Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Nuweling Vra 'n vraag
Re: Die Nuweling Vra 'n vraag [boodskap #21700] Vr, 12 Maart 1999 00:00
Gerrit de Blaauw  is tans af-lyn  Gerrit de Blaauw
Boodskappe: 38
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
"Johan (In oortje gehapt!)" wrote:

> Ons het so ruk terug hier 'n sielsieke gehad wat porno en ander siek dinge onder
> verskeie name geplaas het (...)e

Hoe staat het met de opsporing van de "pornposser"?

--
Gerrit de Blaauw
http://people.a2000.nl/blaauw/partlinks.html
links to lyrics sites 60s and 70s
Re: Die Nuweling Vra 'n vraag [boodskap #21701 is 'n antwoord op boodskap #21700] Vr, 12 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Mar 1999 13:29:31 +0200, Fizzer wrote:

|Ek is nuut hier, en ek wil net weet...
|Wie is wie, en wat gaan aan.
|Wie praat bollie, en wie nie.
|
|Fizzer die Persoon in die Hoek
|
Fizzer, jy is welkom, maar ek wil net by die ander ouens weet wie het nog eers
gou na jou boodskap se headers gekyk of dit nie van acenet af kom nie! Ek het
sommer vir myself gesmile toe ek myself vang dit doen.

Ons het so ruk terug hier 'n sielsieke gehad wat porno en ander siek dinge onder
verskeie name geplaas het en nou is mens ongelukkig suspisieus as jy 'n nuwe
naam sien - veral as hy aanvanklik vir onskuldig klink.
Vorige onderwerp: Haai Shannon
Volgende onderwerp: Die Nuweling Vra 'n vraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 19:12:40 MGT 2024