Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » GROEPSDINAMIKA
GROEPSDINAMIKA [boodskap #21737] Sa, 13 Maart 1999 00:00
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ernst v Biljon wrote in message ...
>
>
Drup
Drup
Druppel

'n Kraan lek
Druppels rek
Vanuit die nek
Tot buite die bek

Elasties die waters
Versamel graag met maters
Of binne of buite die kraan

Ernst 990313
Vorige onderwerp: Re: "Dankgabet van die Skollie" deur ADAM SMALL
Volgende onderwerp: Swede steriliseer vir rassesuiwerheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:45:11 MGT 2024