Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Lening dringend benodig-Sal terugbetaal
Lening dringend benodig-Sal terugbetaal [boodskap #22611] Sa, 24 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Jips  is tans af-lyn  Jips
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Haai Mense,
My naam is Jeane en ek benodig dringend n lening om groot onkostes te dek.Ek
kan terug betaal in 6 paaiemente. As iemand kan help laat weet asb na my
e-pos sodat ek jou kan kontak.
baie dankie vir julle tyd mense.
Re: Lening dringend benodig-Sal terugbetaal [boodskap #22626 is 'n antwoord op boodskap #22611] So, 25 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben Grobler  is tans af-lyn  Ben Grobler
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jy is op die verkeerde plek as jy geld soek. Probeer maar elders.

Ben

Jips wrote in message ...
> Haai Mense,
> My naam is Jeane en ek benodig dringend n lening om groot onkostes te dek.Ek
> kan terug betaal in 6 paaiemente. As iemand kan help laat weet asb na my
> e-pos sodat ek jou kan kontak.
> baie dankie vir julle tyd mense.
>
Re: Lening dringend benodig-Sal terugbetaal [boodskap #22690 is 'n antwoord op boodskap #22611] Wo, 28 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jips wrote:
>
> Haai Mense,
> My naam is Jeane en ek benodig dringend n lening om groot onkostes te dek.Ek
> kan terug betaal in 6 paaiemente. As iemand kan help laat weet asb na my
> e-pos sodat ek jou kan kontak.
> baie dankie vir julle tyd mense.

As die triek werk laat my ook weet - ek benodig ook dringend geld! :)
Weet net nie so mooi van die terugbetaal nie!
Vorige onderwerp: Likwidasies
Volgende onderwerp: sanlam netwerk telefoon nommers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:46:31 MGT 2024