Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Krag onderbrekings
Krag onderbrekings [boodskap #2014] Do, 14 Augustus 2003 21:21 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder nou of my screwyscareykabelknipperman dalk sy ding daar in
NY gaan doen het? Hulle is juis oorspronklik van NY af, en kom hier
in Athens aftree. Daarom die nuwe huis gebou en in die proses my
ontneem van elektrisiteit, telefoon en kabel. Gmmmfff....
Dalk het hy net geoefen hier in ons omgewing voor hy sy knippery in
die GROOT stad gaan aanpak het? Dalk moet ek die FBI en sommer die
CIA ook laat weet?
:-))
Re: Krag onderbrekings [boodskap #2017 is 'n antwoord op boodskap #2014] Do, 14 Augustus 2003 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:70vnjv447c7b9drnrvbbaqct2t66alvevs@4ax.com...
> Ek wonder nou of my screwyscareykabelknipperman dalk sy ding daar in
> NY gaan doen het? Hulle is juis oorspronklik van NY af, en kom hier
> in Athens aftree. Daarom die nuwe huis gebou en in die proses my
> ontneem van elektrisiteit, telefoon en kabel. Gmmmfff....
> Dalk het hy net geoefen hier in ons omgewing voor hy sy knippery in
> die GROOT stad gaan aanpak het? Dalk moet ek die FBI en sommer die
> CIA ook laat weet?
> :-))

LOL. Ek dink dis niks minder as jou PLIG nie! Jy weet wat se hulle, eenmaal
'n kabelknipper....... :-)

Lorinda
Re: Krag onderbrekings [boodskap #2018 is 'n antwoord op boodskap #2017] Do, 14 Augustus 2003 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:
>> Dalk moet ek die FBI en sommer die
>> CIA ook laat weet?
>> :-))
>
> LOL. Ek dink dis niks minder as jou PLIG nie! Jy weet wat se hulle, eenmaal
> 'n kabelknipper....... :-)

Presies wat ek ook gedink het!! Ek sal maar 'n bakkie van DD se
spesiale roomys saamneem - net ingeval...mens weet nooit...
:-))))

Nou moet ek eers gaan kosmaak en die honger mae stil probeer kry.
Hoender vanaand.
Terloops, ons het die naweek gemmerbier gemaak, en dit is HEERLIK!!
Japanese vriende van ons is net so lief vir gemmerbier en hulle het
die ook erg baie geniet. Ek dog maar net ek sê...:-)
Re: Krag onderbrekings [boodskap #2019 is 'n antwoord op boodskap #2018] Do, 14 Augustus 2003 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" wrote in message
news:q91ojvspaoot08a8n4h387ok6fbnil2fmr@4ax.com...
>
> Nou moet ek eers gaan kosmaak en die honger mae stil probeer kry.
> Hoender vanaand.
> Terloops, ons het die naweek gemmerbier gemaak, en dit is HEERLIK!!
> Japannese vriende van ons is net so lief vir gemmerbier en hulle het
> die ook erg baie geniet. Ek dog maar net ek sê...:-)

Gemmerbier is regtig lekker... Wil jy nie die resep pos nie?

Lorinda



Re: Krag onderbrekings [boodskap #2021 is 'n antwoord op boodskap #2019] Do, 14 Augustus 2003 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Aug 2003 23:23:34 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Katryn" wrote in message
> news:q91ojvspaoot08a8n4h387ok6fbnil2fmr@4ax.com...
>>
>> Nou moet ek eers gaan kosmaak en die honger mae stil probeer kry.
>> Hoender vanaand.
>> Terloops, ons het die naweek gemmerbier gemaak, en dit is HEERLIK!!
>> Japanese vriende van ons is net so lief vir gemmerbier en hulle het
>> die ook erg baie geniet. Ek dog maar net ek sê...:-)
>
> Gemmerbier is regtig lekker... Wil jy nie die resep pos nie?
>
> Lorinda
>
>

Ja, sommer hier.
Katryn, jy het gesien watter blatjang ek Lorinda van vertel het?
Dit is van vandag af deel van die kruideniersware:-)
Mrs. H.S. Balls se Tamatie blatjang. Dit staan nie terug
vir haar Perske blatjang wat my gunsteling was tot dusver nie
(en steeds 'n gunsteling bly)

DD
Gemmerbier [boodskap #2022 is 'n antwoord op boodskap #2021] Vr, 15 Augustus 2003 01:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet net gou verduidelik dat ek ook baie soos Lorinda is wat betref
resepte. Dus was die naweek se gemmerbier storie 'n sameflansing en
resultaat van my man se homebrew stokperdjie ervaring, en my lus vir
vars gemmerbier NOU. :-)

Wat ons toe gedoen het is om sy basiese resep vir rerige gemmerbier
gemaak met bier gis (Brewer's yeast) wat dan ook alkohol sal bevat in
die finale produk, so bietjie te verander en gewone bakkers/brood gis
(enige kits gis soos Anchor yeast of iets soortgelyk sal werk) te
gebruik.

Nog iets - as jy die oorspronklike resep wat ek plaas wil
maak...er...dit kan 'n plofbare situasie veroorsaak. Wees versigtig
vir glasbottels. :-))

Dus het ons die resep wat ek plaas min of meer so gebruik, maar
bakkers gis i.p.v bier gis. Ons het ook bier brewing equipment soos
die groot glasbottel waarin mens die eerste fermentasie doen voor jy
bottel. Ek weet nie hoe mens te werk sal gaan as jy dit nie het nie.
Ons het ook so handvol rosyntjies bygesit.
Ek het my helfte (wat gewone broodgis bevat) sommer in plastiek
bottels gesit. So paar goed gewaste/geweekte rosyntjies bygevoeg.
Seker gemaak dat daar genoeg lug spasie in die bottels was, en vir 2
dae laat gis sommer so op die kombuistafel. Daarna in die yskas
gesit. Dit gis nogsteeds en is heerlik bubbly. :-))

Okay , hier is dit:

1/2- 1 cup chopped fresh ginger
2 - 4 T powdered ginger
8 cups corn sugar
4 T lemon juice
1/4 t Cream of Tartar
1/2 t Brewer's yeast (or beer yeast)

Boil 32 cups of water. Add ingredients. Simmer for one hour. Let
cool to about 65 F to 75 F.
Add yeast. Cover and ferment 34 to 38 hrs. at 65 F - 70 F.
Being careful not to disturb the sediment in the bottom, siphon the
entire batch into a secondary. Siphon from here into bottles (bottle
right away).
Age at least one week at 60 F. - 65 F. Store below 60 F. Is best
after about one month, but drinkable in about another week. Kept in a
fairly cool room it will keep at least a couple of months.
Re: Krag onderbrekings [boodskap #2023 is 'n antwoord op boodskap #2021] Vr, 15 Augustus 2003 01:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ja, sommer hier.

Is gedoen! :-) Hoeveel sin dit gaan maak, weet ek ook nou nie, maar
ek het probeer. :-)

> Katryn, jy het gesien watter blatjang ek Lorinda van vertel het?

Ja, ek het gesien. Maar ek het dit nog nooit gesien nie. Ons het ook
'n Internasionale mark hier naby, en ek gaan definitief kyk of hulle
so iets daar het as ek weer daar kom.
Ek maak nogal my eie blatjang ook. Maar ek weet dis nou nie miesies
bal s'n nie - nogsteeds...:-)
Jy het vir my 'n idee gegee met al die tamaties wat ek het en gaan hê.
Nie so seker van die konfyt nie, maar die blatjang idee klink baie
goed! :-)

Ek lag nou, want ek het nogal 'n groot verskeidenheid rissies in
my tuin ook. En vanaand het ek per toeval ene gebruik in my
hoenderdis wat ongelooflik gebrand het. Dit was 'n geel/goue Habanero.
My eie stupidity en verstrooidheid wat versoorsaak het dat ek nie
gedink het wat ek doen nie. My oë traan nou nog, en as ek net dink
aan die brand en hoe ek rondgespring het, kan mens nie help om vir
jouself te lag nie. Ag ja...:-)
Re: Krag onderbrekings [boodskap #2025 is 'n antwoord op boodskap #2021] Vr, 15 Augustus 2003 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
DD
> On Thu, 14 Aug 2003 23:23:34 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:q91ojvspaoot08a8n4h387ok6fbnil2fmr@4ax.com...
>>>
>>> Nou moet ek eers gaan kosmaak en die honger mae stil probeer kry.
>>> Hoender vanaand.
>>> Terloops, ons het die naweek gemmerbier gemaak, en dit is HEERLIK!!
>>> Japanese vriende van ons is net so lief vir gemmerbier en hulle het
>>> die ook erg baie geniet. Ek dog maar net ek sê...:-)
>>
>> Gemmerbier is regtig lekker... Wil jy nie die resep pos nie?
>>
>> Lorinda
>>
>>
>
> Ja, sommer hier.
> Katryn, jy het gesien watter blatjang ek Lorinda van vertel het?
> Dit is van vandag af deel van die kruideniersware:-)
> Mrs. H.S. Balls se Tamatie blatjang. Dit staan nie terug
> vir haar Perske blatjang wat my gunsteling was tot dusver nie
> (en steeds 'n gunsteling bly)
>
> DD

Tamatieblatjang is vir watjies! Daai nuwe chilly een is lekkerrrrr!

Max____________________________________________
Re: Krag onderbrekings [boodskap #2026 is 'n antwoord op boodskap #2025] Vr, 15 Augustus 2003 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
pietertjiesn...@hotmail.com (Max) wrote:

>
> Tamatieblatjang is vir watjies! Daai nuwe chilly een is lekkerrrrr!

Hey Maximillian! :-) Welkom hier. Maar watse ding is 'n "watjie"?
Re: Krag onderbrekings [boodskap #2027 is 'n antwoord op boodskap #2025] Vr, 15 Augustus 2003 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 15 Aug 2003 01:09:49 -0700, pietertjiesn...@hotmail.com
(Max) wrote:

>
> Tamatieblatjang is vir watjies! Daai nuwe chilly een is lekkerrrrr!
>
> Max____________________________________________

Max, ek eet, by byna elke dis, Nando's Extra Hot Peri-Peri Sauce.
As jy dit nie ken nie, is jy nog 'n eppie by rissies. Dit is gemaak
van Habenero's, wat beskou word as die sterkste rissie is die wêreld.

Vra vir Katryn daarna. Dis is in haar tuin. Habenero sous eet ek,
sonder oordrywing, soos tamatiesous. Die eppies (apprentices)
sal die groot manne 'watjes' noem, wanneer hulle ook probeer groot
wees.

Die groot manne, by wie die eppies afkyk, loop nie heel dag met
T-hemde waarvan die kortmoue nog verder opgetrek is nie. En
oopgeknoopte knope met die borshare na boontoe gekam om
by die kraag uit te steek nie. En gooi rissiesous so stadig met die
etiket na die omstanders gedraai nie. Ons gee nie eers om om die
etiket toe te vat in die hand nie, al dink die omstanders dat dit
mosterd is wat ons gooi:-)

Ons groot manne sit partykeer op die tuinstoel en kyk hoe die
watjes groot speel:-)))

DD
Re: Krag onderbrekings [boodskap #2031 is 'n antwoord op boodskap #2027] Vr, 15 Augustus 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ons groot manne sit partykeer op die tuinstoel en kyk hoe die
> watjes groot speel:-)))

:-)))) Okay, nou weet ek ook wat 'n watjie is. Dankie!! :-))
Re: Gemmerbier [boodskap #2032 is 'n antwoord op boodskap #2022] Vr, 15 Augustus 2003 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Ek moet net gou verduidelik dat ek ook baie soos Lorinda is wat betref
> resepte. Dus was die naweek se gemmerbier storie 'n sameflansing en
> resultaat van my man se homebrew stokperdjie ervaring, en my lus vir
> vars gemmerbier NOU. :-)
>
> Wat ons toe gedoen het is om sy basiese resep vir rerige gemmerbier
> gemaak met bier gis (Brewer's yeast) wat dan ook alkohol sal bevat in
> die finale produk, so bietjie te verander en gewone bakkers/brood gis
> (enige kits gis soos Anchor yeast of iets soortgelyk sal werk) te
> gebruik.
>
> Nog iets - as jy die oorspronklike resep wat ek plaas wil
> maak...er...dit kan 'n plofbare situasie veroorsaak. Wees versigtig
> vir glasbottels. :-))


'n Resep vir plofstowwe! Ons hoop maar hierdie nuusgroep word nie van
julle kant af gemonitor deur die men in black nie Katryn....:-))
Die resep lyk baie interessant, ek weet net nie of ek die moed het om
dit te probeer maak nie... Ek hou baie van die rosyntjie idee.

Lorinda
Re: Krag onderbrekings [boodskap #2033 is 'n antwoord op boodskap #2025] Vr, 15 Augustus 2003 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
pietertjiesn...@hotmail.com (Max) skryf in boodskap news:...
>
> Tamatieblatjang is vir watjies! Daai nuwe chilly een is lekkerrrrr!
>
> Max____________________________________________


Ek het geen idee wat 'n watjie is nie, maar ek het 'n voorgevoel dat
in terme van chilly sous ek dalk een is....

Lorinda
Re: Gemmerbier [boodskap #2034 is 'n antwoord op boodskap #2032] Vr, 15 Augustus 2003 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> 'n Resep vir plofstowwe!

Oh shoot....dink jy Andries het dit gesien?
:-)))

> Ons hoop maar hierdie nuusgroep word nie van
> julle kant af gemonitor deur die men in black nie Katryn....:-))

Hier ry al die heel dag so swart motor verby. Dink jy ek moet
bekommerd raak? Ek het gedog hulle soek dalk daai kabelknipper wat
seker nou hier in die bosse wegkruip.
:-))

> Die resep lyk baie interessant, ek weet net nie of ek die moed het om
> dit te probeer maak nie... Ek hou baie van die rosyntjie idee.

Neeeee....dit klink moeiliker as wat dit is. Ek dink mens kan sommer
net suiker en water en vars gemmer meng. Die spulletjie so rukkie
kook, net om van al die ongewensde goggas en gisse en so aan ontslae
te raak. Dit dan laat afkoel en laat staan vir 'n paar uur, sodat die
gemmer kan infuseer (bly stil DD - ek kan nie aan 'n woord dink nie!!
) :-)
Enniewy, dan meng jy 'n pakkie kitsgis by die spul. Dit sal begin
gis na so paar uur. Ek dink dit sal wys wees om dit na 'n dag of so
deur 'n fynerige sif te filtreer net om van die meeste gunk ontslae te
raak. Gooi die spulletjie dan in plastiek bottels, en maak die prop
styf toe. Glo my - dit sal net so lekker wees?

Maar as dit nie lekker is nie, het ek ook raad. Gaan koop dan 'n
pakkie rerige brouers gis, en gebruik dit i.p.v die bakkers gis. Dan
sal jy sowat 12% alkohol kry, en soms nog meer afhangende van die tipe
gis wat jy gaan gebruik. Met gewone bakkers gis sal jy nooit meer as
3% alkohol in jou brousel kry nie. Maar 'n hoër alkohol inhoud sal
jou sorge en die slegte smaak dalk gou verdoesel? As dit nie help
nie, stuur ek vir jou 'n moonshine resep. Okay?
:-))))
Re: Krag onderbrekings [boodskap #2035 is 'n antwoord op boodskap #2033] Vr, 15 Augustus 2003 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek het geen idee wat 'n watjie is nie, maar ek het 'n voorgevoel dat
> in terme van chilly sous ek dalk een is....

Ja, ek definislis ook dalk! :-))
Re: Gemmerbier [boodskap #2036 is 'n antwoord op boodskap #2034] Sa, 16 Augustus 2003 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> 'n Resep vir plofstowwe!
>
> Oh shoot....dink jy Andries het dit gesien?
> :-)))

Ek dink dit is dalk waarom hy so skaars is hier rond. Hy is in sy
kelder besig met jou resep:-) DD sal maar vir ons die koerante in SA
moet dophou....

Lorinda
Re: Gemmerbier [boodskap #2037 is 'n antwoord op boodskap #2034] Sa, 16 Augustus 2003 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Hier ry al die heel dag so swart motor verby. Dink jy ek moet
> bekommerd raak? Ek het gedog hulle soek dalk daai kabelknipper wat
> seker nou hier in die bosse wegkruip.
> :-))

LOL. Ek weet nie, is dit die waansinnige kabelknipper, of is dit
Katryn Molotov aka Streepmuis waarna hulle soek...:-)))Hou maar die
bure se huis fyn dop, en kyk of jy die son op 'n verkyker sien
glinster.....

Lorinda
Re: Gemmerbier [boodskap #2038 is 'n antwoord op boodskap #2034] Sa, 16 Augustus 2003 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Neeeee....dit klink moeiliker as wat dit is. Ek dink mens kan sommer
> net suiker en water en vars gemmer meng. Die spulletjie so rukkie
> kook, net om van al die ongewensde goggas en gisse en so aan ontslae
> te raak. Dit dan laat afkoel en laat staan vir 'n paar uur, sodat die
> gemmer kan infuseer (bly stil DD - ek kan nie aan 'n woord dink nie!!
> ) :-)
> Enniewy, dan meng jy 'n pakkie kitsgis by die spul. Dit sal begin
> gis na so paar uur. Ek dink dit sal wys wees om dit na 'n dag of so
> deur 'n fynerige sif te filtreer net om van die meeste gunk ontslae te
> raak. Gooi die spulletjie dan in plastiek bottels, en maak die prop
> styf toe. Glo my - dit sal net so lekker wees?

Dit kink na 'n baie goeie idee! Dankie.


> Maar as dit nie lekker is nie, het ek ook raad. Gaan koop dan 'n
> pakkie rerige brouers gis, en gebruik dit i.p.v die bakkers gis. Dan
> sal jy sowat 12% alkohol kry, en soms nog meer afhangende van die tipe
> gis wat jy gaan gebruik. Met gewone bakkers gis sal jy nooit meer as
> 3% alkohol in jou brousel kry nie. Maar 'n hoër alkohol inhoud sal
> jou sorge en die slegte smaak dalk gou verdoesel? As dit nie help
> nie, stuur ek vir jou 'n moonshine resep. Okay?
> :-))))
>
>

LOL. Ek wonder altyd of Moonshine diesefde as Ierse "poteen" is? In
Ierland maak hulle dit gewoonlik van aartappels op 'n home still.

Dink jy die volgende verweer wat gebruik is teen 'n aanklag van
"onwettige besit" is 'n goeie idee?

The Irish News

Poteen for Rheumatism

THE following recipe, described as an infallible cure for rheumatism,
was produced at a licensing court in Dungannon yesterday when Thomas
Lynn, Evishanoran, Pomeroy, was charged with having illicit spirit in
his possession:
"One glass of whiskey or good poteen, one clove of garlic. Cut the
garlic fine and put into bottle with the spirit and cork tight. Leave
past for three weeks. Then rub it on the affected part."
Constable Armstrong, Pomeroy, said he found a noggin bottle containing
about a glass of poteen in the defendant's house on 22nd December
last. Defendant was a small farmer living in a mountainous district
and was not present when the search was made.
Constable Wilson said he spoke to the defendant's niece who said:
"Don't let the constable take it away or I will be killed." She added
that people had been in the house that morning and someone must have
put it in the pocket of the coat. Sergeant Gallagher said the
defendant was more a distributor of poteen than a manufacturer. There
had been several raids in that district for poteen.
District Inspector Walsh observed that the district was a hotbed of
poteen manufacture, and it was so mountainous that it was difficult to
detect.
Defendant produced the above recipe and admitted having the poteen for
a rheumatism cure. He was totally disabled with the complaint and had
a weekly pension from a benefit society, as he was unable to work. He
never drank poteen and certainly would not use it again. He did not
manufacture it and got a small quantity as a present to make the
lotion.
Defendant was fined four pounds and costs, Mr Moriarty RM, advising
him to rub himself with pure whiskey next time.
Re: Gemmerbier [boodskap #2040 is 'n antwoord op boodskap #2038] Sa, 16 Augustus 2003 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> LOL. Ek wonder altyd of Moonshine diesefde as Ierse "poteen" is? In
> Ierland maak hulle dit gewoonlik van aartappels op 'n home still.

Ja, ek dink nogal dit is. Alhoewel poteen dalk amper meer van 'n
vodka as 'n "whiskey"is, veral as hulle dit met aartappels maak? :-)
Moonshine is vir my so mooi naam, want dit het seker ontstaan omdat
hulle dit in die aand so skelmpies moes maak? Ek reken dat witblits
van die engelse white lightening sy ontstaan gekry het? Weet jy dalk
wat die naam "poteen" beteken? Dit klink amper asof dit iets met 'n
pot of potjie te make sou hê?

> Dink jy die volgende verweer wat gebruik is teen 'n aanklag van
> "onwettige besit" is 'n goeie idee?

Hehehehe....klink heel goed vir my! :-))
Dankie vir die oulike storie. :-)
Re: Gemmerbier [boodskap #2054 is 'n antwoord op boodskap #2040] Sa, 16 Augustus 2003 21:17 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> LOL. Ek wonder altyd of Moonshine diesefde as Ierse "poteen" is? In
>> Ierland maak hulle dit gewoonlik van aartappels op 'n home still.
>
> Ja, ek dink nogal dit is. Alhoewel poteen dalk amper meer van 'n
> vodka as 'n "whiskey"is, veral as hulle dit met aartappels maak? :-)
> Moonshine is vir my so mooi naam, want dit het seker ontstaan omdat
> hulle dit in die aand so skelmpies moes maak? Ek reken dat witblits
> van die engelse white lightening sy ontstaan gekry het? Weet jy dalk
> wat die naam "poteen" beteken? Dit klink amper asof dit iets met 'n
> pot of potjie te make sou hê?

Ek dink poteen word met allerhande goed gemaak, maar die algemeenste
is aartappels...

Jy is heeltemaal reg, poteen is van die Ierse woord poitin en beteken
potjie.

Lorinda
Vorige onderwerp: Knoffel
Volgende onderwerp: Katryn se kos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 06:00:57 MGT 2024