Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Question...
Re: Question... [boodskap #23078] Wo, 19 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het akoo...@crisp.nl die
volgende te sê gehad ...
>
> My question for you is if you have an idea about the things that I should
> not forget to do before I leave Holland.

Make a last will and testament.

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
Re: Question... [boodskap #23107 is 'n antwoord op boodskap #23078] Do, 20 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Malca  is tans af-lyn  Malca
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
JLR wrote in message ...
> In skrywe het akoo...@crisp.nl die
> volgende te sê gehad ...
>>
>> My question for you is if you have an idea about the things that I should
>> not forget to do before I leave Holland.
>
> Make a last will and testament.
>
>
> ___
> Johan le Riche (JLR)
> Bfn.

O nee, een grapjas......
Maar even serieus: Wat moet ik bijvoorbeeld vooral niet vergeten te
bezichtigen in Kaapstad?

Annemieke
Re: Question... [boodskap #23108 is 'n antwoord op boodskap #23078] Do, 20 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kenny  is tans af-lyn  Kenny
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Die wyn plase

Malca skryf in boodskap news:chl0i7.qs.ln@henson.crisp.nl...
>
> JLR wrote in message ...
>> In skrywe het akoo...@crisp.nl die
>> volgende te sê gehad ...
>>>
>>> My question for you is if you have an idea about the things that I should
>>> not forget to do before I leave Holland.
>>
>> Make a last will and testament.
>>
>>
>> ___
>> Johan le Riche (JLR)
>> Bfn.
>
> O nee, een grapjas......
> Maar even serieus: Wat moet ik bijvoorbeeld vooral niet vergeten te
> bezichtigen in Kaapstad?
>
> Annemieke
>
Re: Question... [boodskap #23191 is 'n antwoord op boodskap #23078] So, 23 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 20 May 1999 11:35:10 +0200, "Malca" wrote:
>
> O nee, een grapjas......
> Maar even serieus: Wat moet ik bijvoorbeeld vooral niet vergeten te
> bezichtigen in Kaapstad?
>
> Annemieke

Probeer http://www.nelsonsguides.co.za/html/visit1.htm

Daar sal jy 'n hele paar skakels vind met inligting oor die streek en
wat dit bied. Jy kan ook Captour en die Wes-Kaapse Toerismeraad se
e-Pos adres daar vind vir verdere navrae.

Groete

Bryan

*===================000o=============================*
Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
*===================0ooo=============================*
Re: Question... [boodskap #23214 is 'n antwoord op boodskap #23078] Ma, 24 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die Mount Nelsonhotel in Kaapstad aanvaar(so verneem ek) net VS dollars as
geldeenheid. Dit vind ek snaaks. Ek bedoel, as ek vir middagete wil gaan
en in Rand kontant wil betaal, dan weier hulle glo. Enige ander plekke in
die land wat ook so besigheid doen? Ek is altyd geimponeer met Singapoer,
daar kan jy in ten minste ses (Ozdollar, VSAdollar, Singdollars, Ringgit
en DMark ) handeldryf, en die slim mense werk gou uit wat die huidige
wisselkoers in elke geldeenheid is. Ongelooflik

PAT

> Probeer http://www.nelsonsguides.co.za/html/visit1.htm
>
> Daar sal jy 'n hele paar skakels vind met inligting oor die streek en
> wat dit bied. Jy kan ook Captour en die Wes-Kaapse Toerismeraad se
> e-Pos adres daar vind vir verdere navrae.
>
> Groete
>
> Bryan
>
>
>
>
> *===================000o=============================*
> Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
> Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
> My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
> Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
> *===================0ooo=============================*
>
Re: Question... [boodskap #23369 is 'n antwoord op boodskap #23078] Do, 27 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
NastyQuaker  is tans af-lyn  NastyQuaker
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ongelukkig is die Rand nie veel werd nie. Jy ken die konsep .... neewat, ek
wil dit nie eers gratis he nie, dankie. Dis jammerlik dat die Ou Regering
dit goedgesien het om ons geliefde Rand en Land so op te moer, maar daar le^
die ding. So, ek kan bittergoed verstaan as 'n entrepreneur wat sy/haar sout
werd is, weier om dit te aanvaar. Moet hulle nie verkwalik nie ..... reis
net oorsee ... niemand sal oorsee jou Rand omruil nie, daarvan kan jy maar
vergeet.
Vorige onderwerp: Vol sirkel
Volgende onderwerp: Re: Julie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:14:25 MGT 2024