Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suikerbekkie
Suikerbekkie [boodskap #2612] Ma, 29 September 2003 06:19 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek het al van 'n suikerbekkie gehoor! Nou wonder ek waarom die
> woordeboek nie die woord gee nie, dis inderdaad 'n baie mooi woord.

Dalk omdat daar nie hummingbirds is SA is nie? :-)

Nogsteeds, om vir so mooie klein voëltjie, 'n kolibrie te noem, werk
net eenvoudig nie vir my nie. :-))


> Katryn, ek dink ons moet dalk aanvaar dat my woordeboek nie watwonders
> is nie....:-))

LOL! Nee, ons kan nie so maklik opgee nie. Ek is oortuig dat hy nog
van baie nut gaan wees. :-))
Re: suikerbekkie [boodskap #2626 is 'n antwoord op boodskap #2612] Di, 30 September 2003 08:56 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0309281227.65e81de4@posting.google.com...
> Katryn wrote:
>> Ek het ook intussen geleer dat dit ook 'n suikerbekkie genoem kan
>> word. Suikerbekkie of heuningvoëltjie is vir my nogal baie mooi
>> beskrywende woorde vir die goedjies.
>>
>

Een prachtige omschrijving van de kolibrie!
Op Curaēao heb ik hordes zogenaamde suikerdiefjes gezien, kleine vogeltjes
die bij een restaurant genaamd Jaantjies gelokt werden met een berg suiker.
Ik weet niet meer precies hoe hij er uit zag maar misschien zo:
http://www.arthurgrosset.com/sabirds/bananaquit.html

Roely
Vorige onderwerp: Seksie bok
Volgende onderwerp: Wie se Plus?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 01:16:26 MGT 2024