Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Op reisn in S.A.
Op reisn in S.A. [boodskap #21334] Ma, 22 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Ebikov  is tans af-lyn  Ebikov
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand mij laten weten of het reizen per auto in Suid Afrika geen
veiligheidsproblemen oplevert?

Dank U!

Ebi
Re: Op reisn in S.A. [boodskap #21346 is 'n antwoord op boodskap #21334] Di, 23 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dit hang af waar jy gaan reis. In die algemeen gesproke, sou ek reken dis
netso veilig om in Suid-Afrika per motor (motor = auto) te reis as in
enige ander land. Wees net versigtig en verstandig. Bly by die hoofpaaie,
bly uit sekere gebiede, sorg dat jou motor in goeie meganiese toestand
is, en dat jy voldoende brandstof het sodat jy nie daarsonder gaan staan
nie. Raadpleeg instansies soos die AA oor veilige roetes.

Ebikov wrote:

> Kan iemand mij laten weten of het reizen per auto in Suid Afrika geen
> veiligheidsproblemen oplevert?
>
> Dank U!
>
> Ebi
Re: Op reisn in S.A. [boodskap #21356 is 'n antwoord op boodskap #21334] Wo, 24 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Haai Kwarantyn, wat dan van my Maatjie wat noudie dag 'n kilometer van sy
huis af gekaap is. Rewolwer teen die kop en daar gaan sy bakkie. Sou jy die
voorstad van Roodepoort; Strubensvallei, insluit onder "sekere gebiede?"
Aikona. Sorrie, maar daar bestaan g'n so ding soos 'n veilige roete in
Johannesburg nie. Vra vir die families van mense wat in hulle driveways
doodgeskiet is (bv die familie van die ex MD van Daewoo SA).
Alwyn Nel

Kwarantyn wrote in message
...
> Dit hang af waar jy gaan reis. In die algemeen gesproke, sou ek reken dis
> netso veilig om in Suid-Afrika per motor (motor = auto) te reis as in
> enige ander land. Wees net versigtig en verstandig. Bly by die hoofpaaie,
> bly uit sekere gebiede, sorg dat jou motor in goeie meganiese toestand
> is, en dat jy voldoende brandstof het sodat jy nie daarsonder gaan staan
> nie. Raadpleeg instansies soos die AA oor veilige roetes.
>
> Ebikov wrote:
>
>> Kan iemand mij laten weten of het reizen per auto in Suid Afrika geen
>> veiligheidsproblemen oplevert?
>>
>> Dank U!
>>
>> Ebi
>
Re: Op reisn in S.A. [boodskap #21357 is 'n antwoord op boodskap #21334] Wo, 24 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Feb 1999 12:01:07 +0100, "Ebikov" wrote:

|Kan iemand mij laten weten of het reizen per auto in Suid Afrika geen
|veiligheidsproblemen oplevert?
|
|Dank U!
|
'n Sinvolle voorstel sou dalk wees dat jy saam met Suid Afrikaners moet reis wat
sal weet watter paaie / omgewings om te vermy. En hoe om op te tree en wie om
voor versigtig te wees.

Soos Alwyn sê, Roodepoort was nog tot 1997 een van die stede met die laagste
motorkaping en moord syfer in die PWV gebied, maar 'n gesin wat nou net hier uit
die VSA in SA gekuier het se gehuurde motor is ook in Roodepoort gesteel uit 'n
klein winkel kompleks langs Ontdekkersweg - gelukkig nie 'n kaping nie.
Re: Op reisn in S.A. [boodskap #21460 is 'n antwoord op boodskap #21334] Di, 02 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mera...  is tans af-lyn  mera...
Boodskappe: 16
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) wrote:
> On Mon, 22 Feb 1999 12:01:07 +0100, "Ebikov" wrote:
>
> |Kan iemand mij laten weten of het reizen per auto in Suid Afrika geen
> |veiligheidsproblemen oplevert?

Besoek http://wweb.prodat.no/roald en neem de link na de Zuid-Afrika bladsy.
Dis my Noorse vriend en hulle het 'n auto gehuur.

Groetnis,
Mike

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Op reisn in S.A. [boodskap #21461 is 'n antwoord op boodskap #21334] Di, 02 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Mar 1999 17:26:13 GMT, mera...@my-dejanews.com wrote:

|Besoek http://wweb.prodat.no/roald en neem de link na de Zuid-Afrika bladsy.
|Dis my Noorse vriend en hulle het 'n auto gehuur.
|
Het jy nie 'n noorse vriend nie of het jy die verkeerde web adres afgeskryf?
Daar is niks op die net by die adres wat jy gegee het nie.
Re: Op reisn in S.A. [boodskap #21564 is 'n antwoord op boodskap #21334] Ma, 08 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
mera...  is tans af-lyn  mera...
Boodskappe: 16
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan (In oortje gehapt!)) wrote:
> On Tue, 02 Mar 1999 17:26:13 GMT, mera...@my-dejanews.com wrote:
>

> Het jy nie 'n noorse vriend nie of het jy die verkeerde web adres afgeskryf?
> Daar is niks op die net by die adres wat jy gegee het nie.
>

Info oor aangename vakansie deur Noorweers in SA op:
Die blad het verskuif naar http://web.prodat.no/roald/#sa.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Red die Natuurprogram 50/50
Volgende onderwerp: Au-pair gesoek vir Nederland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:50:34 MGT 2024