Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Radio Hoogland
Radio Hoogland [boodskap #14226 is 'n antwoord op boodskap #25610] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry nie meer reg om met Radio Hoogland te konnekteer hier op die
internet nie - weet iemand of hulle nog uitsaai?
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Radio Hoogland [boodskap #25610 is 'n antwoord op boodskap #14226] Vr, 01 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jong, dies nou lekker luister! Gaan kyk by
http://studbook.co.za/hoogland/afrikaans/hlindeks.html
... nee, squirrel, die stud het niks met hoë hormoonvlakke en spiere te
doen nie - studbook het te doen met beeste se stambome wat deur die boere
gehou word ... jammer!

Ons hier in Minnesota is baie gelukkig - ons plaaslike foonoproepe is
gratis en my toegang tot die net kos my net 'n "flat rate" van $20 per
maand vir onbeperkte toegang. So as ek sit en werk saans, sit ek radio
Hoogland aan op die net en sit heerlik na 'n bree deursnee van ligte / en
Afrikaanse musiek en luister. Laataand hier is vroegeggend in die Vrystaat
en dan kry ek 'n nuusoorsig, bietjie Godsdiens, landbou nuus en so aan.
Daardie tyd van die dag/nag het heelwat Suid Afrikaners (ek ook) al die
radio stasie gebel en dan sommer so op die lug bietjie met hulle gesels.

Iemand anders het hier op die NG oorspronklik vir ons van die radiostasie
gesê.

Die uitsending kom nou nie in HiFi stereo by jou aan nie, maar die
tegnologie kan net verbeter en is absoluut verstommend!
--
Net Nico ...

| Hmmm... Ek het gehoor daar is een of ander stasie in die Vrystaat van alle
| plekke wat uitsaai op die net. Ek dink nico het daarvan gepraat op een of
| ander stadium - Nico .... help!!!
|
|
|
| -Gideon-
|
Re: Radio Hoogland [boodskap #25611 is 'n antwoord op boodskap #25610] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 28 Aug 1999 16:41:11 GMT, @sympatico.ca wrote:

|Raak jy nie moeg om altyd met jou tong in die kies te sit nie,veral as jy 'n
|ernstige vraag vra? Jy moet oppas, jou tong groei
|miskien permanent skeef.
|
My tong is al skeef, en dit gee myiets om aan te kou wat nie my pens groter sal
laat word nie...!
Vorige onderwerp: Ons gaan nie alles verloor nie
Volgende onderwerp: Re: Is geloof alleen genoeg?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:47:27 MGT 2024