Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geskiedenis en toekomsvisie vir hierdie ng
Geskiedenis en toekomsvisie vir hierdie ng [boodskap #25007] Do, 29 Julie 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
�n Duif wat links en links dronker en dronker geraak het
'n Skok wat hom regser en regser dronker al dronker laat
tol het
'n Linkse vlerk wat afgeval het, en Gloudina kla aanhoudend
Leendert wat ons neutraal probeer hou - baie dankie
Leendert.
Ons sit stil, en dink miskien gaan ons geklits word -
suksesvolle mense weet hoe om gevare te vermy.
'n Linkse vs Regse stereotipe getoutrekkery wat ons energie
vermors
Ons is so ongebalanseerd polities ons kan nie anders nie
'n Duif kan net sy doel bereik en nie dronk raak as hy in
sy persoon neutraal is - met sy kop in die wolke, maar sy
voete op die grond.

Vir die Linkses
'n Ooievaar se kop is in die wolke maar sy voete is nie op
aarde - toekomsvisie, drome, ens.
Hou julle kop in die lug, maar bring julle voete aarde toe
Moenie kwaad word as die ander helfte julle aarde toe bring
nie, en van die werklike feite vertel nie - hulle is nie
paranoies nie.
Lees regse materiaal, en verstaan hoe om neutraal terug te
keer

Vir die Regses
Die ooievaar se voete is kliphard op die aarde
Maar julle fokus is nie op die wolke nie - plat op die
grond - depressief, negatief, geen toekoms visie nie.
Ryk na die sterre, maar hou julle voete op die grond
Lees linkse materiaal en verstaan hoe om uit ekonomiese
geleendhede te kapitaliseer. Clem Sunter kom uit Anglo
American uit.

Vorige onderwerp: Re: Massamedia...ProPacem
Volgende onderwerp: Vertaaling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:28:52 MGT 2024