Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina.
Gloudina. [boodskap #25207] Sa, 07 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina, waar is jy???

Ons het waarskynlik almal verskillende smaak - en dit maak die lewe lekker!
Sommige persone neem aanstoot oor sommige van jou bewerings, ander bly stil.

Ek gee nie om nie...ek geniet Afrikaanse digkuns, en mis jou plasings!

'Seblief plaas weer!!

Jan van Perth.--
{IBICF}
djle...@bigfoot.com
ICQ 21792471
Re: Gloudina. [boodskap #25220 is 'n antwoord op boodskap #25207] So, 08 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Ek soek na my Dina, my Dina, my Dina,
Ek soek na my Dina, die Dina van my.

Daniel wrote:

> Gloudina, waar is jy???
>
> Ons het waarskynlik almal verskillende smaak - en dit maak die lewe lekker!
> Sommige persone neem aanstoot oor sommige van jou bewerings, ander bly stil.
>
> Ek gee nie om nie...ek geniet Afrikaanse digkuns, en mis jou plasings!
>
> 'Seblief plaas weer!!
>
> Jan van Perth.--
> {IBICF}
> djle...@bigfoot.com
> ICQ 21792471
Re: Gloudina. [boodskap #25221 is 'n antwoord op boodskap #25207] So, 08 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ha ha ha ha ha ha !!!!!!!!!!!!!!!!
Fo**it ek het nou lanklaas so lekker gelag. Ag moeder ek kry amper
heimwee... My Dina - "far out" soos die ozzie kinders sal se..

Alwyn - uit Perth

wrote in message
news:37ADA295.5B1ACA72@sympatico.ca...
> Ek soek na my Dina, my Dina, my Dina,
> Ek soek na my Dina, die Dina van my.
>
> Daniel wrote:
>
>> Gloudina, waar is jy???
>>
>> Ons het waarskynlik almal verskillende smaak - en dit maak die lewe lekker!
>> Sommige persone neem aanstoot oor sommige van jou bewerings, ander bly stil.
>>
>> Ek gee nie om nie...ek geniet Afrikaanse digkuns, en mis jou plasings!
>>
>> 'Seblief plaas weer!!
>>
>> Jan van Perth.--
>> {IBICF}
>> djle...@bigfoot.com
>> ICQ 21792471
>
Re: Gloudina. [boodskap #25222 is 'n antwoord op boodskap #25207] So, 08 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
afro...  is tans af-lyn  afro...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"Daniel" wrote:
> Gloudina, waar is jy???
>
> Ons het waarskynlik almal verskillende smaak - en dit maak die lewe lekker!
> Sommige persone neem aanstoot oor sommige van jou bewerings, ander bly stil.
>
> Ek gee nie om nie...ek geniet Afrikaanse digkuns, en mis jou plasings!
>
> 'Seblief plaas weer!!
>
> Jan van Perth.--
> {IBICF}
> djle...@bigfoot.com
> ICQ 21792471
>
Sy toer seker weer.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Gloudina. [boodskap #25232 is 'n antwoord op boodskap #25207] Ma, 09 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 08 Aug 1999 15:29:29 GMT, @sympatico.ca wrote:

|Ek soek na my Dina, my Dina, my Dina,
|Ek soek na my Dina, die Dina van my.
|
|Daniel wrote:
|
|> Gloudina, waar is jy???
|>
Ek dink sy het jou hierbo geantwoord......
Re: Gloudina. [boodskap #25241 is 'n antwoord op boodskap #25207] Di, 10 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 8 Aug 1999 23:48:34 +0800, "Alwyn Nel" wrote:

Fo**it ek het nou lanklaas so lekker gelag. Ag moeder ek kry amper[/color]
> heimwee... My Dina - "far out" soos die ozzie kinders sal se..>>

"Far ou" kom uit die jare sesting in die VSA. Ou hippie geluid.
Gewoonlik gevolg deur "man". "Far out, maaaan.."

"Did you, like, see that passenger plane, like crash inrto that
building thing, man.....?"

"Yeah.... far out, man...."

"Got a smoke, brother?"

"Yeah, like, take one man...."

Lighs cigarette.

"Hey, this is good shit, man...."

"Yeah, like far out, man..."

Hier het die kinders n reeks van eie geluide vir goed of sleg. Dit
wissel van streek tot streek en van ouderdom tot ouderdom.

My kinders het in laerskool gepraat van "griff" en "lanks"

Griff (die "g" as 'n "GH" uitgespreek) was sleg en Lanks (Engels
uitgespreek soos "Yanks") was goed.

Hulle gebruik ook nog "cool/koel" (ook uit die Hippie tyd) en "yech" -
laasgenoemde waarskynlik aangespoor deur onder meer mad Magazine -
baie gewilde leesstof.

Hulle gebruik ook "sick/siek" vir sleg. Die neus word opgetrek as
hulle se "ooooooo SIEK! "

Hulle het ook die woord "shimbimbu" gebruik as a 'n spot-kreet. Met
die laaste "u" lank uitgerek en uitgespreek soos in r^ue - meervoud
van rug.

As iemand uitgevang word op 'n logiese punt of hom of haar in 'n
kontradiksie inpraat, volg "shimbumbuuuuuuu.......BUSTEEEED!!!!"

Net die kinders mag dit gebruik natuurlik. As 'n ouer of onderwyser
dit sou gebruik verloor die uitdrukking daar en dan alle waarde.
Vorige onderwerp: Horison Noord
Volgende onderwerp: Re: Digkuns in beweging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:24:10 MGT 2024