Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Racist crap
Re: Racist crap [boodskap #21876] Do, 18 Maart 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hy sit in 'n "padded cell" en prewel by homself. Nou en dan rol hy oor na die
"padded" rekenaar toe en terwyl die skuim by sy mondhoeke afloop, tik hy
vervaard iets ..... niemand weet wat nie. Dan spring hy weer rond en sy
eekhoringagtige gesig vertrek van besluitloosheid....

Telkens word hy gevra: "Met wie praat jy?", maar sy waan maak hom doof en blind.

Binne homself sê hy:"Hulle dink ek is mal - maar hulle kan nie eers sien op wie
se plasings ek antwoord nie - hehehehe!".

Elke nou en dan werk die medisyne af en dan is daar 'n oomblik van helderheid:
Hy plaas die feite soos dit is sonder om te probeer polities korrek wees, maar
hierdie sienersoomblikke is min en van korte duur....

Dis ons eie "Secret ....
|
|Squirrel !!!
|
|
|

Johan - die ewige realis/optimis
Vorige onderwerp: Beeld beter oplyn
Volgende onderwerp: Re: Noorweë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 14:17:09 MGT 2024