Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » knock knock...
knock knock... [boodskap #2584] Sa, 27 September 2003 06:52 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Halllôôôôô......!!!!!!!

Ek's terug, en weer op pad.
So, ek gaan nou my beste aftershave en oudste denim aansit, en dàn,
terwyl Tobie die babagaaie voer, en
Lorinda in die London'se reën in die strate natreën,
en Katryn wonder met wie sy nou weer 'n fight kan begin,
'n skaapbraai bywoon. 'n Skaapbraai met Kasteel voorgereg.
Kasteel, geskink in 'n groot beker, met 'n byna net so groot
oor:-)

Speedy Gonzales
die Berugte Matwasser van Durbs.
(Matte en Mure... met die weerklank
van Lorinda se vraag... 'gaan jy werk
of gaan jy vakansie hou?' steeds
in my ore:-)
Re: knock knock... [boodskap #2585 is 'n antwoord op boodskap #2584] Sa, 27 September 2003 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> en Katryn wonder met wie sy nou weer 'n fight kan begin,

Sy wonner nie meer nie....
;->>
Re: knock knock... [boodskap #2587 is 'n antwoord op boodskap #2585] Sa, 27 September 2003 08:46 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Sep 2003 03:43:19 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> en Katryn wonder met wie sy nou weer 'n fight kan begin,
>
> Sy wonner nie meer nie....
> ;->>

uh uh, soek vir jou 'n ander fighting partner
ek's moeg geskrop

Speedy Gonzales
moeg van skrop op die mat
Vorige onderwerp: Die 4 stouterds
Volgende onderwerp: Nuwe aangesig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:48:23 MGT 2024