Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Diamantgebied
Diamantgebied [boodskap #24685 is 'n antwoord op boodskap #24686] So, 11 Julie 1999 00:00
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Oom Hans

In 'n gesprek die week, het die vraag ontstaan presies waar orals diamante
in Namibië gevind kan word. Is oom Hans bekend met die verhaal van die
groep mense wat met vragmotors deur die skedelkus getrek het, maar
uiteidelik dit moes opgee, aangesien die vragmotors die gees gegee het? Ek
skat dit was omtrent in die 1950's. Die vragmotors is blykbaar vandag nog
daar.

Groete

Shannon
Re: Diamantgebied [boodskap #24686 is 'n antwoord op boodskap #24685] So, 11 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Sal bietjie navraag doen - as ek die verkoue oorleef - en laat weet.

Shannon wrote in message ...
> Oom Hans
>
> In 'n gesprek die week, het die vraag ontstaan presies waar orals diamante
> in Namibië gevind kan word. Is oom Hans bekend met die verhaal van die
> groep mense wat met vragmotors deur die skedelkus getrek het, maar
> uiteidelik dit moes opgee, aangesien die vragmotors die gees gegee het? Ek
> skat dit was omtrent in die 1950's. Die vragmotors is blykbaar vandag nog
> daar.
>
> Groete
>
> Shannon
>
Vorige onderwerp: Waar gaan dit heen
Volgende onderwerp: Nederland infobladsy hier te vinde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:16:25 MGT 2024