Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kanada se tuisland vir Eskimos
Re: Kanada se tuisland vir Eskimos [boodskap #21734] Sa, 13 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Hoekom lyk die volgende beriggie so vreeslik bekend?
>
> Nunavut, Canada

Sorry Leendert, maar wat is jou punt?

Bees
Re: Kanada se tuisland vir Eskimos [boodskap #21735 is 'n antwoord op boodskap #21734] Sa, 13 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert,

Let daarop dat hierdie mense die naam "Inuit" verkies.

Bees
Re: Kanada se tuisland vir Eskimos [boodskap #21758 is 'n antwoord op boodskap #21734] So, 14 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Bees" wrote:
> Leendert,
>
> Let daarop dat hierdie mense die naam "Inuit" verkies.
>
> Bees

Dankie vir die inligting.

Wat die die enkel- en meervoudsvorme van die naam?

Groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: AAAAAAAAAAH NO ... The boere have landed..SIESTOG!
Volgende onderwerp: artikelen in Meanderkrant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:09:31 MGT 2024