Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Pierre du Plessis
Re: Pierre du Plessis [boodskap #25425] Vr, 20 Augustus 1999 00:00
Julie Morgan  is tans af-lyn  Julie Morgan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Shannon skryf in boodskap news:7pk3fj$26hl$2@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek merk daar is elke keer 'n 'file' aan jou pos geheg. Maak seker dat dit
> nie 'n virus is nie.
>

Die "file" is sy "besigheidskaart" ...

Julie
Re: Pierre du Plessis [boodskap #25426 is 'n antwoord op boodskap #25425] Vr, 20 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Pierre Du Plessis  is tans af-lyn  Pierre Du Plessis
Boodskappe: 7
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek stuur die pos van die werk af, dit bevat my telefoon nommer, ens. Ek glo
dat Sabre redelike goeie maatreels het om te verhoed dat virusse deur enige
van hulle stelsels gaan.

Shannon wrote:

> Ek merk daar is elke keer 'n 'file' aan jou pos geheg. Maak seker dat dit
> nie 'n virus is nie.
Vorige onderwerp: Skoon en Vuil
Volgende onderwerp: Nieu-Seeland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:15:49 MGT 2024