Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Adres verandering
Adres verandering [boodskap #24522] Di, 06 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Strand Jakkals  is tans af-lyn  Strand Jakkals
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dagsê,

Aan al die mense wat graag net wil gesels en stories vertel,
ek bewonder julle. Ek sit nou al taamlik lank hier aan die stil
kant van die nuus groep, en lewer so elke nou en dan 'n opienie
of twee, maar ek kan dit nou wragtig nie meer doen nie.

Die taal van ons sal maar altyd 'n lekker praat taal vir my bly,
en al gooi ek ook nou so hier en daar 'n engelse woord in, bly
die idee altyd die selfde. dit is net jammer dat die ou folk nie
die son kan sien opkom behalwe oor hul eie koppe nie. Geen wonder
dat so baie mense hier van die groep af verdwyn nie.

Soos ek die spul bekyk, gaan iemand tog sobyso my kop af byt net
omrede ek iets te sê het. In elk geval, neuk maar voort, maar ek klim
hier van die bus af. Die groep laat my wonder oor my eie mense. Ek
het altyd gedink ons ou Afrikaner folkie het meer sin vir humor en
gemoedlikheid. Behalwe vir mense soos Omie en sy aanhangers, is daar
net haat en nyd op die groep. Die een wil altyd beter wees as die ander.

Hopenlik skrik party mense wakker voor dit te laat word.
My beste wense, en sterkte aan die deelnemers wat regtig net goeie geselskap
soek. Die res van julle ......................... ag wat, voltooi die sin
mar self.

Strandjakkals sonder heimat ! ! ! !

.......hierdie vis plek van jou is , vol vet kabeljou,
en die steenbras en galjoene ..................
noord van Hentiesbaai.
Re: Adres verandering [boodskap #24583 is 'n antwoord op boodskap #24522] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Marius[1]  is tans af-lyn  Marius[1]
Boodskappe: 28
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Marius wrote in message ...
Regstelling
...anders dink hy jy is net so dwaas soos hy.

Marius wrote in message ...
> Ja, ek dink ons moet darem onderskeid tref hier. Wanneer iemand nonsens
> praat dan kan ek dit nog vat. Maar wanneer iemand nou sommer die emmer
> omgooi dan raak ek ietwat geirriteerd (soos dit seker dan ook hoort). In
> daardie geval dag ek dis heel aanvaarbaar om die ander ou van my irritasie
> te hore laat kom.
>
> Help 'n dwaas reg sodat hy kan weet dat jy nie net so dwaas soos hy is nie
> (koning Salomo). Terloops, hy het ook gese: Moenie 'n dwaas reghelp nie
> anders dink hy jy is net so dwaas soos jy.
>
>
> Ai, keuses keuses keuses
>
Re: Adres verandering [boodskap #24584 is 'n antwoord op boodskap #24522] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Strand Jakkals" wrote:
> Dagsê,
>
> Aan al die mense wat graag net wil gesels en stories vertel,
> ek bewonder julle. Ek sit nou al taamlik lank hier aan die stil
> kant van die nuus groep, en lewer so elke nou en dan 'n opienie
> of twee, maar ek kan dit nou wragtig nie meer doen nie.
>
> Die taal van ons sal maar altyd 'n lekker praat taal vir my bly,
> en al gooi ek ook nou so hier en daar 'n engelse woord in, bly
> die idee altyd die selfde. dit is net jammer dat die ou folk nie
> die son kan sien opkom behalwe oor hul eie koppe nie. Geen wonder
> dat so baie mense hier van die groep af verdwyn nie.
>
> Soos ek die spul bekyk, gaan iemand tog sobyso my kop af byt net
> omrede ek iets te sê het. In elk geval, neuk maar voort, maar ek klim
> hier van die bus af. Die groep laat my wonder oor my eie mense. Ek
> het altyd gedink ons ou Afrikaner folkie het meer sin vir humor en
> gemoedlikheid.

Ik dacht ook dat ze lekker koppig waren....dus dan zou je verwachten dat ze
niet 1-2-3 de moed opgeven en uit de newsgroup verdwijnen....;-))

> Behalwe vir mense soos Omie en sy aanhangers, is daar
> net haat en nyd op die groep. Die een wil altyd beter wees as die ander.
>
> Hopenlik skrik party mense wakker voor dit te laat word.
> My beste wense, en sterkte aan die deelnemers wat regtig net goeie geselskap
> soek. Die res van julle ......................... ag wat, voltooi die sin
> mar self.
>
> Strandjakkals sonder heimat ! ! ! !
>
> ........hierdie vis plek van jou is , vol vet kabeljou,
> en die steenbras en galjoene ..................
> noord van Hentiesbaai.
>
>

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Adres verandering [boodskap #24585 is 'n antwoord op boodskap #24522] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Marius[1]  is tans af-lyn  Marius[1]
Boodskappe: 28
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ja, ek dink ons moet darem onderskeid tref hier. Wanneer iemand nonsens
praat dan kan ek dit nog vat. Maar wanneer iemand nou sommer die emmer
omgooi dan raak ek ietwat geirriteerd (soos dit seker dan ook hoort). In
daardie geval dag ek dis heel aanvaarbaar om die ander ou van my irritasie
te hore laat kom.

Help 'n dwaas reg sodat hy kan weet dat jy nie net so dwaas soos hy is nie
(koning Salomo). Terloops, hy het ook gese: Moenie 'n dwaas reghelp nie
anders dink hy jy is net so dwaas soos jy.

Ai, keuses keuses keuses
Vorige onderwerp: Openbare onsedelikheid
Volgende onderwerp: Re: Whiskey kultuur!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 16:19:20 MGT 2024