Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons diepste Vrees
Ons diepste Vrees [boodskap #22340] Wo, 07 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Fred Els  is tans af-lyn  Fred Els
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek lees die woorde wat Mandela in sy toespraak gese het. " our deepest fear
is not that we are inadequate, our deepest fear is that we are powerful
beyond measure". Dit bring my terug na my skool jare waar ek die duiwel en
tien sou oorwin het. Geen vrees, maar dan begin die job, en later die huis
en meer skuld en ewe skielik die besef dat jy geen beheer het nie. Die
geknaag begin aan you gemoed werk en die besef bring die vrees na jou eie
persoonlike voordeur en jy word saamgesleep in wat inelke geval gebeur. Dan
will jy klae en klae en niks kom reg nie.Our deepest fear is that we are
powerful beyond measure, Die BOER het nog nooit teruggestaan vir enige iets
nie. Het nog altyd oorwin en glo my hy sal die nuwe Suid Afrika reg kry al
is daar n' swart president. Die Afrikaaner moet van oor die hele wereld saam
staan en soos in ouds iets pragtigs maak van niks. Help die wat nog daar in
Suid Afrika is. Lees Geleentheid onder The hiding squirrel. groete
Rhino ( Renoster )
Re: Ons diepste Vrees [boodskap #22341 is 'n antwoord op boodskap #22340] Wo, 07 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fizzer  is tans af-lyn  Fizzer
Boodskappe: 9
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wat bedoel jy "al is daar n' swart president". Volgens my kan hy maar swart
wees, solank hy eerlik/regverdig
is, en misdaad wil bestry.

> Die Afrikaaner moet van oor die hele wereld saam
> staan en soos in ouds iets pragtigs maak van niks. Help die wat nog daar in
> Suid Afrika is. Lees Geleentheid onder The hiding squirrel. groete
> Rhino ( Renoster )

Laat my dink aan Siener van Rensburg.
"Die Vierkleur sal weer wapper" :)
Re: Ons diepste Vrees [boodskap #22342 is 'n antwoord op boodskap #22340] Wo, 07 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fred Els  is tans af-lyn  Fred Els
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Fizzer wrote in message ...
> Wat bedoel jy "al is daar n' swart president". Volgens my kan hy maar swart
> wees,
>
> Jy slaan die spyker op sy kop. Renoster.
> solank hy eerlik/regverdig
> is, en misdaad wil bestry.
>
>
>
>> Die Afrikaaner moet van oor die hele wereld saam
>> staan en soos in ouds iets pragtigs maak van niks. Help die wat nog daar in
>> Suid Afrika is. Lees Geleentheid onder The hiding squirrel. groete
>> Rhino ( Renoster )
>
> Laat my dink aan Siener van Rensburg.
> "Die Vierkleur sal weer wapper" :)
>
> Ek dink dit is na al die gebeure n' fabel dat die vierkleur weer sal
wapper, maar die kultuur in die hart leef voort. Solank die uitgangs punt
bly dat dit n' beter S.A. word .
Renoster
>
Re: Ons diepste Vrees [boodskap #22356 is 'n antwoord op boodskap #22340] Do, 08 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Apr 1999 07:50:51 +1000, "rhino" wrote:
<<Die BOER het nog nooit teruggestaan vir enige iets
> nie.>>

Het 20% van hulle nie in die Anglo Boere-oorlog wapen en al oorgeloop
na die Engelse toe nie?

<< Het nog altyd oorwin >>>

Dis nou behalwe die odd oorlog hier en daar, n klomp rugby-toetse en
die afgee van politieke mag en so aan.

<<en glo my hy sal die nuwe Suid Afrika reg kry al

>is daar n' swart president. >>

Huh?


<<Die Afrikaaner >>

Is dit nie met een "a" nie?
Re: Ons diepste Vrees [boodskap #22534 is 'n antwoord op boodskap #22340] Wo, 21 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Het 20% van hulle nie in die Anglo Boere-oorlog wapen en al oorgeloop
> na die Engelse toe nie?

Hulle kom toe agter dat verraaiers ook nie deur die vyand geëer word nie.

--- hou my hand,ek brand ---
Re: Ons diepste Vrees [boodskap #22896 is 'n antwoord op boodskap #22340] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Boerseun[1]  is tans af-lyn  Boerseun[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nee wat, dit is 'n klugspul - die oorgrote van die oorlopers was in elk
geval Cape-Dutch wie hier verplig was volgens wet om oorlog toe te gaan, en
met die eerste kans het hul teruggetrek !!! om sodoende later weer die OVS
en TVL kon plunder.

Boerseun

Hans Malherbe wrote in message ...
>
>> Het 20% van hulle nie in die Anglo Boere-oorlog wapen en al oorgeloop
>> na die Engelse toe nie?
>
> Hulle kom toe agter dat verraaiers ook nie deur die vyand geëer word nie.
>
> --- hou my hand,ek brand ---
>
Re: Ons diepste Vrees [boodskap #22897 is 'n antwoord op boodskap #22340] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 May 1999 01:00:36 +0200, "Boerseun" wrote:
<<>Nee wat, dit is 'n klugspul - die oorgrote van die oorlopers was in elk
> geval Cape-Dutch wie hier verplig was volgens wet om oorlog toe te gaan, en
> met die eerste kans het hul teruggetrek !!! om sodoende later weer die OVS
> en TVL kon plunder.>>

Miskien moet jy jou geskiedenis gaan oplees.
Dan sal jy op interessante dinge afkom. Soos dat De Wet se broer
oorgeloop het en n Engelsel aanvoerder geword het.
Hy was nie 'n kolonialer nie, was hy.....hmmmm?


Re: Ons diepste Vrees [boodskap #22916 is 'n antwoord op boodskap #22340] Sa, 15 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Pluto  is tans af-lyn  Pluto
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
'n Tipiese verpolitiseerde antwoord is ook maar al wat jy by kan uitkom.
Hoekom is dit dat jy dink jy is die enigste een wie sy geskiedenis gelees
het wanneer jy self nie eens kan reg lees nie.
Wie het jou leer lees - gaan vra jou skoolgeld terug ou.

Volgens jou antwoord het jy nie my skrywe kon lees nie, of jy het nie 'n wat
wonderse begrip vermoe nie.

Boerseun

Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> Miskien moet jy jou geskiedenis gaan oplees.
> Dan sal jy op interessante dinge afkom. Soos dat De Wet se broer
> oorgeloop het en n Engelsel aanvoerder geword het.
> Hy was nie 'n kolonialer nie, was hy.....hmmmm?
>
Vorige onderwerp: Ek wil huis toe
Volgende onderwerp: Wat dan ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:21:20 MGT 2024