Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina en Johan!
Gloudina en Johan! [boodskap #24215] Vr, 25 Junie 1999 00:00
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina en Johan
Wil julle twee asseblief ophou om 'bandwidth' te mors
met die bakleiery, dit raak nou irriterend.
My voorstel is dat julle eerder mekaar direk moet epos
aangesien die geveg niks met hierdie ng te doen het nie.

En op 'n ligtere luim:
Ek word uitgeroep om 'n post mortem te doen op 'n bees
wat in die veld gevrek het. Na twee dae in die son was
die karkas al lekker aan die pong.
Toe ek die pens oopsny kom daar 'n euwel van 'n klank
uit. My assistent John draai sy kop amper regom om
die lug aan die ander kant van sy lyf by te kom.
Ek vra: "Wat is dit John?"
"Hauw bas Jakes, die lug hy is maar banja stram!"
Dit het lank geneem voor ek kon aangaan.

Groetnis

Jakes
Vorige onderwerp: "Magersfontein" deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: Jews - Communism
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:46:30 MGT 2024