Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Afrikaanse grammatika
Afrikaanse grammatika [boodskap #2405] Di, 02 September 2003 08:16 na volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Somtyds (deur vaak die berigte te lees, kom ek meer te weet oor
Afrikaanse taal se uitdrukkings en grammatikale eieskappe) sien ek
vreemde konstruksies soos:

- Hy kon dit geweet het nie.

"Kon" is die persoonsvorm wat verander met die onderwerp (hy). Dit is
'n vorm van "kan" (onbepaalde wys). Mens sou verwag dat "het" die
onbepaalde wys se vorm sou hê.
Vergelyk dit met:
- Hy het dit geweet.

As mens die sinne in die Engels vertaal, kry mens:

- He could have known it.
- He has known it.

"Have" is Engelse onbepaalde wys en "has" is persoonsvorm.

So, my vraag is, waarom mens nie sê nie: Hy kon dit geweet hê nie.

Hans Kamp.
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2408 is 'n antwoord op boodskap #2405] Di, 02 September 2003 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek is bevrees dit is die beste wat ek kan doen, daar is op die ander
> Afrikaanse groep waar jy onlangs gepos het
> (soc.culture.south-africa.afrikaans) waarskynlik meer mense met 'n
> belangstelling in grammatika.
>
>
> Lorinda
>
>

Wees niet bang! Wij bijten niet!
Ik heb alles gesnapt, goed uitgelegd Lorinda!

Roely
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2409 is 'n antwoord op boodskap #2405] Di, 02 September 2003 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> "Kon" is 'n modale hulpwerkwoord, (wat nie verander met betrekking tot die
> onderwerp nie; met ander woorde "ek kon, jy kon, ons kon, hulle kon ens.) en
> "het" is in die geval wat jy noem 'n hulpwerkwoord van tyd, en word so
> gebruik om die perfectum aan te dui. Modale hulpwerkwoorde is die enigste
> werkwoorde wat nog in Afrikaans gebruik word om die imperfectum uit te druk,
> soos in "hy kon dit doen". As "hê" gebruik word is dit om besit aan te dui,
> en dui dit die imperfectum aan bv. "Hy wou hulle almal bymekaar hê".
>
> "Hy kon dit geweet hê nie" is 'n tipe infinitiewe form wat nie in Afrikaans
> gebruik word nie.
>
> Ek is bevrees dit is die beste wat ek kan doen, daar is op die ander
> Afrikaanse groep waar jy onlangs gepos het
> (soc.culture.south-africa.afrikaans) waarskynlik meer mense met 'n
> belangstelling in grammatika.
>
>
> Lorinda
>

<andries, sprakeloos-mondoophangende>
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2428 is 'n antwoord op boodskap #2405] Wo, 03 September 2003 02:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hans Kamp" skryf in boodskap news:b36c4c5c.0309020016.4c2c78f3@posting.google.com...
> Somtyds (deur vaak die berigte te lees, kom ek meer te weet oor
> Afrikaanse taal se uitdrukkings en grammatikale eieskappe) sien ek
> vreemde konstruksies soos:
>
> - Hy kon dit geweet het nie.
>
> "Kon" is die persoonsvorm wat verander met die onderwerp (hy). Dit is
> 'n vorm van "kan" (onbepaalde wys). Mens sou verwag dat "het" die
> onbepaalde wys se vorm sou hê.
> Vergelyk dit met:
> - Hy het dit geweet.
>
> As mens die sinne in die Engels vertaal, kry mens:
>
> - He could have known it.
> - He has known it.
>
> "Have" is Engelse onbepaalde wys en "has" is persoonsvorm.
>
> So, my vraag is, waarom mens nie sê nie: Hy kon dit geweet hê nie.
>
> Hans Kamp.

"Kon" is 'n modale hulpwerkwoord, (wat nie verander met betrekking tot die
onderwerp nie; met ander woorde "ek kon, jy kon, ons kon, hulle kon ens.) en
"het" is in die geval wat jy noem 'n hulpwerkwoord van tyd, en word so
gebruik om die perfectum aan te dui. Modale hulpwerkwoorde is die enigste
werkwoorde wat nog in Afrikaans gebruik word om die imperfectum uit te druk,
soos in "hy kon dit doen". As "hê" gebruik word is dit om besit aan te dui,
en dui dit die imperfectum aan bv. "Hy wou hulle almal bymekaar hê".

"Hy kon dit geweet hê nie" is 'n tipe infinitiewe form wat nie in Afrikaans
gebruik word nie.

Ek is bevrees dit is die beste wat ek kan doen, daar is op die ander
Afrikaanse groep waar jy onlangs gepos het
(soc.culture.south-africa.afrikaans) waarskynlik meer mense met 'n
belangstelling in grammatika.


Lorinda
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2430 is 'n antwoord op boodskap #2409] Wo, 03 September 2003 03:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bj2q15$54o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> <andries, sprakeloos-mondoophangende>
>

Het jy dan nie 'n Afrikaanse onderwyser gehad wat die lat ingelê het
nie?:-))))

Lorinda
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2435 is 'n antwoord op boodskap #2428] Wo, 03 September 2003 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:...
> "Kon" is 'n modale hulpwerkwoord, (wat nie verander met betrekking tot die
> onderwerp nie; met ander woorde "ek kon, jy kon, ons kon, hulle kon ens.)

Jy is reg, in Nederlands word hulpwerkwoorde door die onderwerp
beïnvloed:

De man werkt.
De mannen werken.

...maar nie in Afrikaans nie.

> en
> "het" is in die geval wat jy noem 'n hulpwerkwoord van tyd, en word so
> gebruik om die perfectum aan te dui. Modale hulpwerkwoorde is die enigste
> werkwoorde wat nog in Afrikaans gebruik word om die imperfectum uit te druk,
> soos in "hy kon dit doen". As "hê" gebruik word is dit om besit aan te dui,
> en dui dit die imperfectum aan bv. "Hy wou hulle almal bymekaar hê".
>
> "Hy kon dit geweet hê nie" is 'n tipe infinitiewe form wat nie in Afrikaans
> gebruik word nie.

Dis 'n vreemde karaktertrek van Afrikaans, dat die spelling van woorde
afhang van die gebruik (figuurlik of letterlik), wat nie in Nederlands
gebeur nie. Die Nederlandse "hebben" word op eenselfde manier vervoeg,
ongeag watter betekenis dit het.

Hans Kamp.
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2450 is 'n antwoord op boodskap #2430] Wo, 03 September 2003 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek was 4 jaar laas op skool. Afrikaans en Engels was my beste vakke.
Ek praat in Afrikaans en verstaan dit. Wat meer wil ek hê? :-))


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f54ed77_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bj2q15$54o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> <andries, sprakeloos-mondoophangende>
>>
>
> Het jy dan nie 'n Afrikaanse onderwyser gehad wat die lat ingelê het
> nie?:-))))
>
> Lorinda
>
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2451 is 'n antwoord op boodskap #2450] Wo, 03 September 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Sep 2003 22:42:46 +0200, "Andries" wrote:

> Ek was 4 jaar laas op skool. Afrikaans en Engels was my beste vakke.
> Ek praat in Afrikaans en verstaan dit. Wat meer wil ek hê? :-))
>
>

4 jaar laas! Ek het gedink dat jy 'n verplasing hier na ons
skool toe kan kry!

DD
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2453 is 'n antwoord op boodskap #2405] Wo, 03 September 2003 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Sep 2003 21:53:49 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:dkkclv8tjc8igindnq4cu7mjcdrm34qppl@4ax.com...
>> On Wed, 3 Sep 2003 22:42:46 +0200, "Andries" wrote:
>>
>>> Ek was 4 jaar laas op skool. Afrikaans en Engels was my beste vakke.
>>> Ek praat in Afrikaans en verstaan dit. Wat meer wil ek hê? :-))
>>>
>>>
>>
>> 4 jaar laas! Ek het gedink dat jy 'n verplasing hier na ons
>> skool toe kan kry!
>>
>> DD
>>
>
> DD, mens kry nie 'n verlplasing na die skool waar jy is nie, mens moet dit
> verdien...:-))
>
> Lorinda
>

Maar bied ek hom nie opleiding aan
sedert ons vriende geword het nie, Lorinda?

DD
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2454 is 'n antwoord op boodskap #2451] Wo, 03 September 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:dkkclv8tjc8igindnq4cu7mjcdrm34qppl@4ax.com...
> On Wed, 3 Sep 2003 22:42:46 +0200, "Andries" wrote:
>
>> Ek was 4 jaar laas op skool. Afrikaans en Engels was my beste vakke.
>> Ek praat in Afrikaans en verstaan dit. Wat meer wil ek hê? :-))
>>
>
> 4 jaar laas! Ek het gedink dat jy 'n verplasing hier na ons
> skool toe kan kry!
>
> DD
>

DD, mens kry nie 'n verlplasing na die skool waar jy is nie, mens moet dit
verdien...:-))

Lorinda
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2456 is 'n antwoord op boodskap #2453] Wo, 03 September 2003 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:l3lclv8hp4np28936822rqjepptsc38r9l@4ax.com...
>>
>> DD, mens kry nie 'n verlplasing na die skool waar jy is nie, mens moet dit
>> verdien...:-))
>>
>> Lorinda
>>
>
> Maar bied ek hom nie opleiding aan
> sedert ons vriende geword het nie, Lorinda?
>
> DD
>

Praat ons nou van die verbeteringskool of die skool onder die brug?:-)

Lorinda
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2458 is 'n antwoord op boodskap #2456] Wo, 03 September 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Sep 2003 22:06:14 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:l3lclv8hp4np28936822rqjepptsc38r9l@4ax.com...
>>>
>>> DD, mens kry nie 'n verlplasing na die skool waar jy is nie, mens moet dit
>>> verdien...:-))
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>
>> Maar bied ek hom nie opleiding aan
>> sedert ons vriende geword het nie, Lorinda?
>>
>> DD
>>
>
> Praat ons nou van die verbeteringskool of die skool onder die brug?:-)
>
> Lorinda
>

Albei, die skool onder die brug verskaf
opleiding tot die toelatingseksamen
vir die verbeteringskool:-)

DD
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2460 is 'n antwoord op boodskap #2405] Wo, 03 September 2003 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Sep 2003 22:27:18 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:c7mclvsr4l07e8drg1cg7icjhc7smj19sq@4ax.com...
>>> Praat ons nou van die verbeteringskool of die skool onder die brug?:-)
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>
>> Albei, die skool onder die brug verskaf
>> opleiding tot die toelatingseksamen
>> vir die verbeteringskool:-)
>>
>> DD
>>
>
> LOL. Dis waar. Maar Andries sal dan aan ander vakke as Engels en Afrikaans
> moet werk... Dis ook moontlik dat die twee van julle se aspirasies tot die
> verbeteringskool net 'n dekmantel is om hulle studente af te rokkel vir die
> skool onder die brug...:-)
>
> Lorinda
>

Sou dìt wees waar die Afrikaanse uitdrukking vandaan kom
wat daarna verwys dat 'n 'muntstuk twee kante het'?

DD
Opleidingsbeampte
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2461 is 'n antwoord op boodskap #2458] Wo, 03 September 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:c7mclvsr4l07e8drg1cg7icjhc7smj19sq@4ax.com...
>> Praat ons nou van die verbeteringskool of die skool onder die brug?:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Albei, die skool onder die brug verskaf
> opleiding tot die toelatingseksamen
> vir die verbeteringskool:-)
>
> DD
>

LOL. Dis waar. Maar Andries sal dan aan ander vakke as Engels en Afrikaans
moet werk... Dis ook moontlik dat die twee van julle se aspirasies tot die
verbeteringskool net 'n dekmantel is om hulle studente af te rokkel vir die
skool onder die brug...:-)

Lorinda
Re: Afrikaanse grammatika [boodskap #2469 is 'n antwoord op boodskap #2454] Do, 04 September 2003 08:14 Na vorige boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:...
> "DD" wrote in message
> news:dkkclv8tjc8igindnq4cu7mjcdrm34qppl@4ax.com...
>> On Wed, 3 Sep 2003 22:42:46 +0200, "Andries" wrote:
>>
>>> Ek was 4 jaar laas op skool. Afrikaans en Engels was my beste vakke.
>>> Ek praat in Afrikaans en verstaan dit. Wat meer wil ek hê? :-))
>>>
>>>
>>
>> 4 jaar laas! Ek het gedink dat jy 'n verplasing hier na ons
>> skool toe kan kry!
>>
>> DD
>>
>
> DD, mens kry nie 'n verlplasing na die skool waar jy is nie, mens moet dit
> verdien...:-))

:)

Hans Kamp.
Vorige onderwerp: Nuttige Afrikaanse stylgidse
Volgende onderwerp: Geschiedenis van Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:28:00 MGT 2024