Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mirage vegvliegtuie
Mirage vegvliegtuie [boodskap #26655] Wo, 22 September 1999 00:00 na volgende boodskap
hitler  is tans af-lyn  hitler
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Het iemand dalk vir my inligting oor die mirage vegvliegtuie van die suid
afrikaanse lugmag.bv die mirage f1,mirage111 ens.

Baie dankie
Mail my asb by
hit...@internext.co.za
Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26656 is 'n antwoord op boodskap #26655] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julie Morgan  is tans af-lyn  Julie Morgan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
hitler skryf in boodskap news:7s9ubs$41a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het iemand dalk vir my inligting oor die mirage vegvliegtuie van die suid
> afrikaanse lugmag.bv die mirage f1,mirage111 ens.
>

Ek is nie presies seker watse tipe inligting jy soek nie maar my seun het
die basiese inligting oor die Mirage IV, Mirage 2000, Mirage III en Mirage
F1 (Nee, hy was of is nie in die SA lugmag nie). As hy kan help, laat weet
my.

Groetnis
Julie
Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26737 is 'n antwoord op boodskap #26655] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hy het reeds ander dag my mailbox gespam met 'n klomp Nazi dinges.

Hy gebruik anonomous mailers.

ProPacem wrote in message ...
>> Ek is nie presies seker watse tipe inligting jy soek nie
>
> Ek is baie huiwerig om iemand te help wat hitler as sy sig kies - let alone met
> die snaar praat.
Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26738 is 'n antwoord op boodskap #26655] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Krokkie"

> So what, wees bly iemand kies nie "drol" of iets soorgelyks nie.

Glad nie. Drol is baie meer aanvaarbaar as 'n massamoordenaar. Ek dink ook,
nou die ander dag, indien ons sig-name beskrywend moes wees van die inhoud van
ons poste, dat jy first dibs het op drol.
Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26739 is 'n antwoord op boodskap #26655] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Ek is nie presies seker watse tipe inligting jy soek nie

Ek is baie huiwerig om iemand te help wat hitler as sy sig kies - let alone met
die snaar praat.
Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26740 is 'n antwoord op boodskap #26655] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote in message ...
>> Ek is nie presies seker watse tipe inligting jy soek nie
>
> Ek is baie huiwerig om iemand te help wat hitler as sy sig kies - let alone met
> die snaar praat.

So what, wees bly iemand kies nie "drol" of iets soorgelyks nie.

Krokkie
Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26806 is 'n antwoord op boodskap #26655] Vr, 24 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
ssssss....ssssss.....Catfight !

ProPacem wrote in message ...
>> Krokkie"
>
>> So what, wees bly iemand kies nie "drol" of iets soorgelyks nie.
>
> Glad nie. Drol is baie meer aanvaarbaar as 'n massamoordenaar. Ek dink ook,
> nou die ander dag, indien ons sig-name beskrywend moes wees van die inhoud van
> ons poste, dat jy first dibs het op drol.
Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26826 is 'n antwoord op boodskap #26655] Sa, 25 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote in message ...
>> Kro...@krok.zo.za
>
>> Ek dink ProPacem as 'n "handle" is baie nader aan 'n kak naam as Krokkie.
>> Ek sie anderdag iewers aan die Oos-rand dat die rioolplaas se naam nogal
>> baie na aan joune is.
>>
>> Lekker stink
>
> ProPacem is Latyns - "Ten gunste van Vrede". En jy sê dis "nader aan 'n kak
> naam as Krokkie". Jy sê ook dat vrede stink, of hoe? Waarom, komende van
> jou, is ek nie verbaas nie.
>
> leswin

Sjoe ... wat wat gaan dan verkeerd met jou plasings. My reaksie op jou
plasings as alles behalwe ; wat jy voorstaan ProPacem.

Nou hoekom gebruik jy nie jou eie taal nie.

Krokkie
Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26827 is 'n antwoord op boodskap #26655] Sa, 25 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Kro...@krok.zo.za

> Ek dink ProPacem as 'n "handle" is baie nader aan 'n kak naam as Krokkie.
> Ek sie anderdag iewers aan die Oos-rand dat die rioolplaas se naam nogal
> baie na aan joune is.
>
> Lekker stink

ProPacem is Latyns - "Ten gunste van Vrede". En jy sê dis "nader aan 'n kak
naam as Krokkie". Jy sê ook dat vrede stink, of hoe? Waarom, komende van
jou, is ek nie verbaas nie.

leswin
Re: Mirage vegvliegtuie [boodskap #26828 is 'n antwoord op boodskap #26655] Sa, 25 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ProPacem as 'n "handle" is baie nader aan 'n kak naam as Krokkie.
Ek sie anderdag iewers aan die Oos-rand dat die rioolplaas se naam nogal
baie na aan joune is.

Lekker stink

Krokkie

ProPacem wrote in message ...
>> Krokkie"
>
>> So what, wees bly iemand kies nie "drol" of iets soorgelyks nie.
>
> Glad nie. Drol is baie meer aanvaarbaar as 'n massamoordenaar. Ek dink ook,
> nou die ander dag, indien ons sig-name beskrywend moes wees van die inhoud van
> ons poste, dat jy first dibs het op drol.
Vorige onderwerp: Re: Hoekom is Gloudina altyd so bitter?
Volgende onderwerp: Re: Kan Kanada opstaan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:01:30 MGT 2024