Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Old Mutual Tjeks
Old Mutual Tjeks [boodskap #25322] So, 15 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Sluiper  is tans af-lyn  Sluiper
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Het enige van julle ander mense wat buite SA bly en Old Mutual aandele
ontvang het wat dadelik verkoop moes word, al julle tjeks ontvang? Weet
iemand wat aangaan met die tjeks?

By voorbaat dank vir enige informasie.
Re: Old Mutual Tjeks [boodskap #25338 is 'n antwoord op boodskap #25322] Ma, 16 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die eerrste mense het al vanaf die 20 Junie hul tjeks ontvang, en
oorplasings.
Jy kan hulle skakel , maar die lyne is baie besig. Hulle het in totaal net
480 inkomende oproep spasie. Elke oproep duur tussen 5 to 7 minute. Dus gaan
jy bietjie wag. Ek lees dat hulkle sowat 25000 oproepe per dag hanteer. Gaan
kyk op 24.com se website en gaan dan na beeld. Daar sal jy meer detail
info kry.

Krokkie

Sandgroper wrote in message ...
> "Sluiper" wrote:
>
>> Het enige van julle ander mense wat buite SA bly en Old Mutual aandele
>> ontvang het wat dadelik verkoop moes word, al julle tjeks ontvang? Weet
>> iemand wat aangaan met die tjeks?
>>
>> By voorbaat dank vir enige informasie.
>>
>>
> AL die tjeks en dus die geld is nog by Old Mutual. Hulle het ook nie
> die ordentlikheid of integriteit getoon om e-mails of trlrfoon oproepe
> te beantwoord of terug te bel nie. Ek wonder of ons ooit die geld sal
> sien..... ?
Re: Old Mutual Tjeks [boodskap #25339 is 'n antwoord op boodskap #25322] Ma, 16 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Aussies  is tans af-lyn  Aussies
Boodskappe: 40
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
"Sluiper" wrote:

> Het enige van julle ander mense wat buite SA bly en Old Mutual aandele
> ontvang het wat dadelik verkoop moes word, al julle tjeks ontvang? Weet
> iemand wat aangaan met die tjeks?
>
> By voorbaat dank vir enige informasie.
>
>
AL die tjeks en dus die geld is nog by Old Mutual. Hulle het ook nie
die ordentlikheid of integriteit getoon om e-mails of trlrfoon oproepe
te beantwoord of terug te bel nie. Ek wonder of ons ooit die geld sal
sien..... ?
Vorige onderwerp: sanlam netwerk telefoon nommers
Volgende onderwerp: Ou Mutual tjeks in buiteland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 01:23:22 MGT 2024