Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Siener van Rensburg - Boereprofeet
Siener van Rensburg - Boereprofeet [boodskap #22673] Di, 27 April 1999 00:00
Niklaas  is tans af-lyn  Niklaas
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
"Aan my is geopenbaar dat daar 'n toekoms is vir hierdie volk waarvan
ek een is en wat ek so innig liefhet. Ek kan dit nie self verklaar
nie, maar ek sien nog sommige van die gesigte wat ek voorheen gesien
het; gesigte wat vir my aandui dat ons volk nog volkome vry sal word."
Siener van Rensburg

Vir die van julle wat wonder of ons land en volk se stryd einde het,
lees gerus "Siener van Rensburg, Boodskapper van God" deur Adriaan
Snyman.

Die uitgewers is:
Vaandel-Uitgewers
Posbus 1736, Mosselbaai 6500
Vorige onderwerp: Re: SAfricans vs Ozzies
Volgende onderwerp: Wat is die toekoms vir Afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 18:41:47 MGT 2024