Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johan - met die oortjie
Johan - met die oortjie [boodskap #20623] Di, 02 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Dagsê

Kan jou "mail" leser boodskappe in HTML hanteer ???
Haal die water uit my adres vir direkte pos en laat weet my jou direkte E
adres. Sal met plesier die betrokke prentjie "insert" in die boodskap.
Sal onvergeefbaar wees om dit tweekeer op die NG te plaas.

Internet Explorer en sy handperd, Outlook Express, is gratis hier by ons
beskikbaar. Dis waarmee ek pos en ontvang en tot dusver nog geen probleme
gehad nie.

Gegroet
Hans de Jager
jdej...@lagoon.iafrica.com.na
ICQ 26839292
Re: Johan [boodskap #22105 is 'n antwoord op boodskap #20623] Vr, 26 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Mar 1999 22:19:11 GMT, wrote:
| Jy moet ook oppas om die woord "redneck"
| in die VSA as ekwivalent te gebruik vir
| Rooinekke. In die VSA is rednecks agter-
| af en onbeskaafde mense.
|
Gloudina, is dit nou die lot uit die fliek "Deliverance"? wat jy van praat?
Daar in die berge van Tennessee?
Of waar?
Vorige onderwerp: Afrikaans word verban Aan almal van germaanse oorsprong
Volgende onderwerp: Noorweë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 15:00:13 MGT 2024