het ons altyd gesê ons doen nie 'n BSc (Ing)
rigting nie, maar 'n BA in Taal en Kuns: Voertaal is Afrikaans, handboeke
Engels, die werk is Grieks en dis 'n kuns om deur te kom...

Dries Venter

NS: Darem nie al die handboeke was Engels nie.

Darryl E. Jacobs wrote in article
...
> Stellenbosch Afrikaans? Waar kom jy daaraan... Die oorgrote meerderheid van
> die handboeke vir bv. die Natuurwetenskappe is in Engels. Baie klasse word
> in Engels aangebied. Gaste sprekers wat kom lesings aanbied is meer dikwels
> as nie Engels sprekend. Uitruil studente ens.
Re: taalmonument 'meer toeganklik'??? [boodskap #27206 is 'n antwoord op boodskap #26900] So, 10 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Skellembos is meer afferkaans as wat jy dink. Ek't onlang 'n webwerf
ontwerp vir 'n society daar en hulle was die horries in oor die vermenging
van die engels en afferkaans. Ek weet ook, want ek proeflees en vertaal
soms dinge vir die uni, lat as 'n mens vir *hulle* werk doen of werk doen
wat *hulle* dalk gaan lees, 'n mens maar mooi moet let op akademieafferkaans
en verkrampte (ek meen die woord nie in sy negatiewe sin nie) tradisionele
dingetjies. Wel, eentlik gee ek nie om nie... 'n mens doen mos maar net
jou werk :)))

Darryl E. Jacobs skryf in boodskap news:7t873o$e47$1@news.is.co.za...

> Stellenbosch Afrikaans? Waar kom jy daaraan... Die oorgrote meerderheid van
> die handboeke vir bv. die Natuurwetenskappe is in Engels. Baie klasse word
> in Engels aangebied. Gaste sprekers wat kom lesings aanbied is meer dikwels
> as nie Engels sprekend. Uitruil studente ens.

Jilll

--
NB : when I write here, I spell the way I speak,
but when I translate professionally, I write well.

Samuel Murray (translator and proofreader)
smu...@yebo.co.za, cc le...@geocities.com
http://www.afrikaner.co.za/termwerf/smurray.html
or try my personal page http://ey.to.hey.to/
Vorige onderwerp: Basson
Volgende onderwerp: Taalcommunicatieprobleem tussen ZA en NL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:10:31 MGT 2024