Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die vierkleur wapper weer , Afrikaners kom in bewind ?
Die vierkleur wapper weer , Afrikaners kom in bewind ? [boodskap #22066 is 'n antwoord op boodskap #22067] Do, 25 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Camilion  is tans af-lyn  Camilion
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek het so pas " special assignment " gekyk wat gegaan het oor Siener van
Rensburg

Hier volg 2 intressante voorspellings :

Die eerste een -

Die volk sal nog eendag in sy eie hande neem .... Daar sal 'n groot stilte
heers net voor die storm wat geweldig ,maar kort van duur sal wees .

Daar sal een emmer bloed omval daarin sal ons vlag gedoop word en die
bloedvlag sal dan wapper oor een vrye volk .

En dan die 2de -

Daar sal 'n tyd kom wat ek weer baie in die nuus sal wees , daardie tyd sien
ek baklei ons nog steeds onder mekaar .

Toe is dit meteens verby en sit ons met 'n swart regering . Dan eers begin
die Afrikaner se laaste, maar ook sy felste stryd.

Ek sien die vierkleur wapper weer, dit is GOD se WIL en SY WIL sal geskied.
Julle sal anders veg as wat ons geveg het en daar sal baie meer van julle
wees...

Hierdie dinge sal gebeur wanneer die ys begin smelt ( onverklaarbaar ... Is
dit die Antartieka of een van die Pole soos voorspel , ek kry sommer rillers
...)

Die gedeelte oor die Afrikaner wat weer sal opruis en die vierkleur wat
wapper gee my nuwe hoop en laat my voel dat daar nog hoop is vir ons en ons
nageslag ?

Maar is ek net hoopvol , is dit net 'n "simpel" patriotiese droom ?

Juan
cham...@bigfoot.com
Re: Die vierkleur wapper weer , Afrikaners kom in bewind ? [boodskap #22067 is 'n antwoord op boodskap #22066] Do, 25 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
..."opruis" en "in" bewind kom - ek sal dié petalje nogal wil sien...!
Re: Die vierkleur wapper weer , Afrikaners kom in bewind ? [boodskap #22068 is 'n antwoord op boodskap #22067] Do, 25 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
"opruis" en "in" bewind kom .....sal nogal prettig wees om dié petalje te
aanskou...!
Re: Die vierkleur wapper weer , Afrikaners kom in bewind ? [boodskap #22069 is 'n antwoord op boodskap #22067] Do, 25 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Mar 1999 01:09:18 +0200, "Riaan" wrote:
|Net soos in die Bybel se tyd moes daar baie mense gewees het wat gedink het
|Moses is heeltemal van sy kop af toe hy gedoen en gesê het soos wat hy
|gemaak het. Vandag is dit geskiedenis dat dit wel plaasgevind het.
|
|Persoonlik is die voorspellings waarvan jy praat die enigste werklike rede
|hoekom ek nie ook soos baie ander mense my vrou en kind gevat het en die
|land verlaat het nie.
|

Dan moet julle maar "opruis", maar ek gaan vir julle van die kantlyn af sit en
kyk.....
Re: Die vierkleur wapper weer , Afrikaners kom in bewind ? [boodskap #22104 is 'n antwoord op boodskap #22067] Vr, 26 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Net soos in die Bybel se tyd moes daar baie mense gewees het wat gedink het
Moses is heeltemal van sy kop af toe hy gedoen en gesê het soos wat hy
gemaak het. Vandag is dit geskiedenis dat dit wel plaasgevind het.

Persoonlik is die voorspellings waarvan jy praat die enigste werklike rede
hoekom ek nie ook soos baie ander mense my vrou en kind gevat het en die
land verlaat het nie.

Groete

Riaan
Vorige onderwerp: Re: Yeltsin
Volgende onderwerp: toets - ignoreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 16:01:01 MGT 2024