Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Is geloof alleen genoeg?
Re: Is geloof alleen genoeg? [boodskap #25840 is 'n antwoord op boodskap #25654] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 01 Sep 1999 15:36:52 GMT, @sympatico.ca wrote:

|besluit het om 'n nuwe kalender in te stel. Die Gregoriaanse kalender het
|ingekom om die astronomiese onreelmatighede wat in die Juliaanse kalender
|ingesluip het, reg te maak. Dit het niks met die waarheid van die Christelike
|leer al dan nie te doen nie.
|
Dan verstaan ek nie hoekom jy met vorige plasings so hard probeer het
om die teendeel te bewys nie.
Re: Is geloof alleen genoeg? [boodskap #25841 is 'n antwoord op boodskap #25654] Do, 02 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 02 Sep 1999 10:46:14 GMT, @sympatico.ca wrote:

|Ja, Leendert, honderdmaal ja. Dit was 'n blatante onheilige ding om te
|gedoen
|het, en ek het gehoor dat die NG Kerk daarom verskoning gevra het (en hoop
|ek, vergiffenis voor God.)

Nee, 'n paar enkelinge maak nie die NGKerk nie! Netsoos die enkele NG
predikante wat rassisme en hulle godsdiensbeoefening saamgegooi het, nie die
hele kerk verteenwoordig het nie. Die NGKerk as geheel en die oorgrote
meerderheid van sy lidmate was nie 'n klomp bose mense wat die heel tyd sit en
dink het oor watse booshede hulle volgende kan doen nie.
Re: Is geloof alleen genoeg? [boodskap #25872 is 'n antwoord op boodskap #25654] Vr, 03 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie regtig bedoel dat dit iets met die Juliaanse kalender te doen
het nie, maar ek het gedink dis dieselfde Julius/-an. Dankie vir die
kloutjie by die oor.

Groete,
Dries

Aspris wrote in article ...
> Op 1 Sep 1999 21:11:56 +0200 skryf "Dries
> Venter" :
>
> -> : in rekenaarterme is amper alle
> -> datumberekenings op 'n Juliaanse datum gebaseer, wat bloot die aantal dae
> -> wat vanaf 'n (arbitr^ere) datum verloop het, is. Ek dink Microsoft het een
> -> weergawe (in Access/Foxpro) wat se basisdatum in 1901 ^erens val.
> -> 'Verfyning va die idee is dat die tyd in so 'n datum as 'n breukdeel van 'n
> -> heel dag gegee word.
>
> Niks met die Juliaanse kalender uit te waai
> nie. Is arbitrêr uitgedink deur 'n
> hedendaagse T-nerd met die naam Julian.
>
Vorige onderwerp: Luther en Kalvyn
Volgende onderwerp: God IS goed!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 18:32:30 MGT 2024