Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amerika
Amerika [boodskap #21741] Sa, 13 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Robbert Zijlstra wrote in message
>>
>>> In de VS heb je tenminste een fatsoenlijk democratisch proces, een
>>> prima grondwet, checks en balances.
>>
>> Nee, wat! Erg primitief, as jy my vra!
>>
>
> Verklaar je eens nader. Noem eens een betere grondwet dan de Amerikaanse.

Hmmm... 'n Grondwet wat kinders verbied om godsdiens in die skool te beoefen
of te leer - terwyl die munte sê: "In God we trust"?

In daardie opsig dink ek die Nederlandse grondwet, byvoorbeeld, is heelwat
beter (versuiling en al :-)

>
>>>
>>> De VS zijn niet perfect (er wonen bijvoorbeeld verrekte veel Amerikanen
>> ;-) ),
>>> maar toch zeg ik: "God bless the good ol' US of A".
>>
>> Hmmmm...... Ja. Ek het al die tekens van laat-kapitalisme in jou denke
>> bespeur :-)
>>
>
> Vroeg-kapitalist, kapitalist, laat-kapitalist, dat ben ik! Jullie "Boere"
> houden niet zo van het Kapitalisme en zijn ethos, denk ik? Of hebben jullie
> dat ook al geleerd?

Die Boere is die afgelope eeu verval in kongenitale sosialisme.

Gelukkig: Die spul wat so afhanklik is van die staat en die trog is almal
besig om te emigreer.

Dis nou soos die wat Gloudina beskryf in haar liriek oor "Jong Dames
Dinamiek".

Ek let op dat die nuutste statussimbool onder daardie soort is: "wat is jou
planne"? En jy is gladnie in tel as jy nie ten minste _planne_ het om te
emigreer nie. Mog hulle almal in Ottowa eindig.

Groete, Leendert
Re: Amerika [boodskap #21742 is 'n antwoord op boodskap #21741] Sa, 13 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Arthur Hagen" wrote:
>
> Het beoefenen van een godsdienst is nooit neutraal.

Natuurlik nie! Ek hoop ook nie dat ons ons dou beywer vir 'n "neutrale"
samelewing, saamgestel uit "neutrale" mense nie!

> Hoe wil je de lieve
> vrede bewaren op een school waar openlijk verschillende godsdiensten door
> leerlingen worden beleden? Heel verstandig, een grondwet die het verbied.
> Het alternatief is om ieder z'n eigen school te geven ........ apartheid
> (met een kleine "a")??

Wel, dit is _presies_ wat die Nederlandse stelsel, met sy "versuilde"
onderwysingrigtings verskaf!

Die Belgiese "apartheid" is op taal gegrond (Vlaams, Frans, Duits), eerder as
op godsdiens, maar in Kanada kry mens in die meeste provinsies 'n
godsdiensversuiling van skole baie soortgelyk aan die in Nederland.

Dit is waarna ek verwys het toe ek geskryf het dat die Nederlandse grondwet
vir my in hierdie opsig minder primitief is as die Amerikaanse.

Groete, Leendert
Re: Amerika [boodskap #21763 is 'n antwoord op boodskap #21741] So, 14 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:

Amerikaanse kinderen zijn vrij hun Godsdienst in de school te beoefenen. Vaak
wordt het zelfs aangemoedigd. Ik begrijp niet hoe je er bij komt, dat het het
scholieren verboden is de bijbel in hun vrije uren te lezen of een voordracht
over het geloof te houden door leraren die onder de invloed van de ACLU
(American Civil Liberties Union) stonden en die daarbij inderdaad de grondwet
aanriepen. Er zijn ook door boze ouders rechtzaken over deze kwestie
aangespannen en deze zijn door hen (de ouders) gewonnen. Misschien hebben
berichten hierover bij jouw de indruk gewekt dat de Amerikaanse Grondwet de
Amerikaanse scholieren verbiedt om hun godsdienst op hun school te verbieden.

Met vriendelijke groet,

Robbert

> Hmmm…. 'n Grondwet wat kinders verbied om godsdiens in die skool te beoefen
> of te leer – terwyl die munte sê: “In God we trust” ?
>
> In daardie opsig dink ek die Nederlandse grondwet, byvoorbeeld, is heelwat
> beter (versuiling en al :-)
>
>>
>>>>
>>>> De VS zijn niet perfect (er wonen bijvoorbeeld verrekte veel Amerikanen
>>> ;-) ),
>>>> maar toch zeg ik: "God bless the good ol' US of A".
>>>
>>> Hmmmm...... Ja. Ek het al die tekens van laat-kapitalisme in jou denke
>>> bespeur :-)
>>>
>>
>> Vroeg-kapitalist, kapitalist, laat-kapitalist, dat ben ik! Jullie "Boere"
>> houden niet zo van het Kapitalisme en zijn ethos, denk ik? Of hebben jullie
>> dat ook al geleerd?
>
> Die Boere is die afgelope eeu verval in kongenitale sosialisme.
>
> Gelukkig: Die spul wat so afhanklik is van die staat en die trog is almal
> besig om te emigreer.
>
> Dis nou soos die wat Gloudina beskryf in haar liriek oor “Jong Dames
> Dinamiek”.
>
> Ek let op dat die nuutste statussimbool onder daardie soort is: “wat is jou
> planne”? En jy is gladnie in tel as jy nie ten minste _planne_ het om te
> emigreer nie. Mog hulle almal in Ottowa eindig.
>
> Groete, Leendert
Re: Amerika [boodskap #21800 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Mar 1999 17:45:56 GMT, oos...@geocities.com wrote:
|> |Baie onderwyskundiges bevraagteken so 'n skeiding tussen skool en huis.
|> |
|> En baie bevraagteken dit nie...of is dit net JY wat dit bevraagteken?
|
|Nee. As jy wil sien wie dit nog bevraagteken, kan jy my gepubliseerde werk
|naslaan.
|
En as jy wil sien wie dit nie bevraagteken nie, gaan doen navorsing sonder
oogklappe aan.
Re: Amerika [boodskap #21801 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Mar 1999 21:01:33 GMT, wrote:
| As ek 'n
| Mohammedaan of Hindoe in die VSA is.
| sou ek sterk objekteer.
|
Dalk doen hulle ook maar soos die ou Sappe en Progge van die ou SA:
Everything is terribly wrong and we deplore apartheid, BUT do not
change the staus quo!

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: Amerika [boodskap #21802 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Mar 1999 17:43:08 GMT, oos...@geocities.com wrote:
|En dit, my liewe Johan, is waarom mense 'n keuse moet kan uitoefen.
|
|En dit is presies op hierdie punt dat ek reken dat die Nederlanders veel
|verstandiger is as die Amerikaners.
|
Wel, hier in Amerika is 'n absolute vrye keuse oor hierdie saak - ons seuns is
in 'n staatskool en ons sorg self vir godsdiensonderrig en het by ons kerk 'n
sondagskool. Familie van ons se kinders is in Illinois in 'n Katolieke kerk
skool waar alles in die klas en skool om godsdiens draai.

Wye keuse tussenin.

Hoe is dit "primitief"?

Jou hele redenasie is gekalder deur jou aanvanklike
te-vinnige-sweeping-statement dat ons grondwet godsdiens op skool verbied.

En nou is jy verkeerd bewys - ons het 'n keuse....
Re: Amerika [boodskap #21803 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Mar 1999 19:37:44 +0100, "Arthur Hagen" wrote:
|Het beoefenen van een godsdienst is nooit neutraal. Hoe wil je de lieve
|vrede bewaren op een school waar openlijk verschillende godsdiensten door
|leerlingen worden beleden? Heel verstandig, een grondwet die het verbied.

Die skoolkinders hier het self die oplossing gevind - hulle stig
eenvoudig klubs waarby die Christene kan aansluit en so kan hule
wettig hulle Godsdiens beoefen en die wat nie wil deelhê nie, word dan
nie geforseer nie. Dis vir my ook 'n baie gesonder situasie.

Leendert, 'n ou se godsdiens kan nie 'n baie stewige basis hê as dit
nodig is dat die land se grondwet dit vir jou moet beskerm nie.

Johan, die ewige realis / optimis.
Re: Amerika [boodskap #21804 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Simon van der Schans" wrote:
>
> Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
> ...
>> Is daar in jou grondwet of skole nog enige amptelike verwysing na God,
>> Leendert?
>
> Jammer om uit my beurt te praat. Ek weet nie wat Leendert as sy grondwet
> beskou nie, maar in die grondwet van die nuwe Suid-Afrika staan daar die
> volgende, reeds in die eerste reëls van die aanhef (in Afrikaans, en, soos
> in die aanhaling hieronder, met hoofletters nogal):
>
> "In nederige erkentlikheid teenoor die Almagtige God,
> Verklaar ons, die mense van Suid-Afrika"
>
> En as jy dan nog meer wil weet:
>
> "Art 14(1) Elke persoon het die reg op vryheid van gewete, godsdiens, denke,
> oortuiging en opinie, waarby akademiese vryheid aan instellings van hoër
> onderrig inbegrepe is.
> (2) Sonder om afbreuk te doen aan die algemeenheid van
> subartikel (1), kan godsdiensoefening in staats- of staatsondersteunde
> instellings geskied kragtens reëls deur 'n toepaslike gesag vir daardie doel
> bepaal, mits sodanige godsdiensbeoefening op 'n billike grondslag geskied en
> bywoning daarvan vry en vrywillig is."
>
> Simon

Subartikel 14 (2) is, soos ek verstaan, juis ingevoeg om die probleme te
verhoed wat ontstaan het deur oorywerige toepassing van die "establishement
clause" in die grondwet van die VSA (die bepaling dat daar geen "established
church" sal wees nie - dis die een waarop die skeiding van staat en kerk in
die VSA berus, en dis die grond waarop godsdiens in skole verbied word!
Re: Amerika [boodskap #21805 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) wrote:
> On Mon, 15 Mar 1999 17:43:08 GMT, oos...@geocities.com wrote:
> |En dit, my liewe Johan, is waarom mense 'n keuse moet kan uitoefen.
> |
> |En dit is presies op hierdie punt dat ek reken dat die Nederlanders veel
> |verstandiger is as die Amerikaners.
> |
> Wel, hier in Amerika is 'n absolute vrye keuse oor hierdie saak - ons seuns is
> in 'n staatskool en ons sorg self vir godsdiensonderrig en het by ons kerk 'n
> sondagskool. Familie van ons se kinders is in Illinois in 'n Katolieke kerk
> skool waar alles in die klas en skool om godsdiens draai.
>
> Wye keuse tussenin.
>
> Hoe is dit "primitief"?
>
> Jou hele redenasie is gekalder deur jou aanvanklike
> te-vinnige-sweeping-statement dat ons grondwet godsdiens op skool verbied.
>
> En nou is jy verkeerd bewys - ons het 'n keuse....

Heeltemal korrek - met een verskil:

Die belastingbetaler betaal vir jou kinders se onderwys, tewyl jou vriend in
Illinois self moet betaal vir syne (geen belastinggeld mag aan die Katolieke
skool bestee word nie).

In Nederland (en meeste provinsies van Kanada) sou die Katolieke skool op
presies dieselfde vlak deur die belastingbetaler befonds word as jou kinders
se skool.

_Dit_ is vryheid van keuse.

>
Re: Amerika [boodskap #21806 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Mar 1999 23:02:22 +0200, "Simon van der Schans"
wrote:
|Jammer om uit my beurt te praat. Ek weet nie wat Leendert as sy grondwet
|beskou nie, maar in die grondwet van die nuwe Suid-Afrika staan daar die
|volgende, reeds in die eerste reëls van die aanhef (in Afrikaans, en, soos
|in die aanhaling hieronder, met hoofletters nogal):
|
|"In nederige erkentlikheid teenoor die Almagtige God,
|Verklaar ons, die mense van Suid-Afrika"
|
Bie dankie! Ek dog hierdie verwysing is destyds verwyder?!?
|
|
|
|
Re: Amerika [boodskap #21807 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) wrote:
> On Mon, 15 Mar 1999 16:35:19 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
> |Baie onderwyskundiges, sielkundiges en sosioloë, is van oordeel dat dit 'n
> |_ongesonde_ situasie skep wanneer 'n kind se leefwêreld nie ge-integreer is
> |nie.
>
> ..en baie is nie van so oordeel nie.
>
> |Baie ouers (veral uit die geledere van Christene, Moslems, en sommige New
> |Agers) stem met hulle saam.
>
> ...en baie stem nie met hulle saam nie.
>

En dit, my liewe Johan, is waarom mense 'n keuse moet kan uitoefen.

En dit is presies op hierdie punt dat ek reken dat die Nederlanders veel
verstandiger is as die Amerikaners.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Amerika [boodskap #21808 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Sat, 13 Mar 1999 19:37:44 +0100, "Arthur Hagen"
> wrote:
> |Het beoefenen van een godsdienst is nooit neutraal. Hoe wil je de lieve
> |vrede bewaren op een school waar openlijk verschillende godsdiensten door
> |leerlingen worden beleden? Heel verstandig, een grondwet die het verbied.
>
> Die skoolkinders hier het self die oplossing gevind - hulle stig
> eenvoudig klubs waarby die Christene kan aansluit en so kan hule
> wettig hulle Godsdiens beoefen en die wat nie wil deelhê nie, word dan
> nie geforseer nie. Dis vir my ook 'n baie gesonder situasie.
>
> Leendert, 'n ou se godsdiens kan nie 'n baie stewige basis hê as dit
> nodig is dat die land se grondwet dit vir jou moet beskerm nie.

Die VSA se grondwet beskerm jou godsdiensvryheid. Die RSA s'n ook. (En ook
die internasionale instrumente van menseregte.)
Re: Amerika [boodskap #21809 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> Is daar in jou grondwet of skole nog enige amptelike verwysing na God,
> Leendert?

Jammer om uit my beurt te praat. Ek weet nie wat Leendert as sy grondwet
beskou nie, maar in die grondwet van die nuwe Suid-Afrika staan daar die
volgende, reeds in die eerste reëls van die aanhef (in Afrikaans, en, soos
in die aanhaling hieronder, met hoofletters nogal):

"In nederige erkentlikheid teenoor die Almagtige God,
Verklaar ons, die mense van Suid-Afrika"

En as jy dan nog meer wil weet:

"Art 14(1) Elke persoon het die reg op vryheid van gewete, godsdiens, denke,
oortuiging en opinie, waarby akademiese vryheid aan instellings van hoër
onderrig inbegrepe is.
(2) Sonder om afbreuk te doen aan die algemeenheid van
subartikel (1), kan godsdiensoefening in staats- of staatsondersteunde
instellings geskied kragtens reëls deur 'n toepaslike gesag vir daardie doel
bepaal, mits sodanige godsdiensbeoefening op 'n billike grondslag geskied en
bywoning daarvan vry en vrywillig is."

Simon
Re: Amerika [boodskap #21810 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Mar 1999 16:35:19 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
|Baie onderwyskundiges, sielkundiges en sosioloë, is van oordeel dat dit 'n
|_ongesonde_ situasie skep wanneer 'n kind se leefwêreld nie ge-integreer is
|nie.

..en baie is nie van so oordeel nie.

|Baie ouers (veral uit die geledere van Christene, Moslems, en sommige New
|Agers) stem met hulle saam.

...en baie stem nie met hulle saam nie.
Re: Amerika [boodskap #21811 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Sat, 13 Mar 1999 19:37:44 +0100, "Arthur Hagen"
> wrote:
> |Het beoefenen van een godsdienst is nooit neutraal. Hoe wil je de lieve
> |vrede bewaren op een school waar openlijk verschillende godsdiensten door
> |leerlingen worden beleden? Heel verstandig, een grondwet die het verbied.
>
> Die skoolkinders hier het self die oplossing gevind - hulle stig
> eenvoudig klubs waarby die Christene kan aansluit en so kan hule
> wettig hulle Godsdiens beoefen en die wat nie wil deelhê nie, word dan
> nie geforseer nie. Dis vir my ook 'n baie gesonder situasie.

Baie onderwyskundiges, sielkundiges en sosioloë, is van oordeel dat dit 'n
_ongesonde_ situasie skep wanneer 'n kind se leefwêreld nie ge-integreer is
nie (in hierdie bepaalde geval, dat daar aspekte van sy lewe is - =
skoolwerk - waar sy godsdiens nie ter sprake is of kom nie).

Baie ouers (veral uit die geledere van Christene, Moslems, en sommige New
Agers) stem met hulle saam. En fundamenteelregtelik het ouers die reg om hul
kinders op te voed volgens hul oortuigings.
Re: Amerika [boodskap #21812 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Mar 1999 16:22:00 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
|>Sit alweer die pot mis. Godsdiens word maar net nie as vak aangebied
|>in die skole nie - dis ouers se verantwoordelikheid by die huis.
|
|Baie onderwyskundiges bevraagteken so 'n skeiding tussen skool en huis.
|
En baie bevraagteken dit nie...of is dit net JY wat dit bevraagteken?
|
Re: Amerika [boodskap #21813 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Mar 1999 16:23:55 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
|Hmmm... 'n Grondwet wat kinders verbied om godsdiens in die skool te beoefen
|of te leer - terwyl die munte sê: "In God we trust" ?
|
|Die VSA se grondwet beskerm jou godsdiensvryheid. Die RSA s'n ook. (En ook
|die internasionale instrumente van menseregte.)
|
|
|
Soos gewoonlik is dit nie geweldig duidelik wat jy probeer sê nie...
Re: Amerika [boodskap #21814 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Sat, 13 Mar 1999 19:34:59 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> |Hmmm... 'n Grondwet wat kinders verbied om godsdiens in die skool te beoefen
> |of te leer - terwyl die munte sê: "In God we trust" ?
> |
> Sit alweer die pot mis. Godsdiens word maar net nie as vak aangebied
> in die skole nie - dis ouers se verantwoordelikheid by die huis.

Baie onderwyskundiges bevraagteken so 'n skeiding tussen skool en huis.

> Maar
> my seuns sê elke oggend by die skool, in hulle klasse, die "pledge" op
> waarin die volgende woorde voorkom: " ...one nation, under God, ..."
> Is daar in jou grondwet of skole nog enige amptelike verwysing na God,
> Leendert?

Sien my antwoord aan "fizzer".

>
> Hier is verbasend baie sekulere geleenthede wat ook, soos in 'n SA
> van ouds, met gebed geopen word.

Dit is toelaabaar. Die hooggeregshofuitspraak is slegs van toepassing op
staatskole (nie eers op alle staatinstellings nie - die dat die kongres met
gebed open.)

>
> Ek is nie mal oor die oordrewe politieke korrektheid wat hier te vinde
> is nie, maar ten minste word die Huis van Verteenwoordigers se
> sittings darem daargliks nog met gebed geopen en het beide die Huis en
> die Senaat amptelike Kappelane. Wat gebeur in jou parlement,
> Leendert?

Stilte. Dis die mees produktiewe deel van die aktiwiteite daar.
Re: Amerika [boodskap #21815 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) wrote:
> On Mon, 15 Mar 1999 16:22:00 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
> |>Sit alweer die pot mis. Godsdiens word maar net nie as vak aangebied
> |>in die skole nie - dis ouers se verantwoordelikheid by die huis.
> |
> |Baie onderwyskundiges bevraagteken so 'n skeiding tussen skool en huis.
> |
> En baie bevraagteken dit nie...of is dit net JY wat dit bevraagteken?

Nee. As jy wil sien wie dit nog bevraagteken, kan jy my gepubliseerde werk
naslaan.
Re: Amerika [boodskap #21816 is 'n antwoord op boodskap #21741] Ma, 15 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Mar 1999 19:34:59 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

|Hmmm... 'n Grondwet wat kinders verbied om godsdiens in die skool te beoefen
|of te leer - terwyl die munte sê: "In God we trust" ?
|
Sit alweer die pot mis. Godsdiens word maar net nie as vak aangebied
in die skole nie - dis ouers se verantwoordelikheid by die huis. Maar
my seuns sê elke oggend by die skool, in hulle klasse, die "pledge" op
waarin die volgende woorde voorkom: " ...one nation, under God, ..."
Is daar in jou grondwet of skole nog enige amptelike verwysing na God,
Leendert?

Hier is verbasend baie sekulere geleenthede wat ook, soos in 'n SA
van ouds, met gebed geopen word.

Ek is nie mal oor die oordrewe politieke korrektheid wat hier te vinde
is nie, maar ten minste word die Huis van Verteenwoordigers se
sittings darem daargliks nog met gebed geopen en het beide die Huis en
die Senaat amptelike Kappelane. Wat gebeur in jou parlement,
Leendert?

Johan, die ewige realis / optimis.
Vorige onderwerp: Nkosi Wilhelmus
Volgende onderwerp: Wat maak wie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 06:45:42 MGT 2024