Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kritiese koerante in Afrikaans
Kritiese koerante in Afrikaans [boodskap #24401] Do, 01 Julie 1999 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Interessant die verskillende maniere waarop Beeld en Die Burger vandag die
stories rondom Mhlangu rapporteer.

Die feite is omtrent alles identies.

Maar Beeld swyg soos die graf oor Mbeki se aanval op die Openbare Beskermer.

Lyk my mens moet maar Die Burger lees.

Totdat Naspers daardie redakteur ook vervang met een wat die ANC goedgesind
is.
Vorige onderwerp: SA familie in Kanada het dringend hulp nodig
Volgende onderwerp: Re: "Winternag" deur EUGENE MARAIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 01:14:47 MGT 2024