Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engels op die nuusgroep
Engels op die nuusgroep [boodskap #21203] Do, 18 Februarie 1999 00:00
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoe dan nou? Ek dog dan hierdie is 'n Afrikaanse nuusgroep waarin ons
Afrikaans skryf. Sekerlik het Alwyn van Rooyen 'n saak te maak met anders
taliges maar sekerlik kan hy dit bedryf op 'n ander nuus forum?

Ek bly in Australie en ek praat Engels 99 persent van die dag. Ek het geen
probleem met Engels nie. You get my drift?

Alwyn Nel
Vorige onderwerp: Re: Streekstale - Ons vorder
Volgende onderwerp: Re: Amerika!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:25:15 MGT 2024