Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Joan Hambidge oor Charl-Pierre Naude
Re: Joan Hambidge oor Charl-Pierre Naude [boodskap #26386] Do, 16 September 1999 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> On Thu, 16 Sep 1999 01:19:32 GMT, @sympatico.ca wrote:
>
> |Joan Hambidge

> Sy is jou rigtingwyser??
>
> O, OK.
>
> Ek sê maar liewer niks....
Re: Joan Hambidge oor Charl-Pierre Naude [boodskap #26387 is 'n antwoord op boodskap #26386] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Sep 1999 14:32:44 GMT, @sympatico.ca wrote:
| So vertelmaar wat jy dink.
|
Ek dink die lewe is mooi. Ek dink elke oomblik kan mooi wees.
Ek dink God is goed. Ek dink dit is lekker om 'n individu te wees.

Ek dink vanmore se tien minute se klamte toe ons eintlik die kinders vir skool
moes regkry, was die moeite werd, want daar onder ons venster het die "white
tailed deer" en haar lam rustig gewei met die eerste sonstrale wat help om
hulle te kamoufleer.

Ek dink ons kan 'n paradys om ons raaksien - en ander mense help om dit ook raak
te sien. Ek dink dis veroorloof om vrede in jou siel te hê.

Ek dink ek is maar klein - ek dink die wereld is groot. Ek dink die seerkry in
die wereld is groot. Ek dink klein mensies kan 'n verskil maak.

Ek dink ons moet net probeer....
Re: Joan Hambidge oor Charl-Pierre Naude [boodskap #26388 is 'n antwoord op boodskap #26386] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> Ek dink God is goed. Ek dink dit is lekker om 'n individu te wees.
>
> Ek dink ek is maar klein - ek dink die wereld is groot. Ek dink die seerkry in
> die wereld is groot. Ek dink klein mensies kan 'n verskil maak.

Nou hoekom, my liewe Johan, maak jy sulke snedige opmerkings oorJoan Hambidge in die
besonder en alles en nog wat in die algemeen.
Jou persona op hierdie nuusgroep is een van hooghartige oordele vel
wat op baie min kennis berus. Jy kom voor as iemand wat baie
negatief is. Dit lyk vir my dat jy selfs die "mooi" "moralistiese" puntjies
wat jy so periodiek maak, om politieke redes maak - om te wys
hoe wonderlik jy is en hoe baie jy weet.

Tant Hessie se witperd

>
Re: Joan Hambidge oor Charl-Pierre Naude [boodskap #26389 is 'n antwoord op boodskap #26386] Do, 16 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Sep 1999 01:19:32 GMT, @sympatico.ca wrote:

|Joan Hambidge oor die bundel =93Die Nomadiese
|Oomblik=94 van Charl-Pierre Naudé in die
|Tydskrif vir Letterkunde, Febr./Mei 1996.
|
Sy is jou rigtingwyser??

O, OK.

Ek sê maar liewer niks....
Vorige onderwerp: Ou Radio
Volgende onderwerp: Gloudina beswadder!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:54:20 MGT 2024