Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale.
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23221] Di, 25 Mei 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

> OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
> skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
> Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)

So koekoek Thomas kan maar voortgaan
om oor sy geliefde stokperdjie
Esperanto hier te gesels, solank
dit net oor Afrikaans en afrikaanse
kultuur gaan? Verduidelik asseblief
ou lou, ek verstaan nie die logika
van jou stelling nie.

Gloudina
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23222 is 'n antwoord op boodskap #23221] Di, 25 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> "Arthur Hagen" writes:
>
>>> Hoop dis nou die laaste sien van die blikkantien.
>>>
>>
>>
>> Waarom zo kortaf, Gloudina? Thomas toonde voldoende interesse in de
>> nuusgroep
>> om toch een flink aantal berichten te openen en te kijken of ze -voor hem
>> begrijpbare- teksten in het Engels herbergden. Die inspanning hoeft toch
>> niet te worden "beloond" met bovenstaande opmerkingen?
>
> Hierdie nuusgroep is vir Dietse
> skrywery (word Fries ook onder
> Diets getel?) Hierdie nuusgroep
> is nie vir Engelse skrywery nie.
> Veral as 'n mens soos Thomas
> in Engels oor esperanto op ons
> Afrikaanse nuusgroep kom pos.
> So 'n persoon is soos 'n kuber-
> koekoek. Hulle lê hulle eiers
> in ander se neste en NEEM DAN
> OOR. Kort voor lank praat die
> hele klomp Engels.
>
> Gloudina
>

OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)
Vorige onderwerp: Glodia
Volgende onderwerp: hallo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:35:22 MGT 2024