Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser
Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser [boodskap #24586] Wo, 07 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Jul 1999 09:20:46 +0200, "Shannon" wrote:

|Ek was as kind laas in daardie omgewing, maar daar was nog hout nog heuwel.
|Dit is waar hierdie naamsveranderings aan die belaglike raak. Hulle probeer
|so om albei kante tegemoed te kom dat hulle uiteindelik oorboord val.
|
|
|
Nes Lyttleton waar daar nie veel teken van 'n kasteel of 'n Verwoerd is nie
(Verwoerdburg) en nou later jare nog minder 'n Romeinse hoofman oor 100
rondgehardloop het (Centurion). Van al die plekname so tragies dat hierdie ou
voorstadjie van Randburg nooit 'n oorspronklike naam kon kry nie. 'n Mens sou
sweer ons mense (alle SAners) is so onoorspronklik. Ook jammer dat politiek
altyd so groot rol moet speel by pleknaam gee.

Wat is die situasie in Europa met plekname? Kan julle nou dink Italie of
Inngiland moet nuwe plakname kry elke keer as die regering verander!?!
Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser [boodskap #24587 is 'n antwoord op boodskap #24586] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johann de Jager wrote in message ...
>
> lou wrote in message
> news:377B3B90.15C3@hotmail.dinges.com...
>> Leendert van Oostrum wrote:
>>>
>>
>> Nog 'n bvoorbeeld - Houtkop stasie in Vereniging na Houtheuwel. > histeries aan die lag van te raak>

Ek was as kind laas in daardie omgewing, maar daar was nog hout nog heuwel.
Dit is waar hierdie naamsveranderings aan die belaglike raak. Hulle probeer
so om albei kante tegemoed te kom dat hulle uiteindelik oorboord val.
Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser [boodskap #24622 is 'n antwoord op boodskap #24586] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Jul 1999 00:19:25 GMT, wrote:

| As jy enigsins die geskiedenis van Engeland
| ken, sal jy weet dat die plekname op groot
| skaal daar verander het elke keer as "die
| regering verander." Soos in 1066 and all that.
|
Ek praat nie van so onlangs en so gereeld nie - meer van in die ou
tyd....

Ek weet baie name het in die Romeine se tyd ontstaan (ek dink nie dit
was altyd name wat verander is nie) - so dui al die name in Brittanje
wat die woord chester bevat, op die Romeine Chester-le-street is die
Romeine se straat.
Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser [boodskap #24623 is 'n antwoord op boodskap #24586] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan) writes:

> Wat is die situasie in Europa met plekname? Kan julle nou dink Italie of
> Inngiland moet nuwe plakname kry elke keer as die regering
verander!?!


As jy enigsins die geskiedenis van Engeland
ken, sal jy weet dat die plekname op groot
skaal daar verander het elke keer as "die
regering verander." Soos in 1066 and all that.

Gloudina
Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser [boodskap #24624 is 'n antwoord op boodskap #24586] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marius[1]  is tans af-lyn  Marius[1]
Boodskappe: 28
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek wonder of d'ie "SAners" nou gaan vabyt en volksmond word. Wat van
"Tippers" soos in die tip van Afrika. Maar dan sal die Somalis seker
"Horingers" wees (ek glo nie hulle sal daarvoor val nie). My vriend Fanie
sal natuurlik meer hou van "Hensoppers", maar hy is radikaal.

Dan is daar nog "Klipkoppers", na aanleiding van ons steun vir apartheid.
Maar dan is ons nie meer polities korrek nie omdat die swart mense nie
apartheid gesteun het nie, en dit hulle dus uitsluit.

Nee! Helaas. Ek stel voor "Babiloni:ers". Wat is julle opinie hieroor :)

Johan wrote in message ...
> On Wed, 7 Jul 1999 09:20:46 +0200, "Shannon"
> wrote:
>
> |Ek was as kind laas in daardie omgewing, maar daar was nog hout nog heuwel.
> |Dit is waar hierdie naamsveranderings aan die belaglike raak. Hulle probeer
> |so om albei kante tegemoed te kom dat hulle uiteindelik oorboord val.
> |
> |
> |
> Nes Lyttleton waar daar nie veel teken van 'n kasteel of 'n Verwoerd is nie
> (Verwoerdburg) en nou later jare nog minder 'n Romeinse hoofman oor 100
> rondgehardloop het (Centurion). Van al die plekname so tragies dat hierdie ou
> voorstadjie van Randburg nooit 'n oorspronklike naam kon kry nie. 'n Mens sou
> sweer ons mense (alle SAners) is so onoorspronklik. Ook jammer dat politiek
> altyd so groot rol moet speel by pleknaam gee.
>
> Wat is die situasie in Europa met plekname? Kan julle nou dink Italie of
> Inngiland moet nuwe plakname kry elke keer as die regering verander!?!
>
Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser [boodskap #24625 is 'n antwoord op boodskap #24586] Do, 08 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message
...
> e...@dot.com (Johan) writes:
>
>> Wat is die situasie in Europa met plekname? Kan julle nou
dink
> Italie of
>> Inngiland moet nuwe plakname kry elke keer as die regering
> verander!?!
>
>
> As jy enigsins die geskiedenis van Engeland
> ken, sal jy weet dat die plekname op groot
> skaal daar verander het elke keer as "die
> regering verander." Soos in 1066 and all that.

Of, so 'n bietjie "nader aan die huis" vir Johan, die verandering
van Nieuw Amsterdam na New York.

Swart Simon
Re: Naamsveranderings was:Afgedankte Onderwyser [boodskap #24657 is 'n antwoord op boodskap #24586] Vr, 09 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 Jul 1999 21:35:16 +0200, "Simon van der Schans"
wrote:

|Of, so 'n bietjie "nader aan die huis" vir Johan, die verandering
|van Nieuw Amsterdam na New York.
|
Ja, jy is reg, maar ek moet darem ook sê die Amerikaners lyk of hulle
baie oorspronklike name ook hou - nie ver van ons af nie is New Ulm en
New Prague en net oor die grens in Wisconsin is daar 'n Ladysmith!

Baie van die Indiane se name het ook bly staan: Minnesota, Dakota,
Minnetonka, Minnehaha, Wabasha en nog vele meer, net hier in die Twin
Cities.
Vorige onderwerp: Wat sê Gloudienks se Kanada?
Volgende onderwerp: Whiskey kultuur!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 15:02:42 MGT 2024