Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vloekwoord op Noorweegs
Vloekwoord op Noorweegs [boodskap #22478] Sa, 17 April 1999 00:00 na volgende boodskap
bent lislerud  is tans af-lyn  bent lislerud
Boodskappe: 15
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Vloekwoord op Noorweegs roer sy moiest om die duiweel en almal syne naam wie
die "faen, satan, gamle erik ( oud erik ) en syne woonplekke die hel. Die
duiweel s^n ouma beteken dat indien die duiweel is euwel moet s^n ouma tien
reiser ergste word. Dit is enig die duiweel s^n ouma wie is interessant op
Noorweegs anders is ander s^n relatief nie interessant nie op Noorweegs.
Verf die duiweel op die wal is om vra om een `n ongeluk. Verskeie vloekwoord
agter eenander is ook alledags in Noorweë wie die hel syne swartste duiweel.
Ook saamgestelte woord wie die karduiweel, die sweeduiweel ensovoort.

Anders is dit baie geografiese verskillende op Noorweegs dan die suidlike en
weeslike dele van die land, wie die volk is moier reliegser daan die ander
dele van die land,gebruik lank swakere woord.In die Noordnoorwee is die mens
uiters kreatiwe op die teama. Die weer is nog `n klein gebruik tema by die
vloek op Noorweegs.

Bent Lislerud

Banneord på norsk rører seg mest om djevelen og alle hans navn slik som
faen, satan, gamle erik og hans bosted helvete. Faen og hans oldemor betyr
at hvis faen er ond må hans oldemor være ti reiser værre. Det er kun faen
sin oldemor som er tema på norsk ellers er andre sine slektninger
uinteressante på norsk. Å male faen på veggen er å be om ulykke. Flere
banneord etter hverandre er også vanlig i Norge som for eksempel helvetes
svarte faen. Også sammensettninger med andre ord som biljævelen, svenskefaen
o.l.

Ellers er det store geografiske forskjeller på norsk da de sørlige og
vestlige delene av landet, hvor folk er mere religøse enn resten av landet,
bruker langt svakere ord. I Nordnorge er de ytterst kreative på området.
Været er nok et lite brukt tema for bannskap på norsk.
Re: Vloekwoord op Noorweegs [boodskap #22494 is 'n antwoord op boodskap #22478] So, 18 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina heeft geschreven...
>
> Ek het dit snaaks gevind dat "vloekwoord" in
> Noorweegs "banneord"/ "bannskap" is. Ek wonder
> toe of dit iets te doen het met die Engelse
> woord "ban." Ek soek "ban" op in 'n Engelse
> woordeboek. Een van die betekenisse van "ban"
> in Engels (al is dit raar) is "a curse or
> imprecation

Vroeger kon men iemand een banvloek opleggen. Dit was de vervloeking die bij
het uitspreken van een (kerkelijke) verbanning werd uitgesproken.

Groeten,
Arthur
Re: Vloekwoord op Noorweegs [boodskap #22495 is 'n antwoord op boodskap #22478] So, 18 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"bent lislerud" writes:

Ek het dit snaaks gevind dat "vloekwoord" in
Noorweegs "banneord"/ "bannskap" is. Ek wonder
toe of dit iets te doen het met die Engelse
woord "ban." Ek soek "ban" op in 'n Engelse
woordeboek. Een van die betekenisse van "ban"
in Engels (al is dit raar) is "a curse or
imprecation." Middle English "bannen" partly
from Old English "bannan" (to summon, proclaim)
and partly from Old Norse "banna" (to prohibit,
to curse.)

Wat beteken "faen" as dit nie "duiwel" is nie?

de sêrlige = suidelike
vestlige delene = westelike dele
oostelike dele,
noordelike dele
suid-oostelik
noord-westelik
Re: Vloekwoord op Noorweegs [boodskap #22496 is 'n antwoord op boodskap #22478] So, 18 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message
...
> "bent lislerud" writes:
>
> Ek het dit snaaks gevind dat "vloekwoord" in
> Noorweegs "banneord"/ "bannskap" is. Ek wonder
> toe of dit iets te doen het met die Engelse
> woord "ban." Ek soek "ban" op in 'n Engelse
> woordeboek. Een van die betekenisse van "ban"
> in Engels (al is dit raar) is "a curse or
> imprecation." Middle English "bannen" partly
> from Old English "bannan" (to summon, proclaim)
> and partly from Old Norse "banna" (to prohibit,
> to curse.)

En dan sal jy, Piggy sur la Rideau, natuurlik ook weet dat die
woorde "bannir" en "bannisement" naas "exiler" en "exile" in
Frans bestaan. Beteken dit dat die woord "ban" (met sy betekenis
van "vloek") in 1066 in Engeland aangekom het met die Normandiers
saam?

Swart Simon
Vorige onderwerp: Geleentheid van 'n Leeftyd
Volgende onderwerp: re: Vlaamse blok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:00:40 MGT 2024