Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » David Wilkerson
David Wilkerson [boodskap #26293] Wo, 15 September 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Onthou julle hom nog - wat Run Baby, Run geskryf het?

Ek loop toevallig vanaand daar op die web sy blaaie raak en groot is
my verbasing toe daar ook van sy preke in Afrikaans geplaas is!

Gaan kyk gerus by

http://www.tscpulpitseries.org/

Johan
Vorige onderwerp: Swak beriggewing
Volgende onderwerp: Re: Kwarantyn - oor swak beriggewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:41:10 MGT 2024