Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spitsvondige Kobus & others
Spitsvondige Kobus & others [boodskap #22530] Di, 20 April 1999 00:00 na volgende boodskap
R & BW  is tans af-lyn  R & BW
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
I bet you all thought you got rid of this thorn in the flesh - sorry to
disappoint, I've just been watching from the sidelines. Kobus, I must say,
I like your style - absolutely brilliant - keep it coming, Mate.

And I completely agree with you, Squirrel, when you come to a new country
that was so generous as to accept you and give you a second chance, the
least you can do is to show your appreciation by fitting in and become part
of that country. One way of doing that, is to speak the language. If you
want to cling to the old country, maybe you should never have left in the
first place. The Vietnamese immigrants here go so far as to take over
suburbs as a whole and the Aussies despise that; the same thing happens
when some of the Arab community still wear the full outfit, head covering
and all, and do not want to adjust to all aspects of their new life in their
new country. By all means, have your fond memories (I've got so many) and
speak your home tongue with friends and family at home, but "when in
Rome...".

And now that Gloudina doesn't read my mail any more, I'll try to translate
the above:

Ek is seker julle het gedink dat julle van die doring in die vlees ontslae
geraak het - jammer om julle teleur te stel. Kobus, jy is briljant - ek
sien uit na jou volgende spitsvondige plasing hier, ou Maat!
En ek stem heeltemal met Squirrel saam - mens moet in- en aanpas by die
lewenswyses, en dit sluit taal in, van jou nuwe land. Hulle het jou met ope
arms verwelkom en ek dink dit is die minste wat jy kan doen, om hulle taal
te praat. So kry jy die respek en waardering van jou nuwe landgenote. Kyk
maar hoe die Aussies reageer wanneer die Vietnamese en Arabiere weier om aan
te pas... 'n Mens het altyd wonderlike herinneringe van jou geboorteland,
maar die nuwe land wat jy gekies het, verdien jou lojaliteit in elke opsig.

En noudat ou Gloudina nie meer my pos lees nie, sal ek probeer om altyd in
goeie, korrekte Afrikaans te skryf, met die hulp van my tweetalige
skoolwoordeboek wat ek gegaps het van die laaste skool waar ek skoolgehou
het voor ons geemigreer het.

Groete uit die Paradys
Royleen
Re: Spitsvondige Kobus & others [boodskap #22531 is 'n antwoord op boodskap #22530] Di, 20 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"R & BW" writes:

mens moet in- en aanpas by die
> lewenswyses, en dit sluit taal in, van jou nuwe land. Hulle het jou met ope
> arms verwelkom en ek dink dit is die minste wat jy kan doen, om hulle taal
> te praat. So kry jy die respek en waardering van jou nuwe landgenote. Kyk
> maar hoe die Aussies reageer wanneer die Vietnamese en Arabiere weier om aan
> te pas... 'n Mens het altyd wonderlike herinneringe van jou geboorteland,
> maar die nuwe land wat jy gekies het, verdien jou lojaliteit in elke opsig.

Welkom Royleen-wat-Afrikaans-praat. Dis
presies wat ek verwag het. Jou Afrikaans
is beter as jou Engels.

Ek neem natuurlik kennis van die feit dat
jy dadelik die "Vietnamese" en die "Arabiere"
kritiseer oor hulle gewoontes. Ek neem aan
hulle is ook Australiese burgers. Miskien
selfs langer in die land as jy. Ek neem aan
dat die mense wat jy "Aussies" noem, die
wit en Engelssprekende nageslagte is van
koloniste uit Europa wat daar vir hulle kom
nesskop het. Wat laat jou dink dat hulle
enige meer reg het as die "Vietnamese" en die
"Arabiere" om in Australia te bly?

Laat ek ook 'n voorspelling waag - oor 'n
honderd jaar sal Australia se oorgrote
meerderheid inwoners van suidoos-Asiese
oorsprong wees. Maak jou nou maar klaar -
jou agterkleinkinders sal heelwaarskynlik
meer Asies lyk as Europees.

Gloudina
Re: Spitsvondige Kobus & others [boodskap #22544 is 'n antwoord op boodskap #22530] Wo, 21 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
bra...@my-dejanews.com wrote:

> kies Gloudina net eenvoudig die volgende stelling
> (waarneming?) en val dit aan.

Goeiemore Braam

Ja, wat, sommige mense ly aan SLS - Selektiewe Lees Sindroom - en kan dus net
sien wat hulle verkies om te sien. Hier's 'n hele klomp op die nuusgroep,
maar dit kan gelukkig genees word; daar is 'n hele paar leeskursusse
beskikbaar.

> My kinders se ek
> klink "stupid" as ek boere-engels praat.

Kan jy nou vir my die kind wys wat nie dink, op een of ander stadium, dat sy
ouers "stupid" is nie? Ons klink maar almal so aan die begin... "practice
makes perfect", ou Maat.

> Braam
> (70km suid van jou)

Kom loer in volgende keer as jy Brisbane toe kom! Enige rede vir 'n potjie of
braai word verwelkom... Net jammer van die weer hierdie tyd van die jaar, maar
dit stop ons nooit nie!

Groete
Royleen

>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
>

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Spitsvondige Kobus & others [boodskap #22545 is 'n antwoord op boodskap #22530] Wo, 21 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
wrote:
> "R & BW" writes:
>
> .
>
> Welkom Royleen-wat-Afrikaans-praat. Dis
> presies wat ek verwag het. Jou Afrikaans
> is beter as jou Engels.
>
> Ek neem aan
> hulle is ook Australiese burgers. Miskien
> selfs langer in die land as jy. Ek neem aan
> dat die mense wat jy "Aussies" noem, die
> wit en Engelssprekende nageslagte is van
> koloniste uit Europa wat daar vir hulle kom
> nesskop het. Wat laat jou dink dat hulle
> enige meer reg het as die "Vietnamese" en die
> "Arabiere" om in Australia te bly?
>
> Laat ek ook 'n voorspelling waag - oor 'n
> honderd jaar sal Australia se oorgrote
> meerderheid inwoners van suidoos-Asiese
> oorsprong wees. Maak jou nou maar klaar -
> jou agterkleinkinders sal heelwaarskynlik
> meer Asies lyk as Europees.
>
> Gloudina
>
>

My dearest Gloudina

You're breaking a promise! I asked you to ignore my messages and you said you
would... I thought I could trust you to be true to your word. I'm obviously
still very naive when it comes to certain people. And what exactly is wrong
with my English?

Laat ek jou nou vinnig reghelp - ek neem jou nie kwalik dat jy so heeltemal
verkeerd ingelig is nie. Ek kritiseer nie Asiers nie; inteendeel, ons het
baie Japannese vriende en vir die Chinese het ek die grootste respek - hulle
mors nie tyd en woorde nie. Waarin ek wel sterk glo, is dat enigiemand wat
na 'n nuwe land toe emigreer, ten minste 'n poging moet aanwend om aan te
pas. As hulle 'n gemeenskap wil skep net soos die een wat hulle agtergelaat
het, waarom het hulle dan die moeite gedoen om uit hul geboorteland te trek?
Waarom vashou aan die gebruike van die ou land wanneer die nuwe land soveel
het om te offer?

En waarom, o waarom, moet jy alewig ras insleep by enige gesprek? Die "wit en
Engelse Aussies" waarna jy verwys, is hier gebore - hulle gee nie eintlik om
waarvandaan hulle oorspronklik gekom het nie (honderde jare terug), hulle ken
geen ander geboorteland nie. Moet hulle nou skuldig voel en terugtrek na
Europa toe net omdat hulle voorvaders oorspronklik daarvandaan gekom het? En
ongelukkig is die meeste Vietnamese van wie ek weet (en die wat hulle op TV
mee onderhoude voer) nie Australiese burgers nie.

Miskien moet jy nie so vinnig jou eie gevolgtrekkings maak voordat jy die
feite ken nie.

Groete uit die Paradys, waarvan ek 'n trotse burger is...
Royleen

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Spitsvondige Kobus & others [boodskap #22546 is 'n antwoord op boodskap #22530] Wo, 21 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Hans Malherbe" writes:

> Ek dink die korrekte term is "om aan te bied". Jammer ek kon dit nie
> weerstaan nie!

En ek dink die korrekte "uitdrukking" is
die uitdrukking waarna jy soek, ou pot
wat ook maar swart is.
>
> O ja, dis netiket dat jy nie meer as 70% van die vorige ou se antwoord
> insluit nie, dit mors onnodige bandwydte.

Gaan terug na die oorspronklike pos van
Royleen, maak jou sommetjies en vra om
verskoning. As jy 'n man is.

Gloudina
Re: Spitsvondige Kobus & others [boodskap #22547 is 'n antwoord op boodskap #22530] Wo, 21 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Waarom vashou aan die gebruike van die ou land wanneer die nuwe land soveel
> het om te offer?

Ek dink die korrekte term is "om aan te bied". Jammer ek kon dit nie
weerstaan nie!

O ja, dis netiket dat jy nie meer as 70% van die vorige ou se antwoord
insluit nie, dit mors onnodige bandwydte.

Groete
Hans
Re: Spitsvondige Kobus & others [boodskap #22548 is 'n antwoord op boodskap #22530] Wo, 21 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bra...  is tans af-lyn  bra...
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
> jy dadelik die "Vietnamese" en die "Arabiere"
> kritiseer oor hulle gewoontes. Ek neem aan
> hulle is ook Australiese burgers. Miskien
> selfs langer in die land as jy. Ek neem aan
> dat die mense wat jy "Aussies" noem, die
> wit en Engelssprekende nageslagte is van
> koloniste uit Europa wat daar vir hulle kom
> nesskop het. Wat laat jou dink dat hulle
> enige meer reg het as die "Vietnamese" en die
> "Arabiere" om in Australia te bly?
>
Royleen jy moes seker so 'n tipe antwoord verwag het. Toe die engels-praat uit
die weg geruim is, kies Gloudina net eenvoudig die volgende stelling
(waarneming?) en val dit aan.

Ek is nou al 14 maande hier en sukkel weer met die engels. My kinders se ek
klink "stupid" as ek boere-engels praat.

Groete

Braam
(70km suid van jou)

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Spitsvondige Kobus & others [boodskap #22549 is 'n antwoord op boodskap #22530] Wo, 21 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
roy...@my-dejanews.com writes:

> Waarom vashou aan die gebruike van die ou land wanneer die nuwe land soveel
> het om te offer?

Kan dit wees dat Australi"e die natuurlike
landsgebied is waarheen die mense van die
oorbevolkte Suid-Oos Asi"e sal wil emigreer?
En ek dink hulle het tyd op hulle hande.
Noudat Australi"e nie meer so 'n definitiewe
"hou Australi"e wit" beleid het nie, sal
mense uit die Ooste in groter en groter
getalle Australi"e binnestroom.


> En waarom, o waarom, moet jy alewig ras insleep by enige gesprek?

Dis jy wat dit gedoen het. Jy het gepraat
van die Vietnamese en die "Arabiere." Wees
ten minste eerlik.

Gloudina
Re: Spitsvondige Kobus & others [boodskap #22550 is 'n antwoord op boodskap #22530] Wo, 21 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
wrote:
> "Hans Malherbe" writes:
>
>
>
> Gaan terug na die oorspronklike pos van
> Royleen, maak jou sommetjies en vra om
> verskoning. As jy 'n man is.
>
> Gloudina

Goeie Genugtig, Gloudina! Nooit gedink ek sou die dag sien nie! Kan jy jou
nou net voorstel wat sal gebeur as ons twee oor alles met mekaar saamstem?
Die aarde sidder... dis genoeg om mens magsdronk te laat voel...

Groete uit die Paradys
Royleen
>
>

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Spitsvondige Kobus & others [boodskap #22568 is 'n antwoord op boodskap #22530] Do, 22 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
roy...@my-dejanews.com writes:

> In article ,
> wrote:
>> "Hans Malherbe" writes:
>>
>>
>>
>> Gaan terug na die oorspronklike pos van
>> Royleen, maak jou sommetjies en vra om
>> verskoning. As jy 'n man is.
>>
>> Gloudina
>
> Goeie Genugtig, Gloudina! Nooit gedink ek sou die dag sien nie!

Ek dink jy het die kat aan die stert
beet. Gaan terug na Hans Malherbe se
pos en sien waaroor hy dit het -
internet-etiket en persentasies, sover
ek kan agterkom. Dit het niks met jou
te doen nie, ongelukkig.

Gloudina
Vorige onderwerp: Die duiwel en sy ouma
Volgende onderwerp: Ook die klein mensies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:16:57 MGT 2024