Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: U.S. Green Card Lottery
Re: U.S. Green Card Lottery [boodskap #21950] So, 21 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 21 Mar 1999 01:04:34 GMT, div...@aol.com (DIV 2001) wrote:

| Are you interested to live, work or study in USA, a land that can offer you
|the opportunities that you looking for?
| YES! YOU CAN DO IT NOW. YOU CAN NOW ENTER THE NEXT LOTTERY FOR A U.S.
|Permanent Residence Diversity Visa in green Card Lottery DV-2001 for the year
|2001. Each year the U.S. Government, through its diversity visa program, makes
|available 50,000 immigrant visas to persons meeting the eligibility
|requirements. Each winner of an Immigrant Visa can exchange it for a US Green
|Card and the right to permanently live and work or study in the United States
|of America
| Michael & Associates Lottery Services ....

Hierdie is 'n geldmak scam - as daar van julle belangstel om aan die
lottery deel te neem, kry gratis aansoekvorms op die internet - ek sal
die webadrs vir julle soek - dis verniet en jy moet dit net soontoe
pos om binne die maand van Oktober by die regte adres te wees.

Moenie val vir hierdie skemas nie - Daar is niks fancy aan die
aansoeke nie.

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: U.S. Green Card Lottery [boodskap #21972 is 'n antwoord op boodskap #21950] Ma, 22 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Kyk net doodeenvoudig by

http://travel.state.gov/visa_services.html

vir al die nuutste nuus oor die lotery - hulle plaas weer in Augustus
die instruksies vir die "aansoeke" wat in Oktober moet ingaan.

Johan, die ewige realis / optimis.
Vorige onderwerp: Nunavut en die "Volkstaat" - dieselfde idee?
Volgende onderwerp: gedichten en verhalen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 15:13:17 MGT 2024