Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wyn van die Boland !!
Wyn van die Boland !! [boodskap #23104 is 'n antwoord op boodskap #23106] Do, 20 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
The Wine Works  is tans af-lyn  The Wine Works
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
The Wine Works
Tel 023 - 3475229 Fax 023 - 3475224
Mobile 083 631 2224
wine...@xpoint.co.za
http://www.infoguide.co.za/the-wine-works/

THE WINE WORKS in Worcester is die enigste winkel waar die Breeriviervallei
- streek se wyne gekoop en geproe kan word. Dit sluit die dorpe Worcester,
Rawsonville, Robertson, Bonnievale en Tulbagh in - dus wyne van drie
wynroetes.

U kan by THE WINE WORKS wyn per bottel, per kis of 'n gemengde kis aankoop.
Ons bied afslag van 2,5% tot 7,5% op aankope van 'n karton ( 12 bottels )
van dieselfde soort wyn.

Ons beskik tans oor ongeveer 154 wyne van 35 van die streek se vernaamste
kelders en Landgoedere. Slegs kwaliteit wyne word verkoop en alle wyne is
wenners van Veritas Dubbelgoud, Goud, Silwer of Brons toekennings.
Wyne word deur THE WINE WORKS versend na enige dorp in Suid Afrika, asook
na die buiteland, deur middel van 'n betroubare koerierdiens. Verskeie
opsies word aangebied, van 'n oornagdiens tot 'n 7 werksdae aflewerings
diens. Aflewering in Worcester is gratis.

THE WINE WORKS beskik ook oor 'n verskeidenheid ingevoerde sigare en
geskenke vir die wynliefhebber.

Kontak ons en ons kan u 'n pryslys en bestelvorm aanstuur wat u kan
gebruik om die Breeriviervallei se "waarde-vir-geld-wyne" by u voordeur
afgelewer te kry. Of besoek ons wanneer u weer in Worcester is !

Groete
Stefan Botha

- The Breede River Valley's Premier Wine Shop
THE WINE WORKS in Worcester, is the only shop where one can buy and taste
the wines from the Breede River Valley under one roof. It includes the
towns of Worcester, Rawsonville, Robertson, Bonnievale and Tulbagh - thus
from three wine routes.

We stock 154 wines from 35 of this area's leading cellars and Estates. Only
quality wines, winners of Double Gold, Gold, Silver and Bronze Veritas
awards, are sold here !

You can buy a single bottle, a case or a mixed case from THE WINE WORKS. We
offer 2,5% to 7,5% discount on the purchase of a case ( 12 bottles ) of the
same brand of wine.

THE WINE WORKS sends wine anywhere in South Africa or abroad by ways of a
very reliable courier service. There are a number of delivery options
available ie. overnight or up to 7 work days.
Delivery in Worcester is free of charge.

THE WINE WORKS also stocks imported cigars and a wide variety of gifts for
the winelover !

Contact us and we'll send you a pricelist and order form to have the
"value-for-money-wines" from the Breede River Valley delivered to your
door. Or visit us next time you are in Worcester !

Regards
Stefan Botha
Re: Wyn van die Boland !! [boodskap #23105 is 'n antwoord op boodskap #23106] Do, 20 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> The Wine Works

Sjê shjy vi my, pêl! Disj omtrent ok al wat wêk in Sjyd Afrika, beshalwe die
sjkelms innie sjkapers.

Cheersh!

Sjhenri van Tshanien.
Re: Wyn van die Boland !! [boodskap #23106 is 'n antwoord op boodskap #23105] Do, 20 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Henri Burger" writes: > >

The Wine Works
>
> Sjê shjy vi my, pêl! Disj omtrent ok al wat wêk in Sjyd Afrika, beshalwe die
> sjkelms innie sjkapers.
>
> Cheersh!
>
> Sjhenri van Tshanien.

Henri, Henri. Jy is alweer dronk.
En jy 'n eggenoot en vader. En
heelwaarskynlik diaken ook.

Gloudina
Re: Wyn van die Boland !! [boodskap #23134 is 'n antwoord op boodskap #23106] Vr, 21 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
PW skryf in boodskap news:7i2ue6$jnk$1@hermes.is.co.za...
>
> Self 3 Jaar KWV koop ek in Pretoria goedkoper R 34.95 per bottel.
>
>
>
KWV is hier in NZ amper die goedkoopste wyn op die rak - nou onlangs
'n bottel Chardonnay 1997 gekoop vir =R28
Re: Wyn van die Boland !! [boodskap #23135 is 'n antwoord op boodskap #23106] Vr, 21 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Nou weet ons HOEKOM hy drink........

@igs.net wrote in message ...
> "Henri Burger" writes: > >
>
> The Wine Works
>>
>> Sjê shjy vi my, pêl! Disj omtrent ok al wat wêk in Sjyd Afrika, beshalwe die
>> sjkelms innie sjkapers.
>>
>> Cheersh!
>>
>> Sjhenri van Tshanien.
>
>
> Henri, Henri. Jy is alweer dronk.
> En jy 'n eggenoot en vader. En
> heelwaarskynlik diaken ook.
>
> Gloudina
>
Re: Wyn van die Boland !! [boodskap #23136 is 'n antwoord op boodskap #23106] Vr, 21 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Henri Burger skryf:
>> The Wine Works
>>>
>>> Sjê shjy vi my, pêl! Disj omtrent ok al wat wêk in Sjyd Afrika, beshalwe die
>>> sjkelms innie sjkapers.

'Sjkiesj! Sjmaak my MWeb ok, of wasjit 'n lucksjot?

Koebaai
Sjhenri
Re: Wyn van die Boland !! [boodskap #23137 is 'n antwoord op boodskap #23106] Vr, 21 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pw Botha  is tans af-lyn  Pw Botha
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
As ek nou wyne by julle bestel gaan dit goedkoper wees as om by Pick&Pay te
koop.

Pick &Pay het seker deesdae 'n groter verskeidenheid wyne as die meeste
bottelstore, en teen'n baie goeie prys.

Self 3 Jaar KWV koop ek in Pretoria goedkoper R 34.95 per bottel.

The Wine Works wrote in message ...
>
> The Wine Works
> Tel 023 - 3475229 Fax 023 - 3475224
> Mobile 083 631 2224
> wine...@xpoint.co.za
> http://www.infoguide.co.za/the-wine-works/
>
> THE WINE WORKS in Worcester is die enigste winkel waar die Breeriviervallei
> - streek se wyne gekoop en geproe kan word. Dit sluit die dorpe Worcester,
> Rawsonville, Robertson, Bonnievale en Tulbagh in - dus wyne van drie
> wynroetes.
>
> U kan by THE WINE WORKS wyn per bottel, per kis of 'n gemengde kis aankoop.
> Ons bied afslag van 2,5% tot 7,5% op aankope van 'n karton ( 12 bottels )
> van dieselfde soort wyn.
>
> Ons beskik tans oor ongeveer 154 wyne van 35 van die streek se vernaamste
> kelders en Landgoedere. Slegs kwaliteit wyne word verkoop en alle wyne is
> wenners van Veritas Dubbelgoud, Goud, Silwer of Brons toekennings.
> Wyne word deur THE WINE WORKS versend na enige dorp in Suid Afrika, asook
> na die buiteland, deur middel van 'n betroubare koerierdiens. Verskeie
> opsies word aangebied, van 'n oornagdiens tot 'n 7 werksdae aflewerings
> diens. Aflewering in Worcester is gratis.
>
> THE WINE WORKS beskik ook oor 'n verskeidenheid ingevoerde sigare en
> geskenke vir die wynliefhebber.
>
> Kontak ons en ons kan u 'n pryslys en bestelvorm aanstuur wat u kan
> gebruik om die Breeriviervallei se "waarde-vir-geld-wyne" by u voordeur
> afgelewer te kry. Of besoek ons wanneer u weer in Worcester is !
>
> Groete
> Stefan Botha
>
> - The Breede River Valley's Premier Wine Shop
> THE WINE WORKS in Worcester, is the only shop where one can buy and taste
> the wines from the Breede River Valley under one roof. It includes the
> towns of Worcester, Rawsonville, Robertson, Bonnievale and Tulbagh - thus
> from three wine routes.
>
> We stock 154 wines from 35 of this area's leading cellars and Estates. Only
> quality wines, winners of Double Gold, Gold, Silver and Bronze Veritas
> awards, are sold here !
>
> You can buy a single bottle, a case or a mixed case from THE WINE WORKS. We
> offer 2,5% to 7,5% discount on the purchase of a case ( 12 bottles ) of the
> same brand of wine.
>
> THE WINE WORKS sends wine anywhere in South Africa or abroad by ways of a
> very reliable courier service. There are a number of delivery options
> available ie. overnight or up to 7 work days.
> Delivery in Worcester is free of charge.
>
> THE WINE WORKS also stocks imported cigars and a wide variety of gifts for
> the winelover !
>
> Contact us and we'll send you a pricelist and order form to have the
> "value-for-money-wines" from the Breede River Valley delivered to your
> door. Or visit us next time you are in Worcester !
>
> Regards
> Stefan Botha
>
Re: Wyn van die Boland !! [boodskap #23367 is 'n antwoord op boodskap #23106] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NastyQuaker  is tans af-lyn  NastyQuaker
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Luister ke^rel, julle Wynsmouse moet ons Land 'n guns doen .... oorsee word
daar 'n brousel verkwansel met die naam REDHILL rooiwyn. Almal hier
(koerante, wynproewers ens) vertel dis die wonderlikste wyn. Laat ek jou se:
die wyn bestaan nie in SA nie (na my wete) en dit smaak na
motorkar-batterysuur. Dank Die Heer ek het onlangs KWV teen 'n redelike prys
hier gevind, en sommer 50 bottels gekoop. Julle ke^rels maak ons Lands wyne
se naam GAT. Hou asb op daarmee. Ek se nie jy self nie, net ... vind die ou
wat dit doen, en wys hom die regte pad.

The Wine Works skryf in boodskap news:01bea2cc$93d83200$1881ef9b@default...
>
> The Wine Works
> Tel 023 - 3475229 Fax 023 - 3475224
> Mobile 083 631 2224
> wine...@xpoint.co.za
> http://www.infoguide.co.za/the-wine-works/
>
> THE WINE WORKS in Worcester is die enigste winkel waar die Breeriviervallei
> - streek se wyne gekoop en geproe kan word. Dit sluit die dorpe Worcester,
> Rawsonville, Robertson, Bonnievale en Tulbagh in - dus wyne van drie
> wynroetes.
>
> U kan by THE WINE WORKS wyn per bottel, per kis of 'n gemengde kis aankoop.
> Ons bied afslag van 2,5% tot 7,5% op aankope van 'n karton ( 12 bottels )
> van dieselfde soort wyn.
>
> Ons beskik tans oor ongeveer 154 wyne van 35 van die streek se vernaamste
> kelders en Landgoedere. Slegs kwaliteit wyne word verkoop en alle wyne is
> wenners van Veritas Dubbelgoud, Goud, Silwer of Brons toekennings.
> Wyne word deur THE WINE WORKS versend na enige dorp in Suid Afrika, asook
> na die buiteland, deur middel van 'n betroubare koerierdiens. Verskeie
> opsies word aangebied, van 'n oornagdiens tot 'n 7 werksdae aflewerings
> diens. Aflewering in Worcester is gratis.
>
> THE WINE WORKS beskik ook oor 'n verskeidenheid ingevoerde sigare en
> geskenke vir die wynliefhebber.
>
> Kontak ons en ons kan u 'n pryslys en bestelvorm aanstuur wat u kan
> gebruik om die Breeriviervallei se "waarde-vir-geld-wyne" by u voordeur
> afgelewer te kry. Of besoek ons wanneer u weer in Worcester is !
>
> Groete
> Stefan Botha
>
> - The Breede River Valley's Premier Wine Shop
> THE WINE WORKS in Worcester, is the only shop where one can buy and taste
> the wines from the Breede River Valley under one roof. It includes the
> towns of Worcester, Rawsonville, Robertson, Bonnievale and Tulbagh - thus
> from three wine routes.
>
> We stock 154 wines from 35 of this area's leading cellars and Estates. Only
> quality wines, winners of Double Gold, Gold, Silver and Bronze Veritas
> awards, are sold here !
>
> You can buy a single bottle, a case or a mixed case from THE WINE WORKS. We
> offer 2,5% to 7,5% discount on the purchase of a case ( 12 bottles ) of the
> same brand of wine.
>
> THE WINE WORKS sends wine anywhere in South Africa or abroad by ways of a
> very reliable courier service. There are a number of delivery options
> available ie. overnight or up to 7 work days.
> Delivery in Worcester is free of charge.
>
> THE WINE WORKS also stocks imported cigars and a wide variety of gifts for
> the winelover !
>
> Contact us and we'll send you a pricelist and order form to have the
> "value-for-money-wines" from the Breede River Valley delivered to your
> door. Or visit us next time you are in Worcester !
>
> Regards
> Stefan Botha
>
Re: Wyn van die Boland !! [boodskap #23408 is 'n antwoord op boodskap #23106] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
NastyQuaker skryf in boodskap news:OQocWYMq#GA.244@cpmsnbbsa03...
> Luister ke^rel, julle Wynsmouse moet ons Land 'n guns doen .... oorsee word
> daar 'n brousel verkwansel met die naam REDHILL rooiwyn. Almal hier
> (koerante, wynproewers ens) vertel dis die wonderlikste wyn. Laat ek jou se:
> die wyn bestaan nie in SA nie (na my wete) en dit smaak na
> motorkar-batterysuur.

Dit kan die druifsoort wees waaraan jy (miskien ) nie gewoond is
nie...............dit is tog bekend dat 'n goeie Riesling herinner aan
die reuk van petrol.........*>)

> Dank Die Heer ek het onlangs KWV teen 'n redelike prys
> hier gevind, en sommer 50 bottels gekoop.

KWV is blykbaar nie meer wat dit was nie - hier by ons is hulle van
die goedkoopste op die rak, ampertjies in kompetisie met chateau
cardboard.
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: RFD soc.culture.afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 03:42:39 MGT 2024