Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Sop, soep en koek
Sop, soep en koek [boodskap #2647] Di, 30 September 2003 21:19 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn en Roely is mos besig om almal hier watertand te maak.
Dan kan ek ook mos vertel dat ek hier sit met 'n yslike sny
vrugtekoek tussen my en die keybord. (Sleutelbord is ôk
maar een van daai Afrikaanse woorde wat nie lekker
wil inpas nie:-)

DD
Re: Sop, soep en koek [boodskap #2650 is 'n antwoord op boodskap #2647] Di, 30 September 2003 21:48 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:3msjnv00tq08ch3dh6lj2m43segm41ccme@4ax.com...
>
> Katryn en Roely is mos besig om almal hier watertand te maak.
> Dan kan ek ook mos vertel dat ek hier sit met 'n yslike sny
> vrugtekoek tussen my en die keybord. (Sleutelbord is ék
> maar een van daai Afrikaanse woorde wat nie lekker
> wil inpas nie:-)
>
> DD
>

Is dit koek met icing?

Lorinda (groen van jaloesie)
Vorige onderwerp: Karie
Volgende onderwerp: Resep (te) - maklik en lekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 15:50:03 MGT 2024