Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans versus Afrikaners
Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20088 is 'n antwoord op boodskap #20148] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Daar is in my lewe 'n paar groot passies, maar ek dink Afrikaans is bo
op die lys. Ek raak sommer ongeskik as mense weier om afrikaans te praat
met my, veral as dit iemand is wat aan my 'n diens behoort te lewer. Die
ander dag het ek aan 'n dametjie op 'n skakelbord iewers laat blyk dat
ek my misnoe te kenne gaan gee aan die bestuurder van haar besigheid toe
sy verseg om my in afrikaans te antwoord. Die hele gesprek het
plaasgevind met my wat afrikaans praat en sy wat my in engels antwoord.
Toe ek my vererg en haar dreig toe kon sy my skielik in perfekte
afrikaans antwoord. Pateties. Watse tipe afrikaners is dit wat so maak?

Dit bring my by een van die dinge wat ek meeste haat. Afrikaners. Wat 'n
patetiese bondeltjie mense. Neem hierdie nuusgroep as 'n voorbeeld. Ek
het die laaste weke stilletjies gelees aan die snert wat mense hier pos.
Toegegee, van die boodskappe en idees was verfrissend, maar die oomblik
to iemand met 'n sin vir humor hier begin pos, snak almal na hul asem en
trek hul neuse op, of verdwyn. Die paar wat braaf genoeg is om hulself
uit te spreek, doen so op 'n dwarstrekkerige en sarkastiese manier wat
neig na 'n persoonlike aanval. Ek het geen idee wie verantwoordelik is
vir die Jesus en God boodskappe nie. Ek het ook geen idee of Jan Bom en
van die ander dalk uit een of ander gestig ontsnap het nie, en ek gee
werklik nie om nie. Die punt is dit. Afrikaans is so wonderlike
beskrywende taal dat selfs "God" se boodskap aan "Jesus" binne konteks
baie komies is. Okay, so dit is Godslasterend. Maak dit werklik so 'n
groot verskil? Luister 'n bietjie televisie en julle sal gou sien wat ek
bedoel. Ons word gebombardeer met Amerikaanse snert waarin almal van ou
tannies tot klein kindertjies die frase "Oh my God" gebruik. Maak dit 'n
verskil aan enigiemand? Nee wat, Francois Botha, Jan Bom, Doedie
Watsenaam en die res, pos voort. Julle bring lewe in 'n saai, selibate
breindood nuusgroep.

Ek haat afrikaners vir alles wat hul verteenwoordig, maar ek verruil my
taal vir niks onder die son nie.

Sas
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20089 is 'n antwoord op boodskap #20088] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Jan 1999 22:16:30 +0200, Sas Kloppers
said the following:

|Watsenaam en die res, pos voort. Julle bring lewe in 'n saai, selibate
|breindood nuusgroep.
|
|Ek haat afrikaners vir alles wat hul verteenwoordig, maar ek verruil my
|taal vir niks onder die son nie.
|
|Sas
|
Sas, ek dink jy adverteer juis die eienskap van Afrikaners wat jy so
haat - die feit dat jy onder die indruk verkeer dat mooi en skoon
breindood is en dat 'n mens vulger en godslasterlik moet wees om "lewe
te hê". En hoekom moedig jy ander aan om hulleself verder te
verkleineer en verneder?

Terselfdertyd is ek darem bly jou eie plasing was nie so erg gekruie
nie! Doe so voort!

Ek neem aan jy is self 'n Afrikaner. Dan het 'n mens seker maar groot
probleme om jouself te aanvaar as jy die groep haat waaraan jy sonder
keuse behoort.....

Johan
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20090 is 'n antwoord op boodskap #20088] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Mauritz Haakboom wrote:
>
>> Afrikaans is so wonderlike beskrywende taal dat selfs "God" se boodskap
>> aan "Jesus" binne konteks baie komies is.
>> Nee wat, Francois Botha, Jan Bom, Doedie Watsenaam en die res, pos voort.
>> Julle bring lewe in 'n saai, selibate breindood nuusgroep.
>
> Dagt Sas
>
> Ik ene gruwelgril aan de "humorverstiktes" ook het. Di is wondjerlik
> grapjast vermaak.
> Ik lagt mijn nog ene kak paapjie by de "Jesus" ijn de "God" wat dij menche
> met een
> "Heijlig Spook" wil ontstigt naast Sondag.
> Di is meere humoristiche dan de best Neider-opstaankomidij.
>
> Gaan ji voort Afrikaans, jy ene glijnsterskat!

Is dit Afrikaans, Nederlands, ou-Nederlands...?

Hans Kamp.
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20148 is 'n antwoord op boodskap #20088] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mauritz Haakboom  is tans af-lyn  Mauritz Haakboom
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Afrikaans is so wonderlike beskrywende taal dat selfs "God" se boodskap
> aan "Jesus" binne konteks baie komies is.
> Nee wat, Francois Botha, Jan Bom, Doedie Watsenaam en die res, pos voort.
> Julle bring lewe in 'n saai, selibate breindood nuusgroep.

Dagt Sas

Ik ene gruwelgril aan de "humorverstiktes" ook het. Di is wondjerlik
grapjast vermaak.
Ik lagt mijn nog ene kak paapjie by de "Jesus" ijn de "God" wat dij menche
met een
"Heijlig Spook" wil ontstigt naast Sondag.
Di is meere humoristiche dan de best Neider-opstaankomidij.

Gaan ji voort Afrikaans, jy ene glijnsterskat!

Mauritz
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20149 is 'n antwoord op boodskap #20148] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
CRC  is tans af-lyn  CRC
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek stem saam met Mauritz en Sas.

In al die tyd wat ek soc.culture.south-africa.afrikaans lees, is dit die
eerste keer wat iemand bietjie vreeslose humor in Afrikaans verken.

Ek's al so moeg vir die "kultuur-kenners" wat irrelafante Volksverhale
betob, al die nommers van Beethoven se simfonieë ken, nog steeds onseker
is of Riaan Cruywagen 'n haarstuk dra of nie (sonder om te wonder of
Isabel Jones 'n "Fair Deal" gekry het op PM Shopping), en wragtag die
moeite gedoen het eers te REGISTREER om te stem.

Afrikaans is een van die jongste, modernste tale op die planeet.
Dit is 'n vreeslike interresante taal.
Dis 'n baie eenvoudige taal, gebore uit 'n Babelse rasverbastering,
in die sonde en uit die monde van horison-oorwinnaars.
Dis wie ons voorvaders was.
Amerika het bloot al die Indiane uitgemoor, Australië die Aboriginiërs,
maar oupa-oupa-oupas moes in die suidpeul van Swart Afrika 'n toekoms bou.
Hulle het met 'n jong droom in die sak op 'n houtskip geklim, en die
horison aangepak. (Die tipe skepe wat nog met hemp en teer geseël was, en
beide was nog wettig om te rook).

Die inboorlinge was maar altyd hier.

Hulle het saans die son weggesuip, dromme geblixem, en in sirkels van
beswyming voor etniese gode gewarrel.
Daarna is daar in die stat verder gefloreer.

Die Engelse het skielik ongenooid hier opgedaag eers toe daar goud ontdek
is. (Jy weet mos 'n Engelsman is so geldgierig, hy breek sommer twee
Testamente waar 'n Jood net een breek).

Maar jy wat vandag Afrikaans praat, jy is die genetiese golf-front van
die Horison Oorwinnaars. Onthou dit.

So hou nou op vasklou aan verstarde verledes.
Verken die horison. Dis 'n unieke genetiese eienskap wat jy het.

As jou pa nie een goeie aand sy peester in jou ma se "sêr" gewiks en
stuipe-lekker waarhede gemyn het nie, sou jy nie nou verbaas jou email
kon sit en lees nie.

Dit gaan nie oor "Kom" nie.

Dit gaan oor "Kom oor die Skok".

Dit gaan oor "Kom ons lag bietjie vir mekaar".
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20150 is 'n antwoord op boodskap #20148] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Jan 1999 22:16:30 +0200, Sas Kloppers wrote:

van die ander dalk uit een of ander gestig ontsnap het nie, en ek gee[/color]
> werklik nie om nie.>>>

Dit was interresant om te sien dat een opgerukte die sg. "squirrel"
aangegryp het in die opruk. Gaan die nuus groep "soos squirril
verlaat" weens godslaterlikhede.

Wat my laat giggle is dat die sg. squirril n ingebrydelde rassis is!
Nou, as mense na die beeld van God gemaak is, en n mens is gelowig,
dan is dit raai wat as jy spoeg en vloek op ander mense wat jy nie
eers ken nie?
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20191 is 'n antwoord op boodskap #20148] So, 24 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doedie Nel  is tans af-lyn  Doedie Nel
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Sas Kloppers wrote:

> Ek haat afrikaners vir alles wat hul verteenwoordig, maar ek verruil my
> taal vir niks onder die son nie.
>
> Sas

Liewe Sas

Waarom gebruik jy so 'n sterk woord soos haat? Ek verkies om liefde te
maak.
Weet jy, as jy genoeg Red Heart Rum drink, sal jy ook die volgende
oggend
met 'n seer..

...toemaar, kom ons vergeet dit liewers.

Ek is nog steeds lief vir jou, al vat jy elke keer jou baadjie en gaan
huis toe.

Liefies

Doedie
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20192 is 'n antwoord op boodskap #20148] So, 24 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deon van der Schyf  is tans af-lyn  Deon van der Schyf
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dit is die eerste keer wat ek die nuusgroep besoek en ek is geskok dat jy
jou eie mense so haat. Wat is jou motivering?

Deon

Sas Kloppers wrote in message ...
> Daar is in my lewe 'n paar groot passies, maar ek dink Afrikaans is bo
> op die lys. Ek raak sommer ongeskik as mense weier om afrikaans te praat
> met my, veral as dit iemand is wat aan my 'n diens behoort te lewer. Die
> ander dag het ek aan 'n dametjie op 'n skakelbord iewers laat blyk dat
> ek my misnoe te kenne gaan gee aan die bestuurder van haar besigheid toe
> sy verseg om my in afrikaans te antwoord. Die hele gesprek het
> plaasgevind met my wat afrikaans praat en sy wat my in engels antwoord.
> Toe ek my vererg en haar dreig toe kon sy my skielik in perfekte
> afrikaans antwoord. Pateties. Watse tipe afrikaners is dit wat so maak?
>
> Dit bring my by een van die dinge wat ek meeste haat. Afrikaners. Wat 'n
> patetiese bondeltjie mense. Neem hierdie nuusgroep as 'n voorbeeld. Ek
> het die laaste weke stilletjies gelees aan die snert wat mense hier pos.
> Toegegee, van die boodskappe en idees was verfrissend, maar die oomblik
> to iemand met 'n sin vir humor hier begin pos, snak almal na hul asem en
> trek hul neuse op, of verdwyn. Die paar wat braaf genoeg is om hulself
> uit te spreek, doen so op 'n dwarstrekkerige en sarkastiese manier wat
> neig na 'n persoonlike aanval. Ek het geen idee wie verantwoordelik is
> vir die Jesus en God boodskappe nie. Ek het ook geen idee of Jan Bom en
> van die ander dalk uit een of ander gestig ontsnap het nie, en ek gee
> werklik nie om nie. Die punt is dit. Afrikaans is so wonderlike
> beskrywende taal dat selfs "God" se boodskap aan "Jesus" binne konteks
> baie komies is. Okay, so dit is Godslasterend. Maak dit werklik so 'n
> groot verskil? Luister 'n bietjie televisie en julle sal gou sien wat ek
> bedoel. Ons word gebombardeer met Amerikaanse snert waarin almal van ou
> tannies tot klein kindertjies die frase "Oh my God" gebruik. Maak dit 'n
> verskil aan enigiemand? Nee wat, Francois Botha, Jan Bom, Doedie
> Watsenaam en die res, pos voort. Julle bring lewe in 'n saai, selibate
> breindood nuusgroep.
>
> Ek haat afrikaners vir alles wat hul verteenwoordig, maar ek verruil my
> taal vir niks onder die son nie.
>
> Sas
>
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20193 is 'n antwoord op boodskap #20148] So, 24 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doedie Nel  is tans af-lyn  Doedie Nel
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nic Patterton wrote:

> Die Engelse het skielik ongenooid hier opgedaag eers toe daar goud ontdek
> is. (Jy weet mos 'n Engelsman is so geldgierig, hy breek sommer twee
> Testamente waar 'n Jood net een breek).
>

Beste Nic,

Haai Nic, maar hoe maak jy my nou bloos! Wie het vir jou vertel dat ons
so 'n
wonderlike threesome maak? Frank (die Engelsman) en Hymie (die Jood)
saam op
een nag gee my skoon die hoendervleis, hoewel ek nogal gereeld wind uit
geslaan word deur die een van voor en die een van agter. Tog so jammer
dat
Frank homself nie wil laat besny nie. Ons het nou die anderdag sulke
Joodse
lekkertjies geëet wat publiek lyk soos Joodse voëlvelletjies.

Ek moet nou gaan, Hymie roep. Hy is mos so na schul. Hy het my nog glad
nie
uitgelos sedert agt uur gisteraand nie, en wou mos net hê ek moet soos
'n
Rabbi aantrek.....

Liefies

Doedie
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20194 is 'n antwoord op boodskap #20148] So, 24 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jopie  is tans af-lyn  jopie
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 23 Jan 1999 22:16:30 +0200, Sas Kloppers wrote:

Die >ander dag het ek aan 'n dametjie op 'n skakelbord iewers laat blyk dat
> ek my misnoe te kenne gaan gee aan die bestuurder van haar besigheid toe
> sy verseg om my in afrikaans te antwoord. Die hele gesprek het
> plaasgevind met my wat afrikaans praat en sy wat my in engels antwoord.
> Toe ek my vererg en haar dreig toe kon sy my skielik in perfekte
> afrikaans antwoord. Pateties. Watse tipe afrikaners is dit wat so maak?

"Dametjie.." watse kak is dit mannetjie? Noem 'n vrou 'n vrou net soos jy 'n man
'n man noem. Vaderlike terme soos hierdie gee my 'n gly in Afrikaans - gepraat
deur Afrikaners or andersinds.

Verder, mense wat ander by hulle base aanmeld herhinder my aan my graad 2
skoolmaats. Ook, ek hoop jy doen wat jy preek as 'n Sotho of 'n Zoeloe jou bel
vir 'n diens wat jy aanbied. Om nie te praat van al daai Russe en Taiwanese nie.
Hulle kan jou dalk net aan die baas rapporteer.

> Die punt is dit. Afrikaans is so wonderlike
> beskrywende taal dat selfs "God" se boodskap aan "Jesus" binne konteks
> baie komies is.

Ju bedoel seker, "binnie konteks is dit vervelig, uit konteks is dit komies."
Grappe is gewoonlik maar flou binne enige konteks. Skiet daai heilige koeie man.
Slag hullle, in die kerk, buite die kerk.

> Ek haat afrikaners vir alles wat hul verteenwoordig, maar ek verruil my
> taal vir niks onder die son nie.

Vir my is jy presies wat self "ge-labelled" Afrikaners verteenwoordig. Maak jou
eie afleiding or wat jou selfbeeld dus hoor te wees, maar moet nou net nie jou
polse gaan sny nie.

Johan Bornman
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20195 is 'n antwoord op boodskap #20148] So, 24 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doedie Nel  is tans af-lyn  Doedie Nel
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Mauritz Haakboom wrote:

> Dagt Sas
>
> Ik ene gruwelgril aan de "humorverstiktes" ook het. Di is wondjerlik
> grapjast vermaak.
> Ik lagt mijn nog ene kak paapjie by de "Jesus" ijn de "God" wat dij menche
> met een
> "Heijlig Spook" wil ontstigt naast Sondag.
> Di is meere humoristiche dan de best Neider-opstaankomidij.
>
> Gaan ji voort Afrikaans, jy ene glijnsterskat!
>
> Mauritz

Mijn Lieven Mauritz,

(Julle het nie geweet ek is so talentvol nie, nè?)

Ek lagt mijn ook ene paapjie dan sovele menche mijn wil bijkomt.

(Haai, julle sal nie glo hoeveel fanmail ek van die afrikaners in die
nuusgroep
kry nie! almal wil my mates weet, en hoewel ek dit nou maar redelik
skaam skaam
moet erken, ek is hoogs in demand by Zoolake op Vrydae en Saterdae. Net
jammer
dat party Suid Afrikaanse mans sulke buffels is. Ek is mos 'n romantiese
meisie, nie een van daardie "wham bam thank you ma'am tipes nie...)

Magt God Uw seën Mauritz, en as jy ooit in Jo'burg kom, wel, bel my. Ek
sal jou
ook met plesier hier laat kom.

Liefies

Doedie
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20315 is 'n antwoord op boodskap #20148] Di, 26 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
jo...@icon.co.za (Johan Bornman) wrote:
> On Sat, 23 Jan 1999 22:16:30 +0200, Sas Kloppers wrote:
>
>
>
> Verder, mense wat ander by hulle base aanmeld herhinder my aan my graad 2
> skoolmaats.

Dit is nogal n goor ding om te doen maar wat anders stel jy voor
moet mense doen in die geval waar iemand weier om met jou
Afrikaans te praat?

>> Ek haat afrikaners vir alles wat hul verteenwoordig, maar ek verruil my
>> taal vir niks onder die son nie.
>
> Vir my is jy presies wat self "ge-labelled" Afrikaners verteenwoordig. Maak jou
> eie afleiding or wat jou selfbeeld dus hoor te wees, maar moet nou net nie jou
> polse gaan sny nie.

As ons nie self kan besluit wie en wat ons is nie kan ons maar gerus ons
pulse gaan saag. Wie anders is verantwoordelik vir die bepaling van
identiteit? In my kinderdae het die skool en kerk en sogenaamde gesaghebbers
vir ons voorgehou wie en wat ons moet wees. As ons nie saamgestem het met die
eng, onderdrukkende, middelklas Kalvinistiese inpompery nie was ons uitgewerp
uit die laer uit. Ons was uitgelewer as anders, vyande van die volk. As dit
is hoe ons besluit wie is die naam Afrikaner werd - wragtag, wie het dit
nodig om by so hoop rotte tuis te voel?

Ons moet tog seker as individie kan besluit wie ons is voordat ons
gesond as a nasie kan strewe na n gangbare toekoms.
Dalk is dit juis waar die Afrikaner se ondergang begin het:
ons het ons blind gestaar teen individuele wandade sodat die
nasie, die volk kon floreer. Die gevolge is ooglopend.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20351 is 'n antwoord op boodskap #20148] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Ebikov  is tans af-lyn  Ebikov
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Sas Kloppers heeft geschreven in bericht ...
knipperdeknip

> Ek haat afrikaners vir alles wat hul verteenwoordig, maar ek verruil my
> taal vir niks onder die son nie.
>
> Sas

Ach Sas, dat gaat ook zo in het Nederlands. Zo liggen de woorden
"never-nooit" (alsof mensen niet weten dat
never nooit betekent) en shit op hun lippen, maar sinds de jaren zestig het
niveau van het Nederlands onderwijs zo erbarmelijk is, heeft men de
schooljeugd
niet bij kunnen brengen het verschil tussen b.v. aanwijzend- en persoonlijk
voornaamwoord. Zo spreekt men hier al praktisch algemeen over: hij is net zo
oud
als "MIJ" in plaats van hij is net zo oud als "IK".
Van dergelijke stompzinnige voorbeelden zijn legio.

Met een variant op jouw uitspraak: ik haat die Nederlanders!

Sterkte!!!!!
Re: Afrikaans versus Afrikaners [boodskap #20352 is 'n antwoord op boodskap #20148] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee meneer Ebikov,

die Nederlanders kun je niets verwijten! Het zijn hun opvoeders die fout zitten.

Groet

Robbert

Ebikov wrote:

> Sas Kloppers heeft geschreven in bericht ...
> knipperdeknip
>
>> Ek haat afrikaners vir alles wat hul verteenwoordig, maar ek verruil my
>> taal vir niks onder die son nie.
>>
>> Sas
>
> Ach Sas, dat gaat ook zo in het Nederlands. Zo liggen de woorden
> "never-nooit" (alsof mensen niet weten dat
> never nooit betekent) en shit op hun lippen, maar sinds de jaren zestig het
> niveau van het Nederlands onderwijs zo erbarmelijk is, heeft men de
> schooljeugd
> niet bij kunnen brengen het verschil tussen b.v. aanwijzend- en persoonlijk
> voornaamwoord. Zo spreekt men hier al praktisch algemeen over: hij is net zo
> oud
> als "MIJ" in plaats van hij is net zo oud als "IK".
> Van dergelijke stompzinnige voorbeelden zijn legio.
>
> Met een variant op jouw uitspraak: ik haat die Nederlanders!
>
> Sterkte!!!!!
Vorige onderwerp: Amanda Strydom
Volgende onderwerp: Ou kernwapens te koop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 23:14:33 MGT 2024