Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Benodig Hulp Asseblief ...
Benodig Hulp Asseblief ... [boodskap #26057] Do, 09 September 1999 00:00
Julie Morgan  is tans af-lyn  Julie Morgan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Groot asseblief kan iemand dringend vir my faksnommers (of epos-adresse)
stuur van 3 of 4 gevestigde prokureursfirma's in Pretoria (los maar vir
Edelstein Bosman-hulle uit) alternatief 'n goeie Advokaat - ek verkies
Coetzer & Vennote maar kry geen antwoord by hulle kantore nie. Ek sal dit
baie waardeer en sê by voorbaat dankie.

Julie
morgan...@sprynet.com
Vorige onderwerp: geluk
Volgende onderwerp: Re: Enige Suid-Afrikaners in die buiteland met SA verpligtinge geinteresseerd om US Dollars te ruil vir Rande?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 12:53:04 MGT 2024