Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: The wind
Re: The wind [boodskap #23391] Vr, 28 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
You'll find the afrikaans song Kinders van die wind interesting...

I'm not sure about the lyrics, but it goes something like this.

Ek ken 'n ou ou liedjie
Van lank ver... en wee
Van lank vergane skepe in die die kelders van die see

Gesigte, drome mense
word deur die wind verwaai
en eindelik was almal maar net kinders van die wind...

Yeah that's about it that i can remember of this song. Maybe you'll find
the rest either on this NG or on the internet somewhere. Just a word of
precaution don't be going around to freely with your english here. You
might be thrown with rotten tomatoes for using the evil empirical taal.

Then there is also the story about some guy smoking a pipe with the devil on
table mountain. This happens when the south western wind is blowing and
table mountain is covered in a blanket of clouds. (ek's seker die wat dit
al gesien het sal weet waarvan ek praat)

cheers
Pijotter

Laetitia Toanen wrote in message ...
> Hi
> I'm writing story about the wind around the world and i look for stories,
> legends, dictums, and everything you can telle me about his.
> Thank tou
>
> Laetitia
>
Re: The wind [boodskap #23392 is 'n antwoord op boodskap #23391] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Pijotter" writes:

Gaan spring in die meer, die diepste
een wat jy in Minnesota kan vind.

Minnehaha
Re: The wind [boodskap #23425 is 'n antwoord op boodskap #23391] Sa, 29 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 28 May 1999 22:50:09 GMT, wrote:

|"Pijotter" writes:
|
|
| Gaan spring in die meer, die diepste
| een wat jy in Minnesota kan vind.
|
| Minnehaha
|
|
|
|
Dit raak seker weer volmaan - want dié een is nou besig om heel van
die spore af te klim....

Gloudina, you seem te be talking to me, but I do not know why....?
=|:^)

Johan
Re: The wind [boodskap #23472 is 'n antwoord op boodskap #23391] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote:
>
> On 28 May 1999 22:50:09 GMT, wrote:
>
> |"Pijotter" writes:
> |
> |
> | Gaan spring in die meer, die diepste
> | een wat jy in Minnesota kan vind.
> |
> | Minnehaha
> |
> |
> |
> |
> Dit raak seker weer volmaan - want dié een is nou besig om heel van
> die spore af te klim....
>
> Gloudina, you seem te be talking to me, but I do not know why....?
> =|:^)
>
> Johan

Ja nee Johan - jy het nou die ou dier se kop heelemal laat uithaak! En
dit Is hoeka volmaan - AROOOOOOOOOOOOOOOO!!!!!
Re: The wind [boodskap #23520 is 'n antwoord op boodskap #23391] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Aha Johan ek het jou gevind!! Ek weet nie hoekom nie, maar hier is 'n heel
paranoid persoon wat my die hele tyd Johan noem as ek iets pos...

Dit goed om te weet dat dit net 'n maan ding is. Gelukkig behoort dit dan
nou af te neem want dis nie meer volmaan nie :)

Pijotter aka Pijotrij aka Pieter aka PJ

lou wrote in message ...
> Johan wrote:
>>
>> On 28 May 1999 22:50:09 GMT, wrote:
>>
>> |"Pijotter" writes:
>> |
>> |
>> | Gaan spring in die meer, die diepste
>> | een wat jy in Minnesota kan vind.
>> |
>> | Minnehaha
>> |
>> |
>> |
>> |
>> Dit raak seker weer volmaan - want dié een is nou besig om heel van
>> die spore af te klim....
>>
>> Gloudina, you seem te be talking to me, but I do not know why....?
>> =|:^)
>>
>> Johan
>
>
> Ja nee Johan - jy het nou die ou dier se kop heelemal laat uithaak! En
> dit Is hoeka volmaan - AROOOOOOOOOOOOOOOO!!!!!
Re: The wind [boodskap #23521 is 'n antwoord op boodskap #23391] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Jun 1999 12:25:06 GMT, wrote:

| Dis hoekom die kalkoene skoert as
| hulle vir Johan sien aankom. Johan
| praat met homself. Johan en al die
| a.k.a.'s wat almal ignoreer. want
| almal kan sien dis hy. Johan dink
| hy is snaaks. Maar hy is net
| booooooooooooooooooooooring.
|
| Minnehaha (met die oorlogskreet
| "Een kolonis in
| Minnesota, een
| kalkoen."
|
|
|
As sy so tekere gaan laat sy mens dink aan een van die karrakters uit 'n opera
wat die "mad scene" speel - waar hulle so deur die loop van 'n area begin yl en
al hoe minder sin begin maak.

As ek met myself praat, is dit gewoonlik oor interresanter en mooier onderwerpe
as om die ou tante nou en dan reg te help en bietjie opdraend te gee.

Nou kan ek net dink as die maan so vol raak hoe sit sy met die deurmekaar grys
hare voor die rekenaar, skuim om die mond en bewende vingers. En as sy dink sy
is 'n "spy", dan grynslag sy en drup die kwyl ook nog. Soos 'n Shakespeariaanse
heks.

=|:^)

Johan
Re: The wind [boodskap #23522 is 'n antwoord op boodskap #23391] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Pijotter" writes:

> Aha Johan ek het jou gevind!!

> Pijotter aka Pijotrij aka Pieter aka PJ

Dis hoekom die kalkoene skoert as
hulle vir Johan sien aankom. Johan
praat met homself. Johan en al die
a.k.a.'s wat almal ignoreer. want
almal kan sien dis hy. Johan dink
hy is snaaks. Maar hy is net
booooooooooooooooooooooring.

Minnehaha (met die oorlogskreet
"Een kolonis in
Minnesota, een
kalkoen."
Re: The wind [boodskap #23555 is 'n antwoord op boodskap #23391] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan) writes:

> As sy so tekere gaan laat sy mens dink aan een van die

karrakters

uit 'n opera
> wat die "mad scene" speel - waar hulle so deur die loop van 'n area begin yl en
> al hoe minder sin begin maak.

Kan jy vir my die woorde van
die "area" laat kry, Johan?


Minne
haha
Re: The wind [boodskap #23556 is 'n antwoord op boodskap #23391] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Jun 1999 02:04:08 GMT, wrote:

| Kan jy vir my die woorde van
| die "area" laat kry, Johan?
|
No, go and look in your local library under "opera" - and yes, I do realize the
Afrikaans spelling is "aria", I think - my mistake.

=|:^)

Johan
Vorige onderwerp: Sal julle my verskoon..........
Volgende onderwerp: Gansbaai se Kroeg.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:23:22 MGT 2024