Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Noosphere
Die Noosphere [boodskap #25944] Ma, 06 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Uit “The Phenomenon of Man” van Teilhard de Chardin.

Geologists have for long agreed in admitting the zonal
composition of our planet. We have already spoken of
the barysphere, central and metallic, surrounded by the
rocky lithosphere that is in turn surrounded by the fluid
layers of the hydrosphere and the atmosphere. Since
Suess, science has rightly become accustomed to add
another to these four concentric layers… the living
membrane composed of the fauna and flore of the globe,
the biosphere…
The recognition and isolation of a new era in evolution,
the era of noogenesis, obliges us to distinguish.. yet
another membrane… just as extensive as any preceding
layer, it is really a new layer, a ‘thinking layer’, which,
since its germination at the end of the Tertiary era, has spread
over and above the world of plants and animals. In other words,
outside and above the biosphere there is the noosphere…
Re: Die Noosphere [boodskap #25970 is 'n antwoord op boodskap #25944] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> Uit “The Phenomenon of Man” van Teilhard de Chardin.
>
> Geologists have for long agreed in admitting the zonal
> composition of our planet. We have already spoken of
> the barysphere, central and metallic, surrounded by the
> rocky lithosphere that is in turn surrounded by the fluid
> layers of the hydrosphere and the atmosphere. Since
> Suess, science has rightly become accustomed to add
> another to these four concentric layers… the living
> membrane composed of the fauna and flore of the globe,
> the biosphere…

Is die Seuss soos in Dr. Zeus die bekende skrywer van kinder boekies?
Re: Die Noosphere [boodskap #25971 is 'n antwoord op boodskap #25944] Di, 07 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

>> layers of the hydrosphere and the atmosphere. Since
>> Suess, science has rightly become accustomed to add
>> another to these four concentric layers… the living
>> membrane composed of the fauna and flore of the globe,
>> the biosphere…
>
> Is die Seuss soos in Dr. Zeus die bekende skrywer van kinder boekies?

Ja, Lou, green eggs and ham.
Re: Die Noosphere [boodskap #26011 is 'n antwoord op boodskap #25944] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>>> layers of the hydrosphere and the atmosphere. Since
>>> Suess, science has rightly become accustomed to add
>>> another to these four concentric layers… the living
>>> membrane composed of the fauna and flore of the globe,
>>> the biosphere…
>>
>> Is die Seuss soos in Dr. Zeus die bekende skrywer van kinder boekies?
>
> Ja, Lou, green eggs and ham.

O nou verstaan ek. My persoonlike keuse sou Eggs Benedict wees.
Re: Die Noosphere [boodskap #26012 is 'n antwoord op boodskap #25944] Wo, 08 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

>
>
>>> Is die Seuss soos in Dr. Zeus die bekende skrywer van kinder boekies?
>>
>> Ja, Lou, green eggs and ham.
>
> O nou verstaan ek. My persoonlike keuse sou Eggs Benedict wees.

O, het Dr Seuss ook 'n boek geskryf wat "Eggs Benedict" genoem was.Ek ken net
"Green Eggs and Ham."

Gloudina
Re: Die Noosphere [boodskap #26062 is 'n antwoord op boodskap #25944] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>>
>>
>>>> Is die Seuss soos in Dr. Zeus die bekende skrywer van kinder boekies?
>>>
>>> Ja, Lou, green eggs and ham.
>>
>> O nou verstaan ek. My persoonlike keuse sou Eggs Benedict wees.
>
> O, het Dr Seuss ook 'n boek geskryf wat "Eggs Benedict" genoem was.Ek ken net
> "Green Eggs and Ham."
>

Nee ek praat van ontbyt maar daar was een oor gescramblede eiers. My
persoonlike Dr. Zeus gunsteling is van die Spook wat Kerfees gegaps het
... kan nie nou die naam onthou nie, maar die movie was nie so goed as
die boek nie.
Re: Die Noosphere [boodskap #26063 is 'n antwoord op boodskap #25944] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> persoonlike Dr. Zeus gunsteling is van die Spook wat Kerfees gegaps het
> ... kan nie nou die naam onthou nie, maar die movie was nie so goed as
> die boek nie.

Dit is "The Grinch that stole Xmas."

Gloudina
Re: Die Noosphere [boodskap #26122 is 'n antwoord op boodskap #25944] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Lou, net so terloops, die ou se van is regtig Seuss en nie Zeus. Zeus is
die ou wat daar van Olympus homself as 'n bok/satyr/watookal vermom het en
dan met die jong goedjies daaronder gaan lol het. Hy't glo ook spies
gegooi met bliksemstrale.

Dries

lou wrote in article
...
> @sympatico.ca wrote:
>>
>> lou wrote:
>>
>>>
>>>
>>>> > Is die Seuss soos in Dr. Zeus die bekende skrywer van kinder boekies?
>>>>
>>>> Ja, Lou, green eggs and ham.
>>>
>>> O nou verstaan ek. My persoonlike keuse sou Eggs Benedict wees.
>>
>> O, het Dr Seuss ook 'n boek geskryf wat "Eggs Benedict" genoem was.Ek ken net
>> "Green Eggs and Ham."
>>
>
> Nee ek praat van ontbyt maar daar was een oor gescramblede eiers. My
> persoonlike Dr. Zeus gunsteling is van die Spook wat Kerfees gegaps het
> ... kan nie nou die naam onthou nie, maar die movie was nie so goed as
> die boek nie.
>
Re: Die Noosphere [boodskap #26236 is 'n antwoord op boodskap #25944] Ma, 13 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dries Venter wrote:
>
> Lou, net so terloops, die ou se van is regtig Seuss en nie Zeus. Zeus is
> die ou wat daar van Olympus homself as 'n bok/satyr/watookal vermom het en
> dan met die jong goedjies daaronder gaan lol het. Hy't glo ook spies
> gegooi met bliksemstrale.
>
> Dries
>

So agtergekom dankie.

So 'n ou bliksem?! :)
Vorige onderwerp: mweb e-pos adres asseblief
Volgende onderwerp: Dankie.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 16:13:08 MGT 2024