Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaanse teater: het dit huidiglik bestaansreg ?
Re: Afrikaanse teater: het dit huidiglik bestaansreg ? [boodskap #26517] Ma, 20 September 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 1999 12:35:19 GMT, skoer...@spam.net (Wat maak Oom Kallie
daar?) wrote:

|
|Ek kry so 'n groot kak as die woord HUIDIGLIK sien, dat ek nie
|anders kan as om my gifpen uit te haal nie. Die woord is eerder
|TANS, Oom Taalbul, dan nie?
|
Sies!

Elke ou kan seker maar die taal gebruik wat hy die meeste mee gemaklik voel,
maar om so te vloek terwyl jy iemand anders oor 'n gering taal variasie
aanspreek, lyk meer na 'n geval van "ek-soek-aandag".
Vorige onderwerp: Re: Apartheid in Australiƫ
Volgende onderwerp: re: "Heere"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 02:46:47 MGT 2024