Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pluimsaad -------> Propacem
Pluimsaad -------> Propacem [boodskap #20542] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Na die naweek so lekker reen het ons vriend pluimsaad ontkiem,
wortelgeskied, en verander in........ PROPACEM ! ! ! !

Is it a bird ?...................................NO

Is it a plane?.................................NO

IT'S................................................PROPACEM

OHHHH Propacem, jy's my hero !
Re: Pluimsaad -------> Propacem [boodskap #20679 is 'n antwoord op boodskap #20542] Do, 04 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Feb 1999 23:06:28 +0200, "Riaan" wrote:

wortelgeskied, en verander in........ PROPACEM ! ! ! ![/color]
>
> Is it a bird ?...................................NO
>
> Is it a plane?.................................NO
>
> IT'S................................................PROPACEM >>

Pro is Latyn vir ten gunste van en pacem is Latyn vir vrede - soos is
Dona Nobis Pacem.

Propacem beteken dus "proVrede".

Van die beter name op die groep, sou ek se...
Vorige onderwerp: Riaan en Frikkie hou van julle pos
Volgende onderwerp: Re: Hoe lyk jy ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:42:26 MGT 2024