Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Verkiesing - to AMAC
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22166] Ma, 29 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
AKFeder  is tans af-lyn  AKFeder
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hoe Gaan Dit:
Ek weet nie of jy ooit jou moeder taal kan vergeet nie. Die selfde met di
Skotse hulle sal nooit die taal verloor nie of (aksent) want soos hul se dit
kom van jou moeder's melk.
Hoe lank woon jy nou in Australia, want my man het 'n oom in America (46 jaar
gelede) en meng met allerhande en het sover nog nie sy taal verloor. Dit kom
af as jy dit soo kies.
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22167 is 'n antwoord op boodskap #22166] Ma, 29 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
R. Willis  is tans af-lyn  R. Willis
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Well said! I live in Australia now and discovered this group while
searching for some Afrikaans culture. Watching the "conversations" and
petty-minded mud-throwing in this group I am reminded of the reasons why I
left. What happened to the culture?

Those of us who left should be minding our new respective countries - we
have and are very happy in this wonderful country who gave us a second
chance. It doesn't mean that you lose interest in your birth country - it
means you start again, some of us the hard way. Not all of us have cushy
jobs but we have a chance to live again in peace, and we do so gladly. We
are now proud Aussie citizens and have been welcomed here with open arms.
Here they accept anyone no matter how different your views may be from the
next person's. It is a true multi-cultural country where we live together
peacefully. Of course there is racial tension everywhere, but then, where
isn't? You just allow people to have different opinions and be friends
anyway - you find common ground.

Please forgive me for communicating in English - after many years away my
Afrikaans is a bit rusty - I don't speak it here simply because I have a Pom
husband and I live in an English speaking country and I have adapted fully.
Nothing political about it.

Royleen

AMAC wrote in message ...
> Daar is nie so 'n ding soos 'n Boerevolk nie. Daar is net 'n klomp
> onder-mekaar-aan-een-stryende Afrikaanssprekendes.
> As jy nie stem nie, moenie kla nie. Jy is dan 'n draadsittende ouvrou met 'n
> nat panty.
> Kies jou ou en plant jou kruis.
> Vir die ouens wat in ander lande 'n nuwe lewe begin het :
> Moenie slimpraatjies verkoop nie. Jy help niemand nie. Gaan kies jou
> politiek waar jy woon en "adapt".
>
>
> subie wrote in message ...
>> Die tyd vir stem is verby!! Geeneen van die klein
>> worshondjie/hakskeenbyters partye kan enigiets vir die boervolk vermag nie.
>> Cobus Combrink wrote in message
>> ...
>>> Wat dink julle mense van die komende verkiesing. Watter Party sal Afrikaner
>>> die beste verteenwoordig. Of is enige party ewe goed om 'n opposisie vir
>>> die ANC te wees?
>>>
>>> Mens sal dink dat dit die beste sal wees om vir die grootste party te stem
>>> (Teenoor die ANC). Maar die vraag is watter party die grootste is. Die nuwe
>>> NP? Louise Luit?
>>>
>>
>
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22168 is 'n antwoord op boodskap #22166] Ma, 29 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jy is baie welkom hier. Engels, Hollands of Vlaams - solank ons net kan
verstaan.
Ignoreer die wat gal braak - hulle is nie verteenwoordigend nie.

Vertel gerus meer van Australië en waar jy bly.

R. Willis skryf in boodskap news:J1zL2.44232$Hn5.27301@newsfeeds.bigpond.com...
> Please forgive me for communicating in English - after many years away my
> Afrikaans is a bit rusty - I don't speak it here simply because I have a Pom
> husband and I live in an English speaking country and I have adapted fully.
> Nothing political about it.
>
> Royleen
>
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22169 is 'n antwoord op boodskap #22166] Ma, 29 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"R. Willis" writes:

> Well said! I live in Australia now and discovered this group while
> searching for some Afrikaans culture. Watching the "conversations" and
> petty-minded mud-throwing in this group I am reminded of the reasons why I
> left. What happened to the culture?

> Please forgive me for communicating in English - after many years away my
> Afrikaans is a bit rusty - I don't speak it here simply because I have a Pom
> husband and I live in an English speaking country and I have adapted fully.
> Nothing political about it.
>
> Royleen

So why do you come and spout here on the
Afrikaans newsgroup? There is an English
South-African newsgroup for that. If you
are originally Afrikaans, write in it.
If you are not, skedaddle. Go talk to your
"Pom" husband.
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22170 is 'n antwoord op boodskap #22166] Ma, 29 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"R. Willis" wrote:
> we have a chance to live again in peace, and we do so gladly.

Vertel meer hiervan?

Ek meen dit lig ook Bees se stelling oor "Vrees en die Volkstaat" 'n bietjie
toe.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22171 is 'n antwoord op boodskap #22166] Ma, 29 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
'n Vragie:Hoe vereenselwig jy hierdie ongenaakbare uitbarsting met jou
'poësie'?
Of met jou 'Christelike beginsels' waarmee jy spog?

Of het ek die (moontlike) ironie hierin heeltemal misgekyk?

Nomad(wat almal altyd 'n tweede kans gee)

skryf in boodskap news:7dmu2d$ccj$1@news.igs.net...
>
> So why do you come and spout here on the
> Afrikaans newsgroup? There is an English
> South-African newsgroup for that. If you
> are originally Afrikaans, write in it.
> If you are not, skedaddle. Go talk to your
> "Pom" husband.
>
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22172 is 'n antwoord op boodskap #22166] Ma, 29 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sy's net besig om _inklusief_ te wees!

nomad wrote in message ...
> 'n Vragie:Hoe vereenselwig jy hierdie ongenaakbare uitbarsting met jou
> 'poësie'?
> Of met jou 'Christelike beginsels' waarmee jy spog?
>
> Of het ek die (moontlike) ironie hierin heeltemal misgekyk?
>
> Nomad(wat almal altyd 'n tweede kans gee)
>
> skryf in boodskap news:7dmu2d$ccj$1@news.igs.net...
>>
>> So why do you come and spout here on the
>> Afrikaans newsgroup? There is an English
>> South-African newsgroup for that. If you
>> are originally Afrikaans, write in it.
>> If you are not, skedaddle. Go talk to your
>> "Pom" husband.
>>
>
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22180 is 'n antwoord op boodskap #22166] Di, 30 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
R. Willis  is tans af-lyn  R. Willis
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Thanks Nomad. I was a bit apprehensive as I know firsthand that many South
Africans who left the homeland are regarded as traitors - this is also the
message I get from having observed the correspondents in this newsgroup.
I'm glad to see that there are open-minded South Africans in South Africa.
My whole family still live there in various parts of the country so I watch
with interest all developments there - hence my participation in this Ng.
We now settled in Brisbane but also lived in Melbourne (due to my hubbie's
work commitments) and in New Zealand where we were very unhappy as South
Africans aren't very popular there - they're too good at rugby! It is
beautiful here, just like East London in SA where I lived and taught at
high schools for a long time before job instability and safety issues
convinced us to leave. The weather is hot and humid, the sun shines most of
the time and outdoor living is a must. No annoying Aussie flies here like
in the rest of the country - we have barbies (braais) and potjiekos as often
as we like and the people here love our way of doing things. There is so
much to see and do here and you do it in safety - although you get your
criminals everywhere, you can go for long walks and drive around feeling
safe and free. We buy Boerewors ( the best I've tasted even in SA) at the
local butchery and Mrs Balls chutney in the supermarket - we can even get
koeksisters home-delivered as Fred runs his own Springbok Foods business
here. Life is good here and we enjoy our new-found freedom (from
narrow-mindedness mainly) very much. I can honestly say we are better
people for having come here.
Now I suppose I'll have to duck in case someone out there wants to throw mud
at me.
Royleen

nomad wrote in message ...
> Jy is baie welkom hier. Engels, Hollands of Vlaams - solank ons net kan
> verstaan.
> Ignoreer die wat gal braak - hulle is nie verteenwoordigend nie.
>
> Vertel gerus meer van Australië en waar jy bly.
>
>
>
> R. Willis wrote in message
> news:J1zL2.44232$Hn5.27301@newsfeeds.bigpond.com...
>> Please forgive me for communicating in English - after many years away my
>> Afrikaans is a bit rusty - I don't speak it here simply because I have a
> Pom
>> husband and I live in an English speaking country and I have adapted
> fully.
>> Nothing political about it.
>>
>> Royleen
>>
>
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22181 is 'n antwoord op boodskap #22166] Di, 30 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"R & BW" writes:

I was a bit apprehensive as I know firsthand that many South
> Africans who left the homeland are regarded as traitors - this is also the
> message I get from having observed the correspondents in this newsgroup.
> I'm glad to see that there are open-minded South Africans in South Africa.
> My whole family still live there in various parts of the country so I watch
> with interest all developments there -
hence my participation in this Ng.

Ek stel voor dat jy in Afrikaans op hierdie
nuusgroep skryf. Ek is al meer as 30 jaar in
Kanada, en praat Engels in die huis. As ek
nog Afrikaans kan skryf, kan jy ook. Hierdie
nuusgroep is daar vir skrywers van Afrikaans
hoofsaaklik. Jy was baie onbeskof deur die
nuusgroep sommer met jou eerste pos te
kritiseer. As jy geselskap soek, en dit in
Engels gaan doen, gaan pos op die Engelse
SA nuusgroep. Mense in SA het nie nodig
dat oud-Suid Afrikaners in die buiteland
sit en koning kraai en vir hulle vertel hoe
lekker dit daar is en hoe jammer jy vir
hulle is nie. As jy vir ons wil vertel van
die lewe in Australi"e, doen dit in Afrikaans.

Herrie op die ou tremspoor.
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22183 is 'n antwoord op boodskap #22166] Di, 30 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n vriend in Brisbane wat baie 'keen' is dat ons vir hom gaan kuier
(hy sê die klimaat is soos Durban en dus sal ons tuis voel), maar ek wil ook
graag hoor van julle ondervindinge in Melbourne - dis veronderstel om die
kulturele hoofstad te wees van Australië (wel so sê die wat daar woon!) - en
ook van die 'sales' waarvan almal praat. My vrou is baie angstig om daar uit
te kom.....

Hoe lank en waar het julle in NZ gebly? En hoe lank is julle nou al in
Australië? Jy kan gerus vertel want ek is oortuig daar in heelwat
(honderde?) sluipers wat hierdie ng lees in SA wat besig is om hulle planne
te maak om te verhuis na die geweste en enige brokkie inligting verslind -
goed of sleg. (Daar is natuurlik díe wat net verslind!)

Uit Wellington NZ, waar ons baie lekker bly, dankie, maar waar die krieket
ongelukkig vanmiddag uitgereën het. (Sien, daar is oral probleme...)

R & BW skryf in boodskap news:HZSL2.44648$Hn5.28120@newsfeeds.bigpond.com...
> We now settled in Brisbane but also lived in Melbourne (due to my hubbie's
> work commitments) and in New Zealand where we were very unhappy as South
> Africans aren't very popular there - they're too good at rugby!
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22184 is 'n antwoord op boodskap #22166] Di, 30 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Mar 1999 04:29:02 GMT, wrote:
| Ek stel voor dat jy in Afrikaans op hierdie
| nuusgroep skryf. Ek is al meer as 30 jaar in
| Kanada, en praat Engels in die huis. As ek
| nog Afrikaans kan skryf, kan jy ook. Hierdie
| nuusgroep is daar vir skrywers van Afrikaans
| hoofsaaklik. Jy was baie onbeskof deur die
| nuusgroep sommer met jou eerste pos te
| kritiseer.

En jy IS baie onbeskof om sommer op eerste kontak 'n persoon so aan te val. Kry
skaam! Daardie deel van jou 1960 Afrikaner mentaliteit teenoor Engelssprekendes
kan jy gerus laat vaar - dit gee Afrikaanssprekendes 'n swak beeld.

| As jy geselskap soek, en dit in
| Engels gaan doen, gaan pos op die Engelse
| SA nuusgroep. Mense in SA het nie nodig

Jy weet nie wat mense in SA nodig het of nie - laat hulle vir hulle-self
besluit....
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22185 is 'n antwoord op boodskap #22166] Di, 30 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "R. Willis" writes:
>
>> Well said! I live in Australia now and discovered this group while
>> searching for some Afrikaans culture. Watching the "conversations" and
>> petty-minded mud-throwing in this group I am reminded of the reasons why I
>> left. What happened to the culture?
>
>> Please forgive me for communicating in English - after many years away my
>> Afrikaans is a bit rusty - I don't speak it here simply because I have a Pom
>> husband and I live in an English speaking country and I have adapted fully.
>> Nothing political about it.
>>
>> Royleen
>
>
> So why do you come and spout here on the
> Afrikaans newsgroup? There is an English
> South-African newsgroup for that. If you
> are originally Afrikaans, write in it.
> If you are not, skedaddle. Go talk to your
> "Pom" husband.
>
Royleen

Verskoon maar Gloudina se reaksie op jou skrywe, sy is darem al 30 jaar in
Kanada, dus al ietwat aan die ou kant! Sy dra defnitief bril en het uit
vergeetagtigheid nie ding op haar oë geplaas voordat sy jou brief gelees het
nie. Sy sou dan gesien het jy gebruik die woorde "searching for some
Afrikaans culture". Moontlik sou sy dan ons nuusgroep se naam wel met jou
woorde kon verbind.

Jy is welkom om hier te kom gesels. Sodra jy kans sien, kan jy maar
oorslaan na Afrikaans.
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22187 is 'n antwoord op boodskap #22166] Di, 30 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) writes:

> Gloudina, hoekom probeer jy nie eerder my uitdaging aanvaar om die boek te
> identifiseer waarvan ek so ruk terug die aanhaling geplaas het nie?

Het jy nog nie opgemerk dat nog niemand
probeer het nie? Ek weet nie wie die skrywer
is nie. Toe ek hoor dis 'n vertaalde boek,
was ek nog minder geinteresseerd. Hoekom
vertel jy maar nou nie wie die skrywer is
en stop jou eksperiment nie. Niemand het
belanggestel nie. Met jou rekord, dink ek,
het niemand jou eers ernstig opgeneem nie.

Gloudina
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22190 is 'n antwoord op boodskap #22166] Di, 30 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Mar 1999 04:03:25 GMT, wrote:

|"R. Willis" writes:
|
| > Well said! I live in Australia now and discovered this group while
|> searching for some Afrikaans culture. Watching the "conversations" and
|> petty-minded mud-throwing in this group I am reminded of the reasons why I
|> left. What happened to the culture?

| So why do you come and spout here on the
| Afrikaans newsgroup? There is an English
| South-African newsgroup for that. If you
| are originally Afrikaans, write in it.
| If you are not, skedaddle. Go talk to your
| "Pom" husband.

Gloudina hou nie daarvan om die waarheid te hoor nie - jy kan maar weet jy het
die spyker reg op die kop geslaan as Gloudina jou persoonlik aanval

Gloudina, hoekom probeer jy nie eerder my uitdaging aanvaar om die boek te
identifiseer waarvan ek so ruk terug die aanhaling geplaas het nie?
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22193 is 'n antwoord op boodskap #22166] Di, 30 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Mar 1999 18:23:07 GMT, wrote:

|e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) writes:
|> Gloudina, hoekom probeer jy nie eerder my uitdaging aanvaar om
| die boek te
|> identifiseer waarvan ek so ruk terug die aanhaling geplaas het nie?

| Het jy nog nie opgemerk dat nog niemand
| probeer het nie? Ek weet nie wie die skrywer
| is nie. Toe ek hoor dis 'n vertaalde boek,
| was ek nog minder geinteresseerd. Hoekom
| vertel jy maar nou nie wie die skrywer is
| en stop jou eksperiment nie. Niemand het
| belanggestel nie. Met jou rekord, dink ek,
| het niemand jou eers ernstig opgeneem nie.
|
Toemaar - met die maan wat nou weer swel neem ek jou nie te ernstig op nie...
Daardie boek was seker vir omtrent 30% van die ouens op Afrikaanse Hoërskole 'n
voorgeskrewe boek in Afrikaans. Die oorspronklike Nederlandse weergawe was die
voorgeskrewe werk.

As niemand eers wil probeer nie versterk dit seker maar net die opinie wat ouens
wat nou en dan hier inloer dat almal wat gereeld hier deelneem nie juis in
kultuur belangs stel nie, maar net daarin om mekaar gereeld met modder te
gooi...
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22232 is 'n antwoord op boodskap #22170] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Wed, 31 Mar 1999 07:02:36 GMT, oos...@geocities.com wrote:
> |Moddergooi is 'n baie ou en gerespekteerde element van die Afrikaanse kultuur.
> |
> |Mens sou selfs kon argumenteer dat dit die oorheersende element daarvan is.
> |
> Op die ou SAP / NAT vergaderings was dit darem eiers en tamaties....

Veral stoele!
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22233 is 'n antwoord op boodskap #22170] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) wrote:

> Daardie boek was seker vir omtrent 30% van die ouens op Afrikaanse Hoërskole 'n
> voorgeskrewe boek in Afrikaans. Die oorspronklike Nederlandse weergawe was die
> voorgeskrewe werk.
>
> As niemand eers wil probeer nie versterk dit seker maar net die opinie wat ouens
> wat nou en dan hier inloer dat almal wat gereeld hier deelneem nie juis in
> kultuur belangs stel nie, maar net daarin om mekaar gereeld met modder te
> gooi...
>

Moddergooi is 'n baie ou en gerespekteerde element van die Afrikaanse kultuur.

Mens sou selfs kon argumenteer dat dit die oorheersende element daarvan is.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22235 is 'n antwoord op boodskap #22166] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie sy's sê oud nie......

R & BW skryf in boodskap news:SzbM2.45107$Hn5.29150@newsfeeds.bigpond.com...
> You're obviously still fighting the Anglo-Boer war - isn't it time to
> forgive and forget?
> @igs.net wrote in message ...
>>
>> So why do you come and spout here on the
>> Afrikaans newsgroup? There is an English
>> South-African newsgroup for that. If you
>> are originally Afrikaans, write in it.
>> If you are not, skedaddle. Go talk to your
>> "Pom" husband.
>>
>
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22240 is 'n antwoord op boodskap #22166] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
R. Willis  is tans af-lyn  R. Willis
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
You're obviously still fighting the Anglo-Boer war - isn't it time to
forgive and forget?
@igs.net wrote in message ...
> "R. Willis" writes:
>
>> Well said! I live in Australia now and discovered this group while
>> searching for some Afrikaans culture. Watching the "conversations" and
>> petty-minded mud-throwing in this group I am reminded of the reasons why I
>> left. What happened to the culture?
>
>> Please forgive me for communicating in English - after many years away my
>> Afrikaans is a bit rusty - I don't speak it here simply because I have a Pom
>> husband and I live in an English speaking country and I have adapted fully.
>> Nothing political about it.
>>
>> Royleen
>
>
> So why do you come and spout here on the
> Afrikaans newsgroup? There is an English
> South-African newsgroup for that. If you
> are originally Afrikaans, write in it.
> If you are not, skedaddle. Go talk to your
> "Pom" husband.
>
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22242 is 'n antwoord op boodskap #22166] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
R & BW wrote in message ...
> You're obviously still fighting the Anglo-Boer war - isn't it time to
> forgive and forget?

On the contrary.

This year marks the start of three years of centenary commorations of the
second war of independence.

Even the government is in on the story. Trying to do some more historical
revisionist tricks - and boosting tourism.

I can assure you, it is being remembered with a vengeance. And it's
fashionable, and it's even politically correct!
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22243 is 'n antwoord op boodskap #22166] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Mar 1999 09:49:52 +1200, "nomad" wrote:

|Ek dink nie sy's sê oud nie......
|
Miskien tog - jy weet, ek wonder al lank oor die kort lengte van haar
lyntjies wat sy skryf en nou wonder ek of sy nie haar rekenaarskerm se
resolusie so moes stel dat die skrif baie groot is nie - vandaar die
kort lyntjies....
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22245 is 'n antwoord op boodskap #22170] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Mar 1999 07:02:36 GMT, oos...@geocities.com wrote:
|Moddergooi is 'n baie ou en gerespekteerde element van die Afrikaanse kultuur.
|
|Mens sou selfs kon argumenteer dat dit die oorheersende element daarvan is.
|
Op die ou SAP / NAT vergaderings was dit darem eiers en tamaties....
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22298 is 'n antwoord op boodskap #22166] So, 04 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Isdops  is tans af-lyn  Isdops
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek sê ook, ons is nie soos die engelse nie, welkom hier. Daar is mos sekere
engelse gesêls radio stasies, wat nie afrikaans sprekendes dult nie.

so as jy 'n positiewe bydrae kan lewer of wil lewer, welkom hier.

nomad wrote:

> Jy is baie welkom hier. Engels, Hollands of Vlaams - solank ons net kan
> verstaan.
> Ignoreer die wat gal braak - hulle is nie verteenwoordigend nie.
>
> Vertel gerus meer van Australië en waar jy bly.
>
> R. Willis wrote in message
> news:J1zL2.44232$Hn5.27301@newsfeeds.bigpond.com...
>> Please forgive me for communicating in English - after many years away my
>> Afrikaans is a bit rusty - I don't speak it here simply because I have a
> Pom
>> husband and I live in an English speaking country and I have adapted
> fully.
>> Nothing political about it.
>>
>> Royleen
>>
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22369 is 'n antwoord op boodskap #22166] Vr, 09 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Rynard Cronje  is tans af-lyn  Rynard Cronje
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Alles goed en wel oor die positiewe bydraes , maar probeer die
spelling Afrikaans te hou

dult=duld

Isdops wrote in message ...
> Ek sê ook, ons is nie soos die engelse nie, welkom hier. Daar is mos sekere
> engelse gesêls radio stasies, wat nie afrikaans sprekendes dult nie.
>
> so as jy 'n positiewe bydrae kan lewer of wil lewer, welkom hier.
>
> nomad wrote:
>
>> Jy is baie welkom hier. Engels, Hollands of Vlaams - solank ons net kan
>> verstaan.
>> Ignoreer die wat gal braak - hulle is nie verteenwoordigend nie.
>>
>> Vertel gerus meer van Australië en waar jy bly.
>>
>> R. Willis wrote in message
>> news:J1zL2.44232$Hn5.27301@newsfeeds.bigpond.com...
>>> Please forgive me for communicating in English - after many years away my
>>> Afrikaans is a bit rusty - I don't speak it here simply because I have a Pom
>>> husband and I live in an English speaking country and I have adapted fully.
>>> Nothing political about it.
>>>
>>> Royleen
>>>
>
Vorige onderwerp: Dagsê almal
Volgende onderwerp: Re: Afrikaaner/Afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 18:31:51 MGT 2024