Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haikoes deur GERHARD DREYER
Haikoes deur GERHARD DREYER [boodskap #22372] Sa, 10 April 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Haikoes van GERHARD DREYER

Daar staan die bosbok
in die poel - poot op poot op
onderstebo bok

Vroeë somerson
lig die vleikombers en steel
'n spinnerak droog
Vorige onderwerp: Re: Afrikaaner/Afrikaner
Volgende onderwerp: Re: Jewish involvement in intellectual and political movements:--are the Serbs next?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 08:34:32 MGT 2024